Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sonskynhoekie...
Sonskynhoekie... [boodskap #19687] So, 03 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Well bugger me ... if this NG hasn't progresses from koeksuster
recipes to a lonely hearts meeting place.

Funny that "vigs" has assumed the role of moderator.

Get a life you lot!!!

Squirrel
Re: Sonskynhoekie... [boodskap #19688 is 'n antwoord op boodskap #19687] So, 03 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Secret Squirrel writes:

> Well bugger me ... if this NG hasn't progresses from koeksuster
> recipes to a lonely hearts meeting place.
>
> Funny that "vigs" has assumed the role of moderator.
>
> Get a life you lot!!!
>
> Squirrel

Wel, Simon, hierdie keer stem ek met
jou saam.

Maar dis koeksister, Simon, koeksister.
Dis nie "koeksuster" nie.

Net maar Hessie se witperd.
Re: Sonskynhoekie... [boodskap #19693 is 'n antwoord op boodskap #19687] Ma, 04 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan ) writes:

> Janee, kyk, 'n mens kan sien die maan is amper vol, Gloudina, as jy
> nou so met al die skimme van die verlede praat en ons oral wil opdiep
> waar ons nie is nie. Simon was 'n alias wat ek lank terug gebruik
> het as ek van 'n ander masjien af gestuur het.

> Johan

Wel, as jy "Simon" was, moet jy jou
skaam vir al die uiters rassistiese
dinge wat Simon altyd kwytgeraak het.
Sies. Ek wonder egter tog of ek vir
jou kan glo. Vertel vir my waar Simon
gesê het hy bly in Suid-Afrika, en
watter een van sy grootouers Afrikaans
was. Was jy ook Nuwe SAer? Die een het
ook soos 'n groot speld verdwyn.

Gloudina
Re: Sonskynhoekie... [boodskap #19694 is 'n antwoord op boodskap #19687] Ma, 04 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Jan 1999 22:46:51 GMT, wrote:

|Secret Squirrel writes:
|
| > Well bugger me ... if this NG hasn't progresses from koeksuster
|> recipes to a lonely hearts meeting place.
|>
|> Funny that "vigs" has assumed the role of moderator.
|>
|> Get a life you lot!!!
|>
|> Squirrel
|
| Wel, Simon, hierdie keer stem ek met
| jou saam.
|
| Maar dis koeksister, Simon, koeksister.
| Dis nie "koeksuster" nie.
|
| Net maar Hessie se witperd.
|
Janee, kyk, 'n mens kan sien die maan is amper vol, Gloudina, as jy
nou so met al die skimme van die verlede praat en ons oral wil opdiep
waar ons nie is nie. Simon was 'n alias wat ek lank terug gebruik
het as ek van 'n ander masjien af gestuur het.

Maar nou ja, no hard feelings - ek hou van die volmaan - met die sneeu
lagie op die grond maak dit die wereld baie lig snags en pla dit my
skoonsuster in haar slaap (lei af dat ek nie juis te veel ooghare vir
haar het nie).

Vrede!

Johan
Re: Sonskynhoekie... [boodskap #19705 is 'n antwoord op boodskap #19687] Di, 05 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Jan 1999 19:23:56 GMT, wrote:
| Wel, as jy "Simon" was, moet jy jou
| skaam vir al die uiters rassistiese
| dinge wat Simon altyd kwytgeraak het.
| Sies.

Ag, dis soms lekker om teen jouself te redeneer en die ander standpunt
te stel. Dis partymaal nogal moeilik, maar dit was baie interesant om
die reaksie op so 'n ander standpunt te lees. G'n sies nie - dit is
nie my eie persoonlike opinies gewees nie.

| Ek wonder egter tog of ek vir
| jou kan glo. Vertel vir my waar Simon
| gesê het hy bly in Suid-Afrika, en
| watter een van sy grootouers Afrikaans
| was.

Ek dink ek het gesê ek bly in Roodepoort, maar al die ander spesifieke
liegstories kan ek nou nie onthou nie. Sien, al moet ek dit nou so
half aan myself sê - dit help nie om te lieg nie - jy kan liegstories
nie onthou nie! Glo my maar, dit was ek.... en ek is nie Squirrel nie
- laat die boffins maar vir jou die boodskap koppe deursoek en se waar
die boodskappe vandaan kom, dan sal jy sien ek praat die waarheid.
Miskien sal ek oor 'n paar jaar weer 'n alias aanneem en bietjie
sports maak.

Was jy ook Nuwe SAer? Die een het
| ook soos 'n groot speld verdwyn.
|
Ja, ook skuldig......
Vrede!

Johan
Re: Sonskynhoekie... [boodskap #19706 is 'n antwoord op boodskap #19687] Di, 05 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan ) writes:

> |Secret Squirrel writes:
> |
> | > Well bugger me ... if this NG hasn't progresses from koeksuster
> |> recipes to a lonely hearts meeting place.

> |
> | Wel, Simon, hierdie keer stem ek met
> | jou saam.
> |
> | Maar dis koeksister, Simon, koeksister.
> | Dis nie "koeksuster" nie.
> |
> | Net maar Hessie se witperd.

> |
> Janee, kyk, 'n mens kan sien die maan is amper vol, Gloudina, as jy
> nou so met al die skimme van die verlede praat en ons oral wil opdiep
> waar ons nie is nie. Simon was 'n alias wat ek lank terug gebruik
> het as ek van 'n ander masjien af gestuur het.
>

> Johan

Ja-nee, hier het ek drooggemaak. Ek moes
geweet het dat "Simon" nie 'n gebore Engels-
man was nie - sy Engels het dit gewys. En as
Secret Squirrel die woord "koeksuster" gebruik
in plaas van "koeksister," dis 'n duidelike
teken dat hy Engels-SA is. Dis vir my een van
die kentekens van hoe goed 'n Engelsman in SA
rerige Afrikaans ken - as hy nie "koeksuster"
gebruik nie, en nie "voertsak" gebruik wanneer
hy voertsek bedoel nie.

Piggy sur la Rideau.
Re: Sonskynhoekie... [boodskap #19728 is 'n antwoord op boodskap #19687] Wo, 06 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
yo Squirrel,
u've got a point there
't is doodstil

Secret Squirrel wrote:

> Well bugger me ... if this NG hasn't progresses from koeksuster
> recipes to a lonely hearts meeting place.
>
> Funny that "vigs" has assumed the role of moderator.
>
> Get a life you lot!!!
>
> Squirrel

--
The most exciting phrase to hear in science, the one that heralds new
discoveries, is not "Eureka!" (I found it!) but "That's funny ..."
-- Isaac Asimov

J.H. Schrik
IOC-dokumentatie
Gak Nederland bv
Postbus 8300
1005 CA Amsterdam
tel: +206872545
email: jsc...@gak.nl
http://www.gak.nl
Re: Sonskynhoekie... [boodskap #19729 is 'n antwoord op boodskap #19687] Wo, 06 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote:
>
>
> En as
> Secret Squirrel die woord "koeksuster" gebruik
> in plaas van "koeksister," dis 'n duidelike
> teken dat hy Engels-SA is. Dis vir my een van
> die kentekens van hoe goed 'n Engelsman in SA
> rerige Afrikaans ken - as hy nie "koeksuster"
> gebruik nie, en nie "voertsak" gebruik wanneer
> hy voertsek bedoel nie.
>
> Piggy sur la Rideau.

Moet nou nie vir jou dom hou nie - jy weet mos wat koeksusters is.
Dis mos daai meisies wat van ander meisies hou!

Jakes
Vorige onderwerp: Re: SA - 'n paar waarnemings,,,episode 1
Volgende onderwerp: Re: ANC Election issue...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:41:30 MGT 2024