Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johan hou op kwaad stook
Johan hou op kwaad stook [boodskap #20130 is 'n antwoord op boodskap #20131] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
MODERATOR  is tans af-lyn  MODERATOR
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Johan, hou asseblief op met jou kwaadstook.

Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
Doedie Nel boodskappe na toe terug, wat in
jou naam geregistreer is.

Ek verstaan nie die intensie om met jou eie poetse te argumenteer
nie, maar jou samewerking sal waardeer word.

Vriendelike groete

Dr R Barkhuizen
Moderator: soc.culture.south-africa.afrikaans, za.tv.misc
afri...@saix.net
Re: Johan hou op kwaad stook [boodskap #20131 is 'n antwoord op boodskap #20130] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Jan 1999 13:35:42 -0500, MODERATOR
said the following:

|Johan, hou asseblief op met jou kwaadstook.
|
|Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
|Doedie Nel boodskappe na toe terug, wat in
|jou naam geregistreer is.
|
|Ek verstaan nie die intensie om met jou eie poetse te argumenteer
|nie, maar jou samewerking sal waardeer word.
|
|Vriendelike groete
|
|Dr R Barkhuizen
|Moderator: soc.culture.south-africa.afrikaans, za.tv.misc
|afri...@saix.net
|
Jou fokken moer man! Ek sal met myself stry as ek wil en nie jy of jou
poeslike God sal my stop nie.
Kwarantyn, Henri van Zyl, is julle met my?!? Kom ons fok die
moderator op.

Johan
Re: Johan hou op kwaad stook [boodskap #20132 is 'n antwoord op boodskap #20131] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Jan 99 11:57:51 GMT, "MODERATOR" wrote:
<<>Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
>Doedie Nel boodskappe na <23...@snailexcite.com> toe terug, wat in
> jou naam geregistreer is.>>

Wel ek ken iemand by alt.sex fetish.broomsticks.aluminuim wat se hy is
op baie goeie voet (en knie) met JOU.

Hy kom Maandag terug van n lang naweek. Dan bel ek hom oor JOU,
BOETIE!!!
Re: Johan hou op kwaad stook [boodskap #20227 is 'n antwoord op boodskap #20131] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Jan 1999 20:29:31 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:

<<>On 23 Jan 99 11:57:51 GMT, "MODERATOR" <afri...@saix.net> wrote:
><<>Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
>> Doedie Nel boodskappe na toe terug, wat in
>> jou naam geregistreer is.>>
>
> Wel ek ken iemand by alt.sex fetish.broomsticks.aluminuim wat se hy is
> op baie goeie voet (en knie) met JOU.
>
> Hy kom Maandag terug van n lang naweek. Dan bel ek hom oor JOU,
> BOETIE!!!>>

Ek het hom gebel.
Sy naam is Jou Muhr. Hy het n graad in kommunikasiekunde.
Hy se hy ken moderator as n gereelde deelnemer aan verskeie
alt.-nuusgroepe.
Vorige onderwerp: Re: Cyberstorm Mission Force Cd-Rom Te Koop
Volgende onderwerp: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:05:37 MGT 2024