Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het sy gevra of vat sy net af?
Het sy gevra of vat sy net af? [boodskap #1944] Do, 07 Augustus 2003 21:03 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy Katryn die aand vry gegee?

DD
Re: Het sy gevra of vat sy net af? [boodskap #1945 is 'n antwoord op boodskap #1944] Do, 07 Augustus 2003 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 22:22:41 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:2jf5jvkcmetp79puu1dskcn6rotn65esn7@4ax.com...
>>
>>
>> Het jy Katryn die aand vry gegee?
>>
>> DD
>
> :-)) Sy hoef mos nie vir my te vra nie! Ek is seker sy sal later terug
> kom.....
>
> Lorinda
>
>
Nonsens! Sy kan mos nie sommer net afvat nie. Ons sal moet 'n
verlofaansoekvorm opstel.

DD
Re: Het sy gevra of vat sy net af? [boodskap #1946 is 'n antwoord op boodskap #1944] Do, 07 Augustus 2003 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:2jf5jvkcmetp79puu1dskcn6rotn65esn7@4ax.com...
>
>
> Het jy Katryn die aand vry gegee?
>
> DD

:-)) Sy hoef mos nie vir my te vra nie! Ek is seker sy sal later terug
kom.....

Lorinda
Re: Het sy gevra of vat sy net af? [boodskap #1947 is 'n antwoord op boodskap #1945] Do, 07 Augustus 2003 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:hgg5jvoofjquq7isscmkora3tpjmgagekf@4ax.com...
> On Thu, 7 Aug 2003 22:22:41 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:2jf5jvkcmetp79puu1dskcn6rotn65esn7@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Het jy Katryn die aand vry gegee?
>>>
>>> DD
>>
>> :-)) Sy hoef mos nie vir my te vra nie! Ek is seker sy sal later terug
>> kom.....
>>
>> Lorinda
>>
>>
> Nonsens! Sy kan mos nie sommer net afvat nie. Ons sal moet 'n
> verlofaansoekvorm opstel.
>
> DD

LOL. Sy het nie sommer afgevat nie..... Ek hou van die verlofaansoekvorm! As
Andries nou hier was kon hy vir ons se wat die reels sou se oor die wat
nalaat om een in te vul...:-)) Dalk het Andries nie lus vir die
SOKKERBESLOMMERNIS hier vanaand nie...:-))

Lorinda
Re: Het sy gevra of vat sy net af? [boodskap #1948 is 'n antwoord op boodskap #1947] Do, 07 Augustus 2003 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> LOL. Sy het nie sommer afgevat nie..... Ek hou van die verlofaansoekvorm! As
> Andries nou hier was kon hy vir ons se wat die reels sou se oor die wat
> nalaat om een in te vul...:-)) Dalk het Andries nie lus vir die
> SOKKERBESLOMMERNIS hier vanaand nie...:-))
>
> Lorinda
>
>


Hiervan hou ek:-) Andries kan van groot hulp wees hier...

Skuus dat ek so weggeraak het, maar ek is besig met 'n
lekker lang epos brief na my prokureur. Geen vriendelike
brief nie, want nie sy of die advokaat doen hulle werk nie.

Ek is alles behalwe nice met haar in die brief
en besig om haar te vertel dat sy nie doen wat
ek haar voor betaal nie.

Dit is nou 00:25, en ek gaan die brief net weer
deurlees en dan pos.

Slaap lekker

Dave
Re: Het sy gevra of vat sy net af? [boodskap #1949 is 'n antwoord op boodskap #1944] Vr, 08 Augustus 2003 01:44 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Het jy Katryn die aand vry gegee?

LOL! Nee, jammer. Daar het iets voorgeval wat ek dringend moes gaan
uitsorteer het.
Vorige onderwerp: Re: Arnie (opvolg)
Volgende onderwerp: Nog 'n fees hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 20:08:49 MGT 2024