Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » (",)
(",) [boodskap #186] Do, 08 Mei 2003 20:46 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet nou gaan slaap.
Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
Sal more aand kyk of jy hier was.
groete
-Andries
Re: (",) [boodskap #190 is 'n antwoord op boodskap #186] Do, 08 Mei 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)

"Andries" skryf in boodskap news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek moet nou gaan slaap.
> Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
> Sal more aand kyk of jy hier was.
> groete
> -Andries
>
Re: (",) [boodskap #191 is 'n antwoord op boodskap #190] Do, 08 Mei 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Naby Heidelberg in die Transvaal, En Johannesburg en daai plekke.
Wanneer laas was jy in S.A.?? net nuuskierig.

"Raj" skryf in boodskap news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>
> "Andries" wrote in message
> news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet nou gaan slaap.
>> Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>> Sal more aand kyk of jy hier was.
>> groete
>> -Andries
>>
>
Re: (",) [boodskap #192 is 'n antwoord op boodskap #186] Do, 08 Mei 2003 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek werk vir Afgri. Ek verkoop John Deere trekkers en implimente se onderdele
aan die boere.
Wat doen jy daar in London/Londen??


"Raj" skryf in boodskap news:3ebac3c8_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Ek het in Natal grootgeword sien, en my aardrykskunde het a diep laag roes.
>
>
> "Raj" wrote in message
> news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek moet nou gaan slaap.
>>> Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>>> Sal more aand kyk of jy hier was.
>>> groete
>>> -Andries
>>>
>>
>
Re: (",) [boodskap #193 is 'n antwoord op boodskap #191] Do, 08 Mei 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hhmmm. Dit kos dinkwerk.... Omtrent 13 jaar gelede.

Lorinda


"Andries" skryf in boodskap news:b9eg5a$34p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Naby Heidelberg in die Transvaal, En Johannesburg en daai plekke.
> Wanneer laas was jy in S.A.?? net nuuskierig.
>
> "Raj" wrote in message
> news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek moet nou gaan slaap.
>>> Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>>> Sal more aand kyk of jy hier was.
>>> groete
>>> -Andries
>>>
>>
>
Re: (",) [boodskap #194 is 'n antwoord op boodskap #192] Do, 08 Mei 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek werk in ekonomiese ontwikkeling en beplanning vir die Londen "boroughs"
(munisipaliteite?? of iets soortgelyks).

"Andries" skryf in boodskap news:b9egc1$3au$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek werk vir Afgri. Ek verkoop John Deere trekkers en implimente se onderdele
> aan die boere.
> Wat doen jy daar in London/Londen??
>
>
> "Raj" wrote in message
> news:3ebac3c8_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Ek het in Natal grootgeword sien, en my aardrykskunde het a diep laag
> roes.
>>
>>
>> "Raj" wrote in message
>> news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>> Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>>>
>>> "Andries" wrote in message
>>> news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek moet nou gaan slaap.
>>>> Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>>>> Sal more aand kyk of jy hier was.
>>>> groete
>>>> -Andries
>>>>
>>>
>>
>
Re: (",) [boodskap #195 is 'n antwoord op boodskap #194] Do, 08 Mei 2003 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet nou gaan slaap, moet more vér ry. Praat later weer...?

"Raj" skryf in boodskap news:3ebac5c2_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Ek werk in ekonomiese ontwikkeling en beplanning vir die Londen "boroughs"
> (munisipaliteite?? of iets soortgelyks).
>
> "Andries" wrote in message
> news:b9egc1$3au$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek werk vir Afgri. Ek verkoop John Deere trekkers en implimente se onderdele
>> aan die boere.
>> Wat doen jy daar in London/Londen??
>>
>>
>> "Raj" wrote in message
>> news:3ebac3c8_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>> Ek het in Natal grootgeword sien, en my aardrykskunde het a diep laag roes.
>>>
>>>
>>> "Raj" wrote in message
>>> news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>>>>
>>>> "Andries" wrote in message
>>>> news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek moet nou gaan slaap.
>>>> > Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>>>> > Sal more aand kyk of jy hier was.
>>>> > groete
>>>> > -Andries
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: (",) [boodskap #196 is 'n antwoord op boodskap #195] Do, 08 Mei 2003 21:16 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
En dankie vir die Aardrykskundige kennis, ek sal ook n kaart op die internet
raadpleeg sodat ek nie te vervelig raak nie.....

"Andries" skryf in boodskap news:b9eh2v$3pa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek moet nou gaan slaap, moet more vér ry. Praat later weer...?
>
> "Raj" wrote in message
> news:3ebac5c2_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Ek werk in ekonomiese ontwikkeling en beplanning vir die Londen "boroughs"
>> (munisipaliteite?? of iets soortgelyks).
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:b9egc1$3au$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek werk vir Afgri. Ek verkoop John Deere trekkers en implimente se onderdele
>>> aan die boere.
>>> Wat doen jy daar in London/Londen??
>>>
>>>
>>> "Raj" wrote in message
>>> news:3ebac3c8_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> Ek het in Natal grootgeword sien, en my aardrykskunde het a diep laag roes.
>>>>
>>>>
>>>> "Raj" wrote in message
>>>> news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> > Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>>>> >
>>>> > "Andries" wrote in message
>>>> > news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek moet nou gaan slaap.
>>>> > > Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>>>> > > Sal more aand kyk of jy hier was.
>>>> > > groete
>>>> > > -Andries
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: (",) [boodskap #201 is 'n antwoord op boodskap #190] Do, 08 Mei 2003 20:56 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het in Natal grootgeword sien, en my aardrykskunde het a diep laag roes.


"Raj" skryf in boodskap news:3ebac30d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Ek sal liewer nie vra waar Nigel nouweer is nie:-)
>
> "Andries" wrote in message
> news:b9efmd$2uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet nou gaan slaap.
>> Ek moet vroeg more oggend ry na John Deere in Nigel toe.
>> Sal more aand kyk of jy hier was.
>> groete
>> -Andries
>>
>
Vorige onderwerp: Ficksburg is...
Volgende onderwerp: Wat kan Steve doen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:20:20 MGT 2024