Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » tiuskoms
tiuskoms [boodskap #1958] So, 10 Augustus 2003 18:24 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek is terug van Pretoria af.

kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig
Re: tiuskoms [boodskap #1960 is 'n antwoord op boodskap #1958] So, 10 Augustus 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Aug 2003 20:24:35 +0200, "Andries" wrote:

> ek is terug van Pretoria af.
>
> kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig
>


Jy lyk vir my na een van daardie tipe mense
wat kyk hoe groot gedeelte van die dag jy kan
omslaap, Andries.

DD
Re: tiuskoms [boodskap #1961 is 'n antwoord op boodskap #1960] So, 10 Augustus 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:s36djvs46s6neb8gbpolbi831kos7dk13h@4ax.com...
> On Sun, 10 Aug 2003 20:24:35 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> ek is terug van Pretoria af.
>>
>> kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig
>>
>
>
> Jy lyk vir my na een van daardie tipe mense
> wat kyk hoe groot gedeelte van die dag jy kan
> omslaap, Andries.
>
> DD
>

..nee. dis nie soos jy sê nie. Ek is 'n hardwerkende jongman.
Re: tiuskoms [boodskap #1965 is 'n antwoord op boodskap #1961] Ma, 11 Augustus 2003 16:13 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bh65nm$9e0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "DD" wrote in message
> news:s36djvs46s6neb8gbpolbi831kos7dk13h@4ax.com...
>> On Sun, 10 Aug 2003 20:24:35 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> ek is terug van Pretoria af.
>>>
>>> kan nie lank bly nie, is moeg, het slaap nodig
>>>
>>
>>
>> Jy lyk vir my na een van daardie tipe mense
>> wat kyk hoe groot gedeelte van die dag jy kan
>> omslaap, Andries.
>>
>> DD
>>
>
> ..nee. dis nie soos jy sê nie. Ek is 'n hardwerkende jongman.
>

Wat het julle toe by die Jeugberaad gedoen, Andries?

Lorinda
Vorige onderwerp: Nog een weg.
Volgende onderwerp: Can you please translate me this phrase?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:36:28 MGT 2024