Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dagga
Dagga [boodskap #20107 is 'n antwoord op boodskap #47453] Ma, 30 Julie 2001 10:06 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
Re: Dagga [boodskap #47444 is 'n antwoord op boodskap #20107] Ma, 30 Julie 2001 03:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie - Antie Tottie is teen nikotien, en nie teen tarzantwak nie...

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>
Re: Dagga [boodskap #47453 is 'n antwoord op boodskap #20107] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Teresa Gilliam  is tans af-lyn  Teresa Gilliam
Boodskappe: 10
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Luister jy ook na Valiant Swart? Ek kon nog nooit besluit of hy 'n
Kleurling is of nie.

> "Maar die Here is jou Herder,
> En jy as skaap is vry.
> Skaapvry jy."
>
> -- Valiant Swart --

>> Groetnis in die parradys
>
> Kwaak.

Is dit die getoorde Prins van die Duisternis wat so kwaak?
xxx
TG :)
Re: Dagga [boodskap #47472 is 'n antwoord op boodskap #47453] Ma, 30 Julie 2001 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie sê:
"Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
waterpyp te rook, soos die Khoi en die
San. Daardie ouens het geweet hoe om
dinge te doen."
Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
my benewelde brein onverstaanbaar ...
Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?

"Annette" skryf in boodskap news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
> die apteek.
>
> Annette
>
> Krokkie wrote in message
> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>
>
Re: Dagga [boodskap #47473 is 'n antwoord op boodskap #47444] Ma, 30 Julie 2001 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Krokkie - Antie Tottie is teen nikotien, en nie teen tarzantwak nie..

> "Krokkie" wrote in message
>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik

Jy is reg, Jonas. Nikotien is 'n baie verslawende middel. Dagga nie.
Nieas jy dit alleen gebruik nie. Tannie hou egter nie daarvan dat dit
gerook
moet word nie. Dit brand die longe.
Ek wonder of Krokkie verwys na die feit dat mense in Kanada
nou vir eie gebruik hulle pot kan kweek en gebruik as hulle 'n
dokterspreskripsie het. (Ek is egter nie so seker van die feite
nie.)

Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
waterpyp te rook, soos die Khoi en die
San. Daardie ouens het geweet hoe om
dinge te doen.

>
Re: Dagga [boodskap #47481 is 'n antwoord op boodskap #47453] Ma, 30 Julie 2001 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
die apteek.

Annette

Krokkie skryf in boodskap news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>
Re: Dagga [boodskap #47493 is 'n antwoord op boodskap #47472] Di, 31 Julie 2001 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Jonas - jy slaan die spyker op die kop - dit het mode geword - veral by
sommige mense.
Die snaakste vir my omtrent hulle storie is is dat hulle beweer dat dit
medisinale effekte het ( en ek kan dit glo) maar mens gebruik tog net
medisyne as mens siek is - nie dag in dag uit heeldag nie.
Die ander punt wat die daggarokers heftig verdedig is dat dit nie 'n
verslawende middel is nie - en dat dit nie in die meeste gevalle lei tot
gebruik van ander, sterker verdowingsmiddels nie.
My vrae aan hulle is baie eenvoudig - hoe kan hulle redeneer met 'n
benewelde kop, en of hulle nou, hier, kan ophou. Indien nie, dan is hulle
verslaaf aan 'n verdowingsmiddel.
Tot nou toe het ek nog geen daggaroker ontmoet wat dit net gebruik as hulle
siek is, of enigsens in staat is om dit onmiddelik op te hou rook nie.
Die stelling omtrent my ma en asma was waar - sy kon egter nie eers 3 trekke
baasraak nie en het daardie manier van behandeling maar gelos.
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:3b661c69$0$224@hades.is.co.za...
> Antie Tottie sê:
> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
> San. Daardie ouens het geweet hoe om
> dinge te doen."
> Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
> nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
> Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
> ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
> is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
> Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
> drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
> my benewelde brein onverstaanbaar ...
> Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
> boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?
> "Annette" wrote in message
> news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
>> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
>> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
>> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
>> die apteek.
>>
>> Annette
>>
>> Krokkie wrote in message
>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>
>>
>
Re: Dagga [boodskap #47498 is 'n antwoord op boodskap #47453] Di, 31 Julie 2001 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Jonas wrote:
>
>> Krokkie - Antie Tottie is teen nikotien, en nie teen tarzantwak nie..
>
>> "Krokkie" wrote in message
>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>
> Jy is reg, Jonas. Nikotien is 'n baie verslawende middel. Dagga nie.
> Nieas jy dit alleen gebruik nie. Tannie hou egter nie daarvan dat dit
> gerook
> moet word nie. Dit brand die longe.

O my donder - Dgga is nie verslwawend nie? Vigs en Aids het nie 'n
verband nie? Ons het beslis vir jou 'n pos in die Parlement.
Re: Dagga [boodskap #47502 is 'n antwoord op boodskap #47493] Di, 31 Julie 2001 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit was tog iets vir Nederland om mee te begin en nie vir Kanada nie ????

Baie goed van die Kanadese regering. Daar is bewys dat Dagga pyn goed kan
verminder, ook by mense met reuma!!

Dagga is nie verslawend nie, net die lekker gevoel, wat 'n mens kry van
Dagga Rook.

Gr. Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9k58sr$2moe7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja Jonas - jy slaan die spyker op die kop - dit het mode geword - veral by
> sommige mense.
> Die snaakste vir my omtrent hulle storie is is dat hulle beweer dat dit
> medisinale effekte het ( en ek kan dit glo) maar mens gebruik tog net
> medisyne as mens siek is - nie dag in dag uit heeldag nie.
> Die ander punt wat die daggarokers heftig verdedig is dat dit nie 'n
> verslawende middel is nie - en dat dit nie in die meeste gevalle lei tot
> gebruik van ander, sterker verdowingsmiddels nie.
> My vrae aan hulle is baie eenvoudig - hoe kan hulle redeneer met 'n
> benewelde kop, en of hulle nou, hier, kan ophou. Indien nie, dan is hulle
> verslaaf aan 'n verdowingsmiddel.
> Tot nou toe het ek nog geen daggaroker ontmoet wat dit net gebruik as hulle
> siek is, of enigsens in staat is om dit onmiddelik op te hou rook nie.
> Die stelling omtrent my ma en asma was waar - sy kon egter nie eers 3 trekke
> baasraak nie en het daardie manier van behandeling maar gelos.
> Annette
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:3b661c69$0$224@hades.is.co.za...
>> Antie Tottie sê:
>> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
>> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
>> San. Daardie ouens het geweet hoe om
>> dinge te doen."
>> Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
>> nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
>> Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
>> ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
>> is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
>> Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
>> drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
>> my benewelde brein onverstaanbaar ...
>> Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
>> boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
>>> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
>>> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
>>> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
>>> die apteek.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Krokkie wrote in message
>>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dagga [boodskap #47505 is 'n antwoord op boodskap #47498] Di, 31 Julie 2001 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee Lou....... Miskien is dagga self nie verslawend nie, ek kan nie
myself roem as 'n deskundige nie, maar wat baie seker is, is dat die
newe-effekte van dagga beslis verslawend is. Die tipiese "niks-kan-my-pla"
(hoe's daai vir "no-care") houding en traak-my-nie-agtigheid verwyder die
mense van die werklikheid van hul alledaagse omstandighede en dit is
verslawend. Eenvoudig 'n maklike drukverligter vir iemand wat nie druk kan
hanteer nie.
Sakkie

"Lou" skryf in boodskap news:3B665105.83A836E9@lous.zzn.com...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Krokkie - Antie Tottie is teen nikotien, en nie teen tarzantwak nie..
>>
>>> "Krokkie" wrote in message
>>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>
>> Jy is reg, Jonas. Nikotien is 'n baie verslawende middel. Dagga nie.
>> Nieas jy dit alleen gebruik nie. Tannie hou egter nie daarvan dat dit
>> gerook
>> moet word nie. Dit brand die longe.
>
> O my donder - Dgga is nie verslwawend nie? Vigs en Aids het nie 'n
> verband nie? Ons het beslis vir jou 'n pos in die Parlement.
Re: Dagga [boodskap #47506 is 'n antwoord op boodskap #47502] Di, 31 Julie 2001 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dagga doen wondere vir die maag! Jy's knuppeldik geëet, dan rook jy, en
kry die munchies! :-)
____________________________________________________________ ___
"Rico"
> Baie goed van die Kanadese regering. Daar is bewys dat Dagga pyn goed kan
> verminder, ook by mense met reuma!!
Re: Dagga [boodskap #47507 is 'n antwoord op boodskap #47493] Di, 31 Julie 2001 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy ooit 'n jointjie gerook, Annette? Ek dink dit nie...
____________________________________________________________ ____
"Annette"
> Ja Jonas - jy slaan die spyker op die kop - dit het mode geword - veral by
> sommige mense.
> Die snaakste vir my omtrent hulle storie is is dat hulle beweer dat dit
> medisinale effekte het ( en ek kan dit glo) maar mens gebruik tog net
> medisyne as mens siek is - nie dag in dag uit heeldag nie.
> Die ander punt wat die daggarokers heftig verdedig is dat dit nie 'n
> verslawende middel is nie - en dat dit nie in die meeste gevalle lei tot
> gebruik van ander, sterker verdowingsmiddels nie.
> My vrae aan hulle is baie eenvoudig - hoe kan hulle redeneer met 'n
> benewelde kop, en of hulle nou, hier, kan ophou. Indien nie, dan is hulle
> verslaaf aan 'n verdowingsmiddel.
> Tot nou toe het ek nog geen daggaroker ontmoet wat dit net gebruik as hulle
> siek is, of enigsens in staat is om dit onmiddelik op te hou rook nie.
> Die stelling omtrent my ma en asma was waar - sy kon egter nie eers 3 trekke
> baasraak nie en het daardie manier van behandeling maar gelos.
> Annette
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:3b661c69$0$224@hades.is.co.za...
>> Antie Tottie sê:
>> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
>> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
>> San. Daardie ouens het geweet hoe om
>> dinge te doen."
>> Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
>> nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
>> Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
>> ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
>> is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
>> Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
>> drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
>> my benewelde brein onverstaanbaar ...
>> Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
>> boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
>>> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
>>> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
>>> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
>>> die apteek.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Krokkie wrote in message
>>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dagga [boodskap #47508 is 'n antwoord op boodskap #47472] Di, 31 Julie 2001 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ta' Hessie is weer so skerp soos 'n Minora Blade! Maar waar kom "Antie
Tottie" vandaan?
____________________________________________________
"Jonas" het geskryf dat...
> Antie Tottie sê:
> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
> San. Daardie ouens het geweet hoe om
> dinge te doen."
Re: Dagga [boodskap #47509 is 'n antwoord op boodskap #47498] Di, 31 Julie 2001 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Lou, gaan lees bietjie na oor hierdie plantjie, dan sal jy verstaan
hoekom sommige mense dit as soft drugs klassifiseer, reg langs nikotien
en alkohol.
____________________________________________________________ _____

"Lou" skryf in boodskap news:3B665105.83A836E9@lous.zzn.com...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Krokkie - Antie Tottie is teen nikotien, en nie teen tarzantwak nie..
>>
>>> "Krokkie" wrote in message
>>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>
>> Jy is reg, Jonas. Nikotien is 'n baie verslawende middel. Dagga nie.
>> Nieas jy dit alleen gebruik nie. Tannie hou egter nie daarvan dat dit
>> gerook
>> moet word nie. Dit brand die longe.
>
> O my donder - Dgga is nie verslwawend nie? Vigs en Aids het nie 'n
> verband nie? Ons het beslis vir jou 'n pos in die Parlement.
Re: Dagga [boodskap #47511 is 'n antwoord op boodskap #47453] Di, 31 Julie 2001 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het julle geweet dat sekere bouers (die baksteen en sement-tipe) hulle
werkers aanmoedig om dagga te gebruik. Hulle doen dit klaarblyklik wanneer
hulle agter raak met 'n kontrak. Vandaar die uitdrukking tarzantwak... Die
nagevolge volgens die bouers is skynbaar heel erg.
Dit klink iets soos die togsopie op die wynplase - nie?

"CaptainDread" skryf in boodskap news:9k6s3u$s9t$04$1@news.t-online.com...
> Dis lekker om skyf te trek...
> en oor verslawing worry ons more...
>
>
> "Krokkie" schrieb im Newsbeitrag
> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>
>
Re: Dagga [boodskap #47513 is 'n antwoord op boodskap #47453] Di, 31 Julie 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
CaptainDread  is tans af-lyn  CaptainDread
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dis lekker om skyf te trek...
en oor verslawing worry ons more...

"Krokkie" schrieb im Newsbeitrag
news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>
Re: Dagga [boodskap #47514 is 'n antwoord op boodskap #47453] Di, 31 Julie 2001 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Lou, gaan lees bietjie na oor hierdie plantjie, dan sal jy verstaan
> hoekom sommige mense dit as soft drugs klassifiseer, reg langs nikotien
> en alkohol.
>

Ha, nikotien en alhohol is medies die mees vernielende
"drugs" in die wêreld vandag. Dit maak nie saak dat dit
sogenaamde "wettige" drugs is nie. En wat my dwars
in die krop steek is dat dit in byvoorbeeld Ontario
alleen deur die provinsiale regering verkoop mag word.

Gloudina
Re: Dagga [boodskap #47523 is 'n antwoord op boodskap #47506] Di, 31 Julie 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Bly in Holland en rook dagga, so gedink ja................
Dit se baie ou BOOMSLANG !!!!!!!
Tinus.

"Max" skryf in boodskap news:9k6iu1$ae9$1@azure.nl.gxn.net...
> Dagga doen wondere vir die maag! Jy's knuppeldik geëet, dan rook jy, en
> kry die munchies! :-)
> ____________________________________________________________ ___
> "Rico"
>> Baie goed van die Kanadese regering. Daar is bewys dat Dagga pyn goed kan
>> verminder, ook by mense met reuma!!
>
Re: Dagga [boodskap #47534 is 'n antwoord op boodskap #47508] Wo, 01 Augustus 2001 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Seker van gloud of gloudina?

Oom Tot en ant Tottie
was grappig
maar glad nie verspot 'ie
Hul kweek hul potplantjies
dit sorg mooi vir die randjies
wat hul sal kry as hul oes
van die plantjies
se pitjies en blaar
die poliesman moet tog net nie kom hoes
oor die plantjies
wat lyk nes afrikaners
maar volgens goudina
jou glad nie kan sit in 'n "trans"
maar miskien transina

O medisinaal o medisinaal
hoor hoe die gebruikers
boomrokers, misbruikers
die lof daarvan madrigaal
die rastas, my broe',
weet net hoe hul moet maak
met stemmetjies fyn
"O weg is die pyn!"
(watter pyn?)
dit stink maar erg
na brandende gras
noem nou maar op
cannabis, marijuaan
hemp, gras of "durban gif"
of wat jy dit ookal wil noem

Maar dagga bly dagga
en ek dink nog steeds
dis nes rook
van sigrets en pyp:
Gagga!

Thys oppie Bos.

Max" skryf in boodskap news:9k6iu3$ae9$3@azure.nl.gxn.net...
> Ta' Hessie is weer so skerp soos 'n Minora Blade! Maar waar kom "Antie
> Tottie" vandaan?
Re: Dagga [boodskap #47535 is 'n antwoord op boodskap #47511] Wo, 01 Augustus 2001 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Skoolmaat van my, onthou jy vir Roy Bobby, se pa was 'n visserman onder
in die Kaap. Wanneer hulle harders uitgetrek het met groot nette het sy
handlangers ook 'n pyp gemaak. Hul werkverrigting was fenomenaal. Het soos
robotte geraak.
Sakkie

"Jonas" skryf in boodskap news:3b678af1$0$225@hades.is.co.za...
> Het julle geweet dat sekere bouers (die baksteen en sement-tipe) hulle
> werkers aanmoedig om dagga te gebruik. Hulle doen dit klaarblyklik wanneer
> hulle agter raak met 'n kontrak. Vandaar die uitdrukking tarzantwak... Die
> nagevolge volgens die bouers is skynbaar heel erg.
> Dit klink iets soos die togsopie op die wynplase - nie?
> "CaptainDread" wrote in message
> news:9k6s3u$s9t$04$1@news.t-online.com...
>> Dis lekker om skyf te trek...
>> en oor verslawing worry ons more...
>>
>>
>> "Krokkie" schrieb im Newsbeitrag
>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>
>>
>
Re: Dagga [boodskap #47541 is 'n antwoord op boodskap #47453] Wo, 01 Augustus 2001 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Minnaar, sy sussie was een jaar ouer. Ek kan nie haar naam onthou nie.
Het sulke lang, styl, donkerbruin hare gehad, blas gelaat en donkerbruin oë.

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:IuP97.28538$a04.80885@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b67b7ea$0$223@hades.is.co.za...
>
> Wat was Roy se van? Raak oud, mens, die geheue werk nie meer so lekker nie
> (saam met al die ander dele...)
>
>> 'n Skoolmaat van my, onthou jy vir Roy Bobby, se pa was 'n visserman onder
>> in die Kaap.
>
Re: Dagga [boodskap #47551 is 'n antwoord op boodskap #47535] Wo, 01 Augustus 2001 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b67b7ea$0$223@hades.is.co.za...

Wat was Roy se van? Raak oud, mens, die geheue werk nie meer so lekker nie
(saam met al die ander dele...)

> 'n Skoolmaat van my, onthou jy vir Roy Bobby, se pa was 'n visserman onder
> in die Kaap.
Re: Dagga [boodskap #47570 is 'n antwoord op boodskap #47509] Do, 02 Augustus 2001 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmm? Ek wou eintlik sê dat dagga verslawend is, en soos iemand opgemerk
het - probeer enigiemand wat dit gereeld gebruik (alla sigarette) om dit
onmiddelik te los. Dit is ook die eerste stappie na die sogenaamde 'hard
drugs'.

Max wrote:
>
> Lou, gaan lees bietjie na oor hierdie plantjie, dan sal jy verstaan
> hoekom sommige mense dit as soft drugs klassifiseer, reg langs nikotien
> en alkohol.
> ____________________________________________________________ _____
> "Lou" wrote in message
> news:3B665105.83A836E9@lous.zzn.com...
>>
>> ,SNIP>
>>>
>>> Jy is reg, Jonas. Nikotien is 'n baie verslawende middel. Dagga nie.
>>> Nieas jy dit alleen gebruik nie. Tannie hou egter nie daarvan dat dit
>>> gerook
>>> moet word nie. Dit brand die longe.
>>
>> O my donder - Dgga is nie verslwawend nie? Vigs en Aids het nie 'n
>> verband nie? Ons het beslis vir jou 'n pos in die Parlement.
Re: Dagga [boodskap #47573 is 'n antwoord op boodskap #47453] Do, 02 Augustus 2001 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle©" wrote:
>
> On Tue, 31 Jul 2001 08:32:37 +0200, Lou wrote:
>
>> O my donder - Dgga is nie verslwawend nie? Vigs en Aids het nie 'n
>> verband nie? Ons het beslis vir jou 'n pos in die Parlement.
>
>
> Soms dink ek mense verwar industriële dagga met marijuana. Daar is
> verskeie tipes dagga plantjies (almal van die genus Cannabis
> natuurlik) Die 2 bekendste/belangrikste produkte van hierdie cannabis
> plante is THC's en CBD's.

Industriele dagga? Die feit is egter dat met die twee (die name dagga
en marijuana - word uitgeruil so jou definisie is bietjie iefie fiefie)
is soos ecstacy - jy nooit weet wat jy koop nie.
Re: Dagga [boodskap #47574 is 'n antwoord op boodskap #47502] Do, 02 Augustus 2001 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:
>
> Dit was tog iets vir Nederland om mee te begin en nie vir Kanada nie ????
>
> Baie goed van die Kanadese regering. Daar is bewys dat Dagga pyn goed kan
> verminder, ook by mense met reuma!!
>
> Dagga is nie verslawend nie, net die lekker gevoel, wat 'n mens kry van
> Dagga Rook.

Dit is nou soos met kokaien, heroien, ecstacy, crack? Jy raak verslaaf
aan die lekker gevoel? Wat veroorsaak word deur? En as die ou dagga
pypie nie meer die nodige kick gee nie? Dan sit jy so bietjie mandrax
by. En later los jy sommer die dagga en gaan jy net aan met mandrax? En
as die mandrax te flou raak ...

En voor jy jou kon kry dan skryf jy nonsens op die nuusgroep ...
Re: Dagga [boodskap #47589 is 'n antwoord op boodskap #47574] Do, 02 Augustus 2001 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het jou jy eie bydrae gelees??
Jy praat van die stepping stone reaksie, maar dit is nonsens!!
As jy 'n rooiwyn geniet, is jy ook nie alkaholis nie.

Hoekom moet jy ook 'n ander mens beledig?? Kan jy nie gewoon jou opnie gee
sonder my vir Dagga roker uit te maak nie!!!!!

Gr.Rico
"Lou" skryf in boodskap news:3B693AA2.445AB1F5@lous.zzn.com...
>
>
> Rico wrote:
>>
>> Dit was tog iets vir Nederland om mee te begin en nie vir Kanada nie ????
>>
>> Baie goed van die Kanadese regering. Daar is bewys dat Dagga pyn goed kan
>> verminder, ook by mense met reuma!!
>>
>> Dagga is nie verslawend nie, net die lekker gevoel, wat 'n mens kry van
>> Dagga Rook.
>
> Dit is nou soos met kokaien, heroien, ecstacy, crack? Jy raak verslaaf
> aan die lekker gevoel? Wat veroorsaak word deur? En as die ou dagga
> pypie nie meer die nodige kick gee nie? Dan sit jy so bietjie mandrax
> by. En later los jy sommer die dagga en gaan jy net aan met mandrax? En
> as die mandrax te flou raak ...
>
> En voor jy jou kon kry dan skryf jy nonsens op die nuusgroep ...
Re: Dagga [boodskap #47603 is 'n antwoord op boodskap #47589] Vr, 03 Augustus 2001 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:
>
> Het jou jy eie bydrae gelees??
> Jy praat van die stepping stone reaksie, maar dit is nonsens!!
> As jy 'n rooiwyn geniet, is jy ook nie alkaholis nie.
>
> Hoekom moet jy ook 'n ander mens beledig?? Kan jy nie gewoon jou opnie gee
> sonder my vir Dagga roker uit te maak nie!!!!!
>

Het ek jou beledig? Jammer, die fyner nuanses van my humorsin het
blykbaar nie inslag gevind nie - seker te veel dagga.

Ernstig - dagga het duidelik medisinale kwaliteite - net soos nikotien -
maar dan net as dit in beheerde toestande geneem word!!
Re: Dagga [boodskap #47617 is 'n antwoord op boodskap #47507] Sa, 04 Augustus 2001 02:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Max - self nie aan 'n jointjie gesuig nie - maar genoeg in geselskap
gesit waar ek lighoofdig van die walms geraak het;)))
Annette.

Max skryf in boodskap news:9k6iu3$ae9$2@azure.nl.gxn.net...
> Jy ooit 'n jointjie gerook, Annette? Ek dink dit nie...
> ____________________________________________________________ ____
> "Annette"
>> Ja Jonas - jy slaan die spyker op die kop - dit het mode geword - veral by
>> sommige mense.
>> Die snaakste vir my omtrent hulle storie is is dat hulle beweer dat dit
>> medisinale effekte het ( en ek kan dit glo) maar mens gebruik tog net
>> medisyne as mens siek is - nie dag in dag uit heeldag nie.
>> Die ander punt wat die daggarokers heftig verdedig is dat dit nie 'n
>> verslawende middel is nie - en dat dit nie in die meeste gevalle lei tot
>> gebruik van ander, sterker verdowingsmiddels nie.
>> My vrae aan hulle is baie eenvoudig - hoe kan hulle redeneer met 'n
>> benewelde kop, en of hulle nou, hier, kan ophou. Indien nie, dan is hulle
>> verslaaf aan 'n verdowingsmiddel.
>> Tot nou toe het ek nog geen daggaroker ontmoet wat dit net gebruik as hulle
>> siek is, of enigsens in staat is om dit onmiddelik op te hou rook nie.
>> Die stelling omtrent my ma en asma was waar - sy kon egter nie eers 3 trekke
>> baasraak nie en het daardie manier van behandeling maar gelos.
>> Annette
>>
>> --
>> Jonas wrote in message
>> news:3b661c69$0$224@hades.is.co.za...
>>> Antie Tottie sê:
>>> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
>>> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
>>> San. Daardie ouens het geweet hoe om
>>> dinge te doen."
>>> Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
>>> nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
>>> Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
>>> ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
>>> is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
>>> Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
>>> drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
>>> my benewelde brein onverstaanbaar ...
>>> Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
>>> boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
>>>> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
>>>> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
>>>> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
>>>> die apteek.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> Krokkie wrote in message
>>>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bobby
Volgende onderwerp: Wat gaan hier aan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:35:08 MGT 2024