Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Yahoo van lyn af????!!!!!
Yahoo van lyn af????!!!!! [boodskap #2002] Do, 14 Augustus 2003 17:29 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
dit mag nie wees nie!!!!!!!!!!
Re: Yahoo van lyn af????!!!!! [boodskap #2003 is 'n antwoord op boodskap #2002] Do, 14 Augustus 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
ek trek my woorde terug.

"Andries" skryf in boodskap news:bhggpr$68c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dit mag nie wees nie!!!!!!!!!!
>
Re: Yahoo van lyn af????!!!!! [boodskap #2004 is 'n antwoord op boodskap #2003] Do, 14 Augustus 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Aug 2003 19:40:54 +0200, "Andries" wrote:


>
> "Andries"
>> dit mag nie wees nie!!!!!!!!!!
>>
> "Andries"
>>> ek trek my woorde terug.
>

maw, nou mag dit wees?

DD
Re: Yahoo van lyn af????!!!!! [boodskap #2006 is 'n antwoord op boodskap #2004] Do, 14 Augustus 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het vir 'n omblik gedink Yahoo! is nie met my vanaand nie. Jammer vir die
oproering.

Hoe gaan dit?


"DD" skryf in boodskap news:tdinjv4qmfrjfmnjralt6aj4sk7r6me3sp@4ax.com...
> On Thu, 14 Aug 2003 19:40:54 +0200, "Andries" wrote:
>
>
>>
>> "Andries"
>>> dit mag nie wees nie!!!!!!!!!!
>>>
>> "Andries"
>>>> ek trek my woorde terug.
>>
>
> maw, nou mag dit wees?
>
> DD
>
Re: Yahoo van lyn af????!!!!! [boodskap #2007 is 'n antwoord op boodskap #2006] Do, 14 Augustus 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Aug 2003 19:48:16 +0200, "Andries" wrote:

> Ek het vir 'n omblik gedink Yahoo! is nie met my vanaand nie. Jammer vir die
> oproering.
>
> Hoe gaan dit?
>

Voor die wind. Gebraaide skaaprib en
roomys met rissie en tamatie blatjang.
En aan jou kant?

DD
Re: Yahoo van lyn af????!!!!! [boodskap #2008 is 'n antwoord op boodskap #2007] Do, 14 Augustus 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
nie veel nie.

"DD" skryf in boodskap news:39knjvs924s0oq73ip81ieisiv5kee0h38@4ax.com...
> On Thu, 14 Aug 2003 19:48:16 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Ek het vir 'n omblik gedink Yahoo! is nie met my vanaand nie. Jammer vir die
>> oproering.
>>
>> Hoe gaan dit?
>>
>
> Voor die wind. Gebraaide skaaprib en
> roomys met rissie en tamatie blatjang.
> En aan jou kant?
>
> DD
>
Re: Yahoo van lyn af????!!!!! [boodskap #2009 is 'n antwoord op boodskap #2002] Do, 14 Augustus 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> dit mag nie wees nie!!!!!!!!!!

Breaking News op die oomblik hier by ons is die huge power outages.
Dalk het dit iets hiermee te doen? Sovêr ek weet word die meeste van
SA se netwerke deur NYC geroute?

Hier is die Reuters berig:
BOSTON (Aug. 14) - Power outages struck major U.S. and Canadian cities
on Thursday, witnesses said, although it was not immediately clear if
there was a link between the breakdowns.

Power outages were reported in the New York metropolitan area and
Detroit, as well as in Toronto and Ottawa, witnesses said.

Reuters 16:26 08-14-03
DD se weird roomys [boodskap #2010 is 'n antwoord op boodskap #2007] Do, 14 Augustus 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> en roomys met rissie en tamatie blatjang.

Eeeeeeuw!!!!
Roomys met knoffel het ek al gesien. Nog nie probeer nie, want die
idee staan my nou nie juis aan nie. Alhoewel ek baie lief is vir
knoffel. Maar, roomys met rissie en blatjang??? Daar MOET 'n wet
teen so iets wees!
:-)))
Re: DD se weird roomys [boodskap #2012 is 'n antwoord op boodskap #2010] Do, 14 Augustus 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Daar is mos nou 'n craze vir roomys met swart peper..... DD is hulle egter
> ver vooruit...

Ja, trust him!! :-)))
Soms dink ek dis 'n goeie ding om hier in die boendoes te woon, want
ek weet darem nie so mooi van hierdie weird roomyse nie. Met swart
peper? Is dit die sagte peperkorrels of die gedroogte hardes? Dalk
sal daai groen peperkorrels beter werk? Eeeeeeuw!!!
:-))
Re: DD se weird roomys [boodskap #2013 is 'n antwoord op boodskap #2010] Do, 14 Augustus 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:7cunjvcrsjrc6k8ch0r9vp4r0jeb16pjjm@4ax.com...
> DD wrote:
>
>> en roomys met rissie en tamatie blatjang.
>
> Eeeeeeuw!!!!
> Roomys met knoffel het ek al gesien. Nog nie probeer nie, want die
> idee staan my nou nie juis aan nie. Alhoewel ek baie lief is vir
> knoffel. Maar, roomys met rissie en blatjang??? Daar MOET 'n wet
> teen so iets wees!
> :-)))

Daar is mos nou 'n craze vir roomys met swart peper..... DD is hulle egter
ver vooruit...

Lorinda
Re: DD se weird roomys [boodskap #2015 is 'n antwoord op boodskap #2012] Do, 14 Augustus 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:inunjvcl0m42ga90ua7kroj9reuls0dgh8@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Daar is mos nou 'n craze vir roomys met swart peper..... DD is hulle egter
>> ver vooruit...
>
> Ja, trust him!! :-)))
> Soms dink ek dis 'n goeie ding om hier in die boendoes te woon, want
> ek weet darem nie so mooi van hierdie weird roomyse nie. Met swart
> peper? Is dit die sagte peperkorrels of die gedroogte hardes? Dalk
> sal daai groen peperkorrels beter werk? Eeeeeeuw!!!
> :-))

Dis crushed black pepper, en is deesdae mode in die "upmarket"
restaurante...
Ek het dit nog nie probeer nie.... Eintlik hou ek net van een soort roomys -
Mint. Wat is jou gunsteling?

Lorinda
Re: DD se weird roomys [boodskap #2016 is 'n antwoord op boodskap #2015] Do, 14 Augustus 2003 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek het dit nog nie probeer nie.... Eintlik hou ek net van een soort roomys -
> Mint. Wat is jou gunsteling?

Ek hou ook van mint. Maar BAIE meer van chocolate mint. :-) My
gunsteling is definitief Pistachio. Ek is nie so groot
roomysliefhebber soos my man nie. Hy is 'n egte roomys verslaafde.
:-)
Re: DD se weird roomys [boodskap #2020 is 'n antwoord op boodskap #2010] Do, 14 Augustus 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Aug 2003 17:07:45 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:


> Voor die wind. Gebraaide skaaprib en
> roomys met rissie en tamatie blatjang.
> En aan jou kant?
>
> DD
> Katryn
>> en roomys met rissie en tamatie blatjang.
>
> Eeeeeeuw!!!!
> Roomys met knoffel het ek al gesien. Nog nie probeer nie, want die
> idee staan my nou nie juis aan nie. Alhoewel ek baie lief is vir
> knoffel. Maar, roomys met rissie en blatjang??? Daar MOET 'n wet
> teen so iets wees!
> :-)))

Neee... vroumens!!! Dit was net bietjie windgat manier
van skryf omdat hier niemand was nie en ek moes julle
in beweging skok!:-)))

Net 'n spelfoutjie gewees. Eintlik was dit vla op die roomys.
Miskien is ek bietjie sjokolade verslaaf, want ek eet
Mint Chocolate roomys, en dan strooi ek somtyds nog
Milo ook daaroor:-)

Jy weet mos die rissies en blatjang was op die skaaprib:-)

En alles was buitendien deel van die ete. Net nie presies in
die volgorde opgedis waarin ek dit vertel het nie.

Van wanneer af kan 'n man 'n resep weergee?

DD
Re: DD se weird roomys [boodskap #2024 is 'n antwoord op boodskap #2020] Vr, 15 Augustus 2003 01:21 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Neee... vroumens!!! Dit was net bietjie windgat manier
> van skryf omdat hier niemand was nie en ek moes julle
> in beweging skok!:-)))

LOLOL!!!! Dit het gewerk!! :-)))

> Net 'n spelfoutjie gewees. Eintlik was dit vla op die roomys.
> Miskien is ek bietjie sjokolade verslaaf, want ek eet
> Mint Chocolate roomys, en dan strooi ek somtyds nog
> Milo ook daaroor:-)

Aaaai durno...aaai jus dunno...
:-)))
Die Meksikane hier is baie lief vir Milo. Ek sien dit altyd by die
Meksikaanse afdeling in ons supermarkte. Vla is natuurlik iets wat
mens nie eintlik hier in Amerika ken nie. Mens kan dit wel koop, en
dis algemeen beskikbaar, maar dis mos 'n Engelse ding daai! :-)
Was dit Ultra Mel of so iets daar in SA? Ek onthou destyds toe die
kitsvla in kartonne uitgekom het met 'n lang rakleeftyd. Dit was nou
lekker!! :-)

> Jy weet mos die rissies en blatjang was op die skaaprib:-)

Nee, hoe sal ek dan nou weet? :-)) Ek neem NIKS vanselfsprekend aan
nie - NIKS! :-)))

> Van wanneer af kan 'n man 'n resep weergee?

LOL! Wel, tradisioneel is mans die beste kokke in die wereld, so
julle kan nie te sleg wees nie? :-))
Escoffier is my allergunsteling kok van alle tye! Hy was bekend veral
vir sy Pêche Melba en tournedos Rossini.
Vorige onderwerp: REISIGER
Volgende onderwerp: Die Kospakkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:17:04 MGT 2024