Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Re: Platteland (en selfone)
Re: Platteland (en selfone) [boodskap #19904] Vr, 15 Januarie 1999 00:00
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
> n Vinniger pad - ook 100% - is egter Langkloof om, agter die berg

pragtige roete ja. bly om te hoor hy hou uit. op die punt van paaie, die
snaakste wat ek teegekom het was 'n stuk van omtrent 30km tussen
steytlerville en uniondale. dis 'n enkelbaan betonblad met bree skouers.
uiters gevaarlik teen 140km. jy mik mik en wag dat die ou wat aankom padgee,
'n soort chicken spel. nerens in sa al so pad gesien nie.

> Albei selfoon-netwerke is egter springlewendig op die pad.
janee, ek weet nie van ander lande maar SA is darem 'gewire' wat selfone
betref, nerens maar nerens gekom waar daar nie ontvangs was nie.

>
>

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Platteland (en selfone) [boodskap #19905 is 'n antwoord op boodskap #19904] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Jan 1999 19:33:00 GMT, ev...@sportspace.co.za said the
following:
|steytlerville en uniondale. dis 'n enkelbaan betonblad met bree skouers.
|uiters gevaarlik teen 140km. jy mik mik en wag dat die ou wat aankom padgee,
|'n soort chicken spel. nerens in sa al so pad gesien nie.
|
Daar was jare terug in Zimbabwe sulke stukke pad, maar geen skouers
nie. Kom daar 'n kar van voor af, dan gaan elke kar maar met een wiel
van die teer af. Die snelhede daar was natuurlik heelwat minder - jy
kon net nie vinnig op die paaie ry nie.

Johan
Vorige onderwerp: Re: Afrikaanse spellingkontrole
Volgende onderwerp: Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie )
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 03:34:24 MGT 2024