Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die in Europa
Die in Europa [boodskap #19761] Vr, 08 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Moet dalk hul opsies vir n tyd lank oophou om terug te kom?

Want dit lyk of sommige navorsers reken n yseeu kan op Europa neerdaal
as gevolg van "global warming".

As ek reg onthou wat ek gelees het, werk dit so: In die Noordsee is
daar n natuurlik "pompstelsel" wat water laat sak na die bodem van die
oseaan en wegvoer.
Dit werk glo omdat wanneer die ys elke winter vorm, dan bly die sout
agter in die water wat dan swaarder word en afsak.

Die gevolg van die wegvoer van koue water is glo dat n warm seestroom
inspoel (die "Gulf Stream"?) teen Europa en Wes-Europa etlike grader
warmer maak as wat dit veronderstel is om te wees.

Global warming beteken minder ys - reeds word minder ysvorming glo
gemeet in die Noordpool-gebied - en dit kan die "pomp afskakel".
Volgens wat ek gelees het, is daar reeds tekens van fluktuasie in die
stelsel, maar dit word nog nie lank genoeg gemonitor en seker te wees
of dit natuurlike of onnatuurlike fluktuasies is nie.

As dit sou afskakel, sal Dublin se klimaat glo dit wees wat tans in
Spitsbergen heers.

So geniet julle huidige warm winter en julle goedkoop lugversorging en
nuwe motors, maar daar is dalk donker ondertone.
Re: Die in Europa [boodskap #19762 is 'n antwoord op boodskap #19761] Vr, 08 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Jan 1999 16:12:41 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) said the following:

|
|Moet dalk hul opsies vir n tyd lank oophou om terug te kom?
|
|Want dit lyk of sommige navorsers reken n yseeu kan op Europa neerdaal
|as gevolg van "global warming".
|
|So geniet julle huidige warm winter en julle goedkoop lugversorging en
|nuwe motors, maar daar is dalk donker ondertone.
|
Of hulle moet maar hier by ons in Minnesota kom bly en solank begin
leer wat dit is om in die koue te bly. Dis glad ne so erg nie. In
elk geval die warmste twee winters wat ek nog in my lewe ervaar het -
ek het nou finaal my wintershempde weggepak en dra net kortmou
somershempde. Om uit te gaan het ek 'n dons baadjie en stewels vir
-40°C en 'n wol mus wat sommer my kop en ore warm hou en as die wind
waai sit 'n 'n mad bomber's hat op. So maklik. My ou 1991 Jeep vat
elke oggend getrou soos 'n fris gesonde jong perd wat net wil draf.

Ek mors net baie tyd met die uitkyk by die venster na die sneeu - dis
vir my baie mooi. Nie eers die skoonmaak van my "driveway" vat die
sneeu se mooi weg nie. (Skoonma kuier nou hier, maar sy staan
wraggies te laat op om die driveway skoon te hê voor ek moet werk toe
gaan!)

Ferdi, maar nou weet ek nie as jou voorspelling waar word vir die
noordelike halfrond nie - dan gaan dit ons mos insluit!?! Dalk nie
onvanpas om so 100myl suid te trek nie!!?!?

Meer ernstig: oor hoe lang tyd word so iets verwag??? Jare, dekades,
of eeue??

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Die in Europa [boodskap #19763 is 'n antwoord op boodskap #19761] Vr, 08 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling heeft geschreven...
>
> Moet dalk hul opsies vir n tyd lank oophou om terug te kom?
>

:-)

Woon jij soms in de buurt van dat gat in de ozonlaag?

Arthur
Re: Die in Europa [boodskap #19786 is 'n antwoord op boodskap #19761] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Jan 1999 20:30:17 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

>[/color]

Behalwe as dit vir die hele jaar begin duur?
En alle landbou dus in sy moer in is?

noordelike halfrond nie - dan gaan dit ons mos insluit!?! Dalk nie[/color]
> onvanpas om so 100myl suid te trek nie!!?!?>>

Daardie moontlike voorspelling is vir Europa.
Sover ek weet word daar verwag dat weerpatrone met global warming in
die VSA baie meer na uiterstes sal neig. Met ander woorde rampe en
tornado's en oorstromings en so aan.
Wat ek hier se lees ek in wetenskap-tydskrifte soos New Scientist en
Scientific American (wat op die web ook te lees is).

of eeue??>>[/color]

Volgens wat ek gelees het weet niemand nie.
Behalwe dit: blykbaar het ysmonster wat tot op die bodemlaag van rotse
in Groenland uitgeboor is, aangedui dat temperature in die gebied in
die verre verlede al wel binne twee of drie jaar met iets soos 14
grade C gemiddeld geval het. Daar is toe n afleiding gemaak dat dit
weer kan gebeur.
Re: Die in Europa [boodskap #19788 is 'n antwoord op boodskap #19761] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 9 Jan 1999 14:12:35 +0100, "Arthur Hagen" wrote:

de achtertuin (lekker luieren in de zon, liggend in een hangmat tussen de[/color]
> palmbomen zonder daarvoor lang in een vliegtuig te hoeven zitten), maar als
> het betekent dat het kouder wordt, vind ik het ook goed; ik kijk momenteel
> reikhalzend uit naar een echte schaatswinter ;) >>

Die probleem is dat talle modelle n YSEEU vir Europa voorspel as
gevolg van verwarming.

nadering van het 3e milennium? Ik las pas ook al over 'n kantelende aarde,[/color]
> het ompolen van het aardmagnetisch veld, reuzenmeteoren die kunnen inslaan,
> het rijzen van de zeespiegel, de ontdekking van enge virusziekten, het einde
> van de beschaving dankzij de milennium bug, bevolkingsexplosies,>>

Bedoel jy "why worry niks sal gebeur nie"?
Re: Die in Europa [boodskap #19789 is 'n antwoord op boodskap #19761] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling heeft geschreven...
> On Fri, 8 Jan 1999 "Arthur Hagen" wrote:
> >>
>>> Moet dalk hul opsies vir n tyd lank oophou om terug te kom?
>>
>> Woon jij soms in de buurt van dat gat in de ozonlaag?>>
>
> Nee. Dis baie, baie ver suid.
> In fact so ver suid, dat die gat in die osoonlaag bo die NOORDPOOL
> waarskynlik nader aan julle is as wat die Suidpool s'n aan ons is. :)

Nou ja, als het wereldwijd warmer wordt, dan wordt die ozonlaag vanzelf weer
dikker.

Ik keek eerst uit naar dat broeikas gedoe, zodat ik palmbomen kon planten in
de achtertuin (lekker luieren in de zon, liggend in een hangmat tussen de
palmbomen zonder daarvoor lang in een vliegtuig te hoeven zitten), maar als
het betekent dat het kouder wordt, vind ik het ook goed; ik kijk momenteel
reikhalzend uit naar een echte schaatswinter ;)

Overigens, zouden al die doemtheorieën weer worden opgediept vanwege de
nadering van het 3e milennium? Ik las pas ook al over 'n kantelende aarde,
het ompolen van het aardmagnetisch veld, reuzenmeteoren die kunnen inslaan,
het rijzen van de zeespiegel, de ontdekking van enge virusziekten, het einde
van de beschaving dankzij de milennium bug, bevolkingsexplosies,
................

Arthur
Re: Die in Europa [boodskap #19790 is 'n antwoord op boodskap #19761] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Jan 1999 18:37:31 +0100, "Arthur Hagen" wrote:

> [/color]
>> Moet dalk hul opsies vir n tyd lank oophou om terug te kom?
>>
>
> :-)
>
> Woon jij soms in de buurt van dat gat in de ozonlaag?>>

Nee. Dis baie, baie ver suid.
In fact so ver suid, dat die gat in die osoonlaag bo die NOORDPOOL
waarskynlik nader aan julle is as wat die Suidpool s'n aan ons is. :)
Re: Die in Europa [boodskap #19804 is 'n antwoord op boodskap #19761] So, 10 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Jan 1999 00:59:24 +0100, "Arthur Hagen" wrote:

veranderen? >>[/color]

Dis die hele punt. Jy KAN iets doen.

Jy kan minder olie verbrand.
Re: Die in Europa [boodskap #19805 is 'n antwoord op boodskap #19761] So, 10 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling heeft geschreven...
> Die probleem is dat talle modelle n YSEEU vir Europa voorspel as
> gevolg van verwarming.

Dat is heel interessant, maar het gaat hier om modellen aan de hand van
verscheidene theorieën. Ik heb nog niet gehoord dat iemand één onomstreden
theorie had omtrend de oorzaken van het optreden (en weer overgaan) van een
ijstijd. En dan nog, ik dacht dat ze nog altijd stoeiden met het al dan niet
toenemen van het albedo ten gevolge van wolken.

> Bedoel jy "why worry niks sal gebeur nie"?

"Don't worry, be happy!" :)

Waarom zou ik me zorgen maken om iets waar ik totaal niets aan kan
veranderen? Ik ben daarin een fatalist, ik woon niet voor niets in een
Calvinistisch land ;) Misschien gebeurt er iets, hoogst waarschijnlijk niet
(in ieder geval niet op de korte termijn), dus wat heeft het voor zin om
over dit soort zaken in te zitten?

Waar ik eigenlijk op doelde is dat men in 1499 ook een hoop doemtheorieën
had en toch kwam op 1 januari 1500 gewoon de zon weer op. Nu in 1999 duiken
er weer allemaal theorieën met broeikasgassen, ozon en meteoren in plaats
van vuur, duivels en demonen.

Arthur
Re: Die in Europa [boodskap #19806 is 'n antwoord op boodskap #19761] So, 10 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling heeft geschreven...
> On Sun, 10 Jan 1999 "Arthur Hagen" wrote:
>
> > veranderen? >>
>
> Dis die hele punt. Jy KAN iets doen.
>
> Jy kan minder olie verbrand.

Een deel van mijn levensstandaard opgeven voor 'n theorie?!? Het zit er dik
in dat we de hele olievoorraad van de wereld al lang en breed hebben
opgestookt voordat een mechanisme dat in die theorieën wordt beschreven in
werking treedt. Dan hebben we wel andere kopzorgen dan een koude winter.

Bovendien verbrand ik niet veel olie (ik heb geen auto :) , maar wel gas;
direct voor verwarming en indirect voor het opwekken van de electriciteit
die ik gebruik. Maar ja, "ze" willen nu eenmaal van alle kerncentrales af.

Als je echt wat wilt doen aan het broeikaseffect, dan zijn er veel
effectievere maatregelen die jij als individu kunt nemen. Lees het boek
"Earth" van David Brin eens (Bantam Books 1990), de personage Daisy heeft
het ook begrepen.

Arthur
Re: Die in Europa [boodskap #19832 is 'n antwoord op boodskap #19761] Ma, 11 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Jan 1999 17:53:34 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

my daaroor te bekommer. En as dit gebeur, sal dit gelydelik kom sodat[/color]
> 'n mens daarby sal kan aanpas.>>

"Global warming probably will not be a gentle turning up of the
thermostat, as climatologists used to think, but rather a sudden
switch to a new climate system. That is the stark warning from many of
the world's leading climate researchers to representatives of
governments meeting this week in Buenos Airis." New Scientist van 14
Nov. verlede jaar.

En dan: hoekom omgee?
Omdat ons die wereld berei vir ons kinders en klein kinders.
Die wat na ons kom.
Daar is n verantwoordelikheid teenoor hulle.

Dan doe volgende stukkie uit dieselfde artikel - ook vir Arthur.

"Climate does'nt change smoothly. It happens in jumps and jolts,"
says Stefan Rahmstorf of the Potsdam Intitute for Climate Impact
Research in Germany.....he revealed details of a study that builds on
his prediction that northwest Europe could cool by several degrees as
global warming shuts down the Gulf Stream."
Re: Die in Europa [boodskap #19833 is 'n antwoord op boodskap #19761] Ma, 11 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 09 Jan 1999 12:34:00 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) said the following:

|On Fri, 08 Jan 1999 20:30:17 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:
|
|>
|
|Behalwe as dit vir die hele jaar begin duur?
|En alle landbou dus in sy moer in is?

Dis heeltemaal te onwaarskynlik dat dit in my tyd sal gebeur vir my om
my daaroor te bekommer. En as dit gebeur, sal dit gelydelik kom sodat
'n mens daarby sal kan aanpas.
Re: Die in Europa [boodskap #19834 is 'n antwoord op boodskap #19761] Ma, 11 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nee genade boere, los die die ouens uit wat bietjie fossiel brandstowwe
gebruik. Hier waar ek nou bly kan ons doen met al die global warming wat
ons kan kry. ;-)

Bees.
Re: Die in Europa [boodskap #19855 is 'n antwoord op boodskap #19761] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi heeft geschreven...
> Baie is al feit.
> Soos n stygende gemiddelde temperatuur.
> Soos minder ys in die winter op die Noordpool.
> Soos n reuse stuk van die Suidpool se ys wat aan die afbreek is.
> Soos die gate in osoonlaag oor albei pole.
> En dat hulle elke jaar groter is.
>

Of dit alles een "feit" is vind ik uitermate aanvechtbaar. Voor het eerst in
de geschiedenis kunnen we nu bepaalde dingen waarnemen. Dat betekent niet
dat ze er vroeger niet waren. Ik kan me heel goed voorstellen dat er tijdens
de kleine ijstijd van de 16e/17e eeuw ook gaten in de ozonlaag zaten, alleen
hadden ze toen nog geen satelieten om het te registreren.

Van het Zuidpoolijs breken wel vaker enorme stukken af. Onlangs inderdaad
een stuk zo groot als Frankrijk.

Minder ijs op de Noordpool? In vergelijking met wanneer? Bedenk wel dat de
Noormannen Groenland niet voor niets zo noemden toen ze het ontdekten: toen
was er veel minder ijs dan nu. Nu ik erover nadenk: in die tijd (14e eeuw of
daaromtrend) was het mogelijk om veel verder noordelijk in Europa wijn te
produceren. Tegenwoordig kan dat in Nederland alleen nog in het uiterste
zuiden, destijds in grotere delen van het land. Dit lijkt me strijdig met de
theorie uit de New Scientist van 14 november j.l.

De gemiddelde temperatuur op aarde stijgt ..... kan iemand aantonen in
hoeverre het verbranden van fosiele brandstoffen die temperatuurstijging
veroorzaakt? Het kan heel wel een natuurlijke schommeling zijn.

Waarom heb ik nu eigenlijk het gevoel dat ik "Europa" moet verdedigen? Tegen
een theorie nota bene!!

:)

Arthur
Re: Die in Europa [boodskap #19856 is 'n antwoord op boodskap #19761] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Jan 1999 21:35:18 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:
|"Global warming probably will not be a gentle turning up of the
|thermostat, as climatologists used to think, but rather a sudden
|switch to a new climate system. That is the stark warning from many of
|the world's leading climate researchers to representatives of
|governments meeting this week in Buenos Airis." New Scientist van 14
|Nov. verlede jaar.

Net 'n teorie en nie 'n feit nie - ek is geneig om nie my veel te
steur aan al die doomsday profete nie.
|
|En dan: hoekom omgee?
|Omdat ons die wereld berei vir ons kinders en klein kinders.
|Die wat na ons kom.
|Daar is n verantwoordelikheid teenoor hulle.

Wel, ek gaan steeds nie in 'n spasme net omdat die klimaat dalk kan
verander nie. My kinders moet die aardbol vat soos hulle hom kry -
ek moes ook. Ek doen meer as net my deel vir natuurbewaring en
recycling - my gewete is skoon. Ek berei ook nie die aarde vir my
kinders nie - ek leef op hom en as ek doodgaan, pas ek hom net aan,
hopelik in 'n beter toestand as wat ek hom gekry het.

Ferdi, het jy nou al jou kar verkoop en jou elektrisiteit opgesê?
|

Vrede!

Johan
Re: Die in Europa [boodskap #19857 is 'n antwoord op boodskap #19761] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
> Swaer, waarvan praat jy?

Ik probeer eigenhandig het gevaar van een door Ferdie bestelde nieuwe
ijstijd voor Europa af te weren :-) 'n beetje een donquichotterie.

Arthur
Re: Die in Europa [boodskap #19858 is 'n antwoord op boodskap #19761] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Swaer, waarvan praat jy?

Arthur Hagen wrote in message ...
> Ferdi Greyling heeft geschreven...
>> On Sun, 10 Jan 1999 "Arthur Hagen" wrote:
>>
>> >> veranderen? >>
>>
>> Dis die hele punt. Jy KAN iets doen.
>>
>> Jy kan minder olie verbrand.
>
>
>
> Een deel van mijn levensstandaard opgeven voor 'n theorie?!? Het zit er dik
> in dat we de hele olievoorraad van de wereld al lang en breed hebben
> opgestookt voordat een mechanisme dat in die theorieën wordt beschreven in
> werking treedt. Dan hebben we wel andere kopzorgen dan een koude winter.
>
> Bovendien verbrand ik niet veel olie (ik heb geen auto :) , maar wel gas;
> direct voor verwarming en indirect voor het opwekken van de electriciteit
> die ik gebruik. Maar ja, "ze" willen nu eenmaal van alle kerncentrales af.
>
> Als je echt wat wilt doen aan het broeikaseffect, dan zijn er veel
> effectievere maatregelen die jij als individu kunt nemen. Lees het boek
> "Earth" van David Brin eens (Bantam Books 1990), de personage Daisy heeft
> het ook begrepen.
>
> Arthur
>
Re: Die in Europa [boodskap #19859 is 'n antwoord op boodskap #19761] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jan 1999 14:59:06 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

die ding is reeds daar. Verstaan jy dit nie? Verskillende klimatoloë[/color]
> het verskillende teorië oor wat van ons weer gaan gebeur - niks van
> dit is nog feit nie.>>

Baie is al feit.
Soos n stygende gemiddelde temperatuur.
Soos minder ys in die winter op die Noordpool.
Soos n reuse stuk van die Suidpool se ys wat aan die afbreek is.
Soos die gate in osoonlaag oor albei pole.
En dat hulle elke jaar groter is.
Re: Die in Europa [boodskap #19860 is 'n antwoord op boodskap #19761] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jan 1999 08:14:57 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) said
the following:
|Weet jy dat n cruise misiel wat deur n radar opgetel is op pad na jou
|toe ook net n teorie is en nie n feit nie?

Nee, jy is al weer verkeerd - in so 'n geval sou dit 'n feit wees -
die ding is reeds daar. Verstaan jy dit nie? Verskillende klimatolo�
het verskillende teorië oor wat van ons weer gaan gebeur - niks van
dit is nog feit nie.
|
|>>
|
|Jy se baie teenstrydighede hierin.
|Dalk moet jy weer probeer.

Nee, dalk moet jy by nou darem begin besef dat die lewe om jou nie net
pink of groen is nie, daar is skakerings tussenin.

|Jy se jy gee nie om wat jy aan die aarde doen nie

Ek het gesoek maar ek kry nie waar ek dit gesê het nie en ek kan nie
onthou dat ek so iets gesê het nie - jy sal maar vir my moet aanhaal -
vermoedelik uit jou verbeelding uit.

|en dan se jy ook jy
|doen jou deel om om te gee wat jy aan die aarde doen en jy hoop jy los
|dit in n beter toestand.
|Wat is dit nou eintlik wat jy se?

Lees maar net weer wat ek gesê het: kortliks dat ek nie die aarde
verniel nie, maar ook nie bereid is om in 'n panic in te gaan oor die
omstandighede waarin my kinders sal moet leef nie. Ek doen my bes en
kan niks meer as dit nie. Ek is byvoorbeeld nie bereid om minder olie
te verbrand nie.
|
|>
|
|Hoekom?
|Waar kom die opmerking vandaan?
|Is jy weer van jou pille af?

Dalk is dit jy wat maar weer na die Bob Martin botteltjie moet gryp -
kom ek haal jou aan (raad wat jy 'n dag of wat terug aan 'n ander so
vinnig uitgedeel het:

"Dis die hele punt. Jy KAN iets doen.

Jy kan minder olie verbrand."
|
Nou vra ek weer vir jou: Ferdi, het jy nou al jou kar verkoop en jou
elektrisiteit opgesê?

Vrede!

Johan
Re: Die in Europa [boodskap #19861 is 'n antwoord op boodskap #19761] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jan 1999 05:27:31 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:

steur aan al die doomsday profete nie.>>[/color]

He,he....

Weet jy dat n cruise misiel wat deur n radar opgetel is op pad na jou
toe ook net n teorie is en nie n feit nie?

>>[/color]

Jy se baie teenstrydighede hierin.
Dalk moet jy weer probeer.
Jy se jy gee nie om wat jy aan die aarde doen nie en dan se jy ook jy
doen jou deel om om te gee wat jy aan die aarde doen en jy hoop jy los
dit in n beter toestand.
Wat is dit nou eintlik wat jy se?

>

Hoekom?
Waar kom die opmerking vandaan?
Is jy weer van jou pille af?
Re: Die in Europa [boodskap #19881 is 'n antwoord op boodskap #19761] Wo, 13 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jan 1999 18:21:02 +0100, "Arthur Hagen" wrote:

>

Alles in ralatief Arthur.
Dar is minder ys as in die yseeue. En meer as toe die Noordpool
tropies was.
Maar dis juis waar die punt le: Te veel fluktuering van die norm van
die afgelope twee, drie eeue en miljoene mense sterf en die wereld
waarin ons leef word uiteengeruk deur sosio-ekonomiese magte wat hulle
beurt weer verder "ripple effect" ens.
Wat dink jy gaan gebeur as byvoorbeeld die VSA se klimaatpatrone
ernstig verander? Nie genoeg om mense dood te maak of die land
onleefbaar te maak nie, maar genoeg om se nou maar 60% van daardie
land se landbou in duie te laat stort?

Oor die warmer aarde - gaan kyk by Nasa se website. Daar sal jy
eerstehands beter inligting kry.

>[/color]

Ek weet nie.
Maar dis seker nogal ironies dat dit juis n Europese teorie is, ne?
Re: Die in Europa [boodskap #19882 is 'n antwoord op boodskap #19761] Wo, 13 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Touché
^^^^^^^

Arthur Hagen wrote in message ...
> Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
>> Swaer, waarvan praat jy?
>
>
> Ik probeer eigenhandig het gevaar van een door Ferdie bestelde nieuwe
> ijstijd voor Europa af te weren :-) 'n beetje een donquichotterie.
>
> Arthur
>
Re: Die in Europa [boodskap #19883 is 'n antwoord op boodskap #19761] Wo, 13 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi heeft geschreven...
> On Tue, 12 Jan 1999  "Arthur Hagen" wrote:
>
>  eerst in de geschiedenis kunnen we nu bepaalde dingen waarnemen.>>
>
> Alles in ralatief Arthur.
> Dar is minder ys as in die yseeue. En meer as toe die Noordpool
> tropies was.

Nou, om over een tropische Noordpool in de 14e eeuw te spreken voert te ver.
Maar kennelijk zijn fluctuaties in zo'n kort tijdsbestek niet ondenkbaar. Je
moet ook wel rekenen dat als men spreekt over "snel" in klimatologische
termen, dat men het niet over volgend jaar, maar over één van de volgende
eeuwen spreekt.

> Maar dis juis waar die punt le: Te veel fluktuering van die norm van
> die afgelope twee, drie eeue en miljoene mense sterf en die wereld
> waarin ons leef word uiteengeruk deur sosio-ekonomiese magte wat hulle
> beurt weer verder "ripple effect" ens.

Je hebt gelijk, daar is misschien niet zo heel veel voor nodig. Onze
samenleving is nogal kwetsbaar, mede omdat de wereldbevolking zo enorm groot
is en in een ongelofelijk tempo nog groter wordt. Voedselvoorraden, als die
er al zijn, zullen in recordtempo op raken.

> Wat dink jy gaan gebeur as byvoorbeeld die VSA se klimaatpatrone
> ernstig verander? Nie genoeg om mense dood te maak of die land
> onleefbaar te maak nie, maar genoeg om se nou maar 60% van daardie
> land se landbou in duie te laat stort?

Als dat binnen een tijdsbestek van enkele jaren gebeurt (maar daar geloof ik
dus niet in) zal dat heel ernstige gevolgen hebben, maar als dat geleidelijk
gaat zal de landbouwfunctie vanzelf worden overgenomen door andere gebieden.
Ik kan me voorstellen dat het heel goed boeren wordt in Siberië :-)

> Oor die warmer aarde - gaan kyk by Nasa se website. Daar sal jy
> eerstehands beter inligting kry.

Ik heb nooit bestreden dat de aarde de afgelopen eeuwen warmer is geworden.
Waar geen zekerheid over is, is hoe het klimaat zich in de toekomst gaat
ontwikkelen. Daar zijn tal van theoriën over, waarvan een aantal lijnrecht
tegenover elkaar staan.

> > een theorie nota bene!!>>
>
> Ek weet nie.
> Maar dis seker nogal ironies dat dit juis n Europese teorie is, ne?

Theoriën kennen geen nationaliteit. Het zou wat moois zijn als je alleen
theoriën ontwikkelt dit gouden bergen voor jezelf en hel en verdoemenis voor
anderen voorspellen. Dan hou je ofwel jezelf voor de gek of je hebt een
verborgen agenda. Doemvoorspellingen zijn soms prachtige fondsenwervers. De
collectemand is nooit zo vol als na een goede donderpreek ;-)

Hier in Nederland draait momenteel een reklamefilmpje van een
millieuorganisatie die het veranderend klimaat als een vaststaand feit
presenteert. Die hebben wel heel duidelijk een agenda.

Arthur
Re: Die in Europa [boodskap #19884 is 'n antwoord op boodskap #19761] Wo, 13 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
OK.
Arthur Hagen wrote in message ...
> Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
>> Swaer, waarvan praat jy?
>
>
> Ik probeer eigenhandig het gevaar van een door Ferdie bestelde nieuwe
> ijstijd voor Europa af te weren :-) 'n beetje een donquichotterie.
>
> Arthur
>
Re: Die in Europa [boodskap #19898 is 'n antwoord op boodskap #19761] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Jan 1999 22:28:44 +0100, "Arthur Hagen" wrote:

>

Dit sal dit te ver vat jar. Maar jy kry die punt.
Die pole was, by the way, op n tyd tropies en die ewenaar vol ys, word
gese.

Baie lank gelede.
Vorige onderwerp: Ou Kennisse!
Volgende onderwerp: Weer geskryf:'Orania Tuisblad'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:34:13 MGT 2024