Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Matriek-eksamen
Matriek-eksamen [boodskap #19415] Sa, 28 November 1998 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
eksamen was goed gedek deur die media.

Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
vanjaar gaan wees.
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19445 is 'n antwoord op boodskap #19415] Ma, 30 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 30 Nov 1998 09:11:46 +0200, lou wrote:

Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
>> ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
>> eksamen was goed gedek deur die media.
>>
>> Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
>> vanjaar gaan wees.
>
>
> Askies? Mery Metcalfe - se ons moet die minderhede in ag neem omdat
> sommige vrae wat in die Biologie Eksamen gevra is, nie in die al
> leerplanne was nie. Jy is mos van die media - vertel jy ons hoekom sien
> mens omtrent niks hiervan in die koerante nie? >>

Lou, ek verwys na die skryf van die eksamens in die lig van verlede
jaar se gemoedsbekakkings toe kinders wat gekroek het, uitgevang is.
Was jy nie een van die wat chaos vorentoe voorspel het nie?

>

Seker maar die New World Order, jong.
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19446 is 'n antwoord op boodskap #19415] Ma, 30 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
> ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
> eksamen was goed gedek deur die media.
>
> Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
> vanjaar gaan wees.

Askies? Mery Metcalfe - se ons moet die minderhede in ag neem omdat
sommige vrae wat in die Biologie Eksamen gevra is, nie in die al
leerplanne was nie. Jy is mos van die media - vertel jy ons hoekom sien
mens omtrent niks hiervan in die koerante nie?
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19470 is 'n antwoord op boodskap #19415] Di, 01 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 30 Nov 1998 09:11:46 +0200, lou wrote:
>
> Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
>>> ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
>>> eksamen was goed gedek deur die media.
>>>
>>> Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
>>> vanjaar gaan wees.
>>
>>
>> Askies? Mery Metcalfe - se ons moet die minderhede in ag neem omdat
>> sommige vrae wat in die Biologie Eksamen gevra is, nie in die al
>> leerplanne was nie. Jy is mos van die media - vertel jy ons hoekom sien
>> mens omtrent niks hiervan in die koerante nie? >>
>
> Lou, ek verwys na die skryf van die eksamens in die lig van verlede
> jaar se gemoedsbekakkings toe kinders wat gekroek het, uitgevang is.
> Was jy nie een van die wat chaos vorentoe voorspel het nie?
>

Nee.

> >>
>
> Seker maar die New World Order, jong.

Ok jy sal sekere weet. :)
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19500 is 'n antwoord op boodskap #19415] Do, 03 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 Dec 1998 22:33:57 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

[/color]
>> Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
>> ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
>> eksamen was goed gedek deur die media.
>>
>> Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
>> vanjaar gaan wees.
>
> Wie het so voorspel?
>
> (Het jy opgelet wie hulle almal uit die kaste gaan uit- en terugkrap het om
> die gemors te kom regmaak? As jy nie opgelet het nie, vra gerus die
> onderwysverslaggerwers daar by jou rond.) >>

Ja. Dis lyk na n regering wat bereid is om probleme op te los.
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19501 is 'n antwoord op boodskap #19415] Do, 03 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
> ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
> eksamen was goed gedek deur die media.
>
> Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
> vanjaar gaan wees.

Wie het so voorspel?

(Het jy opgelet wie hulle almal uit die kaste gaan uit- en terugkrap het om
die gemors te kom regmaak? As jy nie opgelet het nie, vra gerus die
onderwysverslaggerwers daar by jou rond.)

Vriendelike groete, Leendert
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19533 is 'n antwoord op boodskap #19415] Vr, 04 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 3 Dec 1998 22:33:57 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>>> Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
>>> ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
>>> eksamen was goed gedek deur die media.
>>>
>>> Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
>>> vanjaar gaan wees.
>>
>> Wie het so voorspel?
>>
>> (Het jy opgelet wie hulle almal uit die kaste gaan uit- en terugkrap het om
>> die gemors te kom regmaak? As jy nie opgelet het nie, vra gerus die
>> onderwysverslaggerwers daar by jou rond.) >>
>
> Ja. Dis lyk na n regering wat bereid is om probleme op te los.

Interesante klein snippet - Die Onderwys Departement het besluit om
matriek leerlinge wat nie Afrikaans of Engels as eerste taal het nie, se
punte in alle vakke met 5% aan te pas.

Lekker manier - om jou probleme op te los ne Ferdi? Wat noem ons dit nou
weer - Affirmative Action met die afrikaanse ekwivalent - diskriminasie?
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19534 is 'n antwoord op boodskap #19415] Vr, 04 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Thu, 3 Dec 1998 22:33:57 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>>> Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
>>> ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
>>> eksamen was goed gedek deur die media.
>>>
>>> Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
>>> vanjaar gaan wees.
>>
>> Wie het so voorspel?
>>
>> (Het jy opgelet wie hulle almal uit die kaste gaan uit- en terugkrap het om
>> die gemors te kom regmaak? As jy nie opgelet het nie, vra gerus die
>> onderwysverslaggerwers daar by jou rond.) >>
>
> Ja. Dis lyk na n regering wat bereid is om probleme op te los.

Ja. Ongelukkig is hierdie probleme bloot probleme wat hulle self geskep het.
Lyk nie juis na vordering nie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19535 is 'n antwoord op boodskap #19415] Vr, 04 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 04 Dec 1998 12:03:37 +0200, lou wrote:

matriek leerlinge wat nie Afrikaans of Engels as eerste taal het nie, se[/color]
> punte in alle vakke met 5% aan te pas.
>
> Lekker manier - om jou probleme op te los ne Ferdi? Wat noem ons dit nou
> weer - Affirmative Action met die afrikaanse ekwivalent - diskriminasie?>>

Lekker manier om gal te braak - check nie die feite nie.

Gaan lees weer hoe dit werk, Lou.
Dan - wanneer jy in staat is om die korrekte feite weer te gee - sal
jy dit kan bespreek.

(Miskien moes jy verder geswot het in logika op universiteit.)
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19574 is 'n antwoord op boodskap #19415] Ma, 07 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 04 Dec 1998 12:03:37 +0200, lou wrote:
>
> > matriek leerlinge wat nie Afrikaans of Engels as eerste taal het nie, se
>> punte in alle vakke met 5% aan te pas.
>>
>> Lekker manier - om jou probleme op te los ne Ferdi? Wat noem ons dit nou
>> weer - Affirmative Action met die afrikaanse ekwivalent - diskriminasie?>>
>
> Lekker manier om gal te braak - check nie die feite nie.
>
> Gaan lees weer hoe dit werk, Lou.
> Dan - wanneer jy in staat is om die korrekte feite weer te gee - sal
> jy dit kan bespreek.
>
> (Miskien moes jy verder geswot het in logika op universiteit.)

O ja? So jy sê hulle gaan nie dit nie aanpas nie? Snaaks dat die
woordvoerder van onderwys nie so dink nie. Maar dan weet jy mos altyd
beter. So ons sal jou volgende keer kan vra wat die eintlike plan is?
Vorige onderwerp: Die gemoedsbekaktes
Volgende onderwerp: Arme Hershell - dink net aan die druk! (Vir my vriend Ferdi :) )
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:25:48 MGT 2024