Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Arnie (opvolg)
Re: Arnie (opvolg) [boodskap #1924] Do, 07 Augustus 2003 18:55 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda, onthou jy nog hierdie gesprek van ons? Wel, na gisteraand se
uitlating van ou Arnie op Jay Leno ('n Late Night talk show) is die
spreekoordelike vet nou letterlik in die vuur. :-))

Ons koerante en TV stasies praat heeldag hieroor. Uit die AJC
(koerant)
"The Tonight Show with Jay Leno" Thursday at NBC
Studios, was introduced to the audience by Leno, his friend and fellow
Republican, as "the next governor from the great state of California.

During "The Tonight Show" taping, Leno suggested campaign slogans for
the Austrian-accented actor as "Who better to represent a state where
no one speaks English?" and "Not a good enough actor to fool you on
taxes."

Schwarzenegger told Leno he is traveling to Iraq over the Fourth of
July to screen his movie for U.S. troops.

"There is no money over there. There's no leadership -- pretty much
like California," he said."
:-)))

Hierdie hele ding was sorgvuldig voorberei en gekook deur die Repugs
al vir maande. Nou sal ons maar sien...:-)


Katryn wrote:

> "Lorinda" wrote:
>
>> Katryn, wat is die kanse dat Arnold Schwarzenegger 'n verkiesing in
>> California kan wen:-)? Ek het gelees dat hy dalk 'n kandidaat sal wees as
>> hulle daarin slaag om van Gray Davis ontslae te raak.
>
> Ja, CA is omtrent in 'n gemors op die oomblik - polities sowel as
> finansieel.
> Ja, hy staan nogal 'n kans - hoe weird dit nou ookal mag klink. :-)
> Die gung-ho FOX netwerk (Sky daar by julle?) - elkgeval ou Murdoch se
> netwerk maak gebruik van al hulle TV stasies om ou Arnie te promoveer.
> En soos jy weet is televisie seker een van die magtigste wapens om
> opinie mee aan te dryf.
> Hy het ook al die regte konneksies. En hey Hollywood het dan al
> presidente opgelewer, so moenie te verbaas wees nie. :-)
>
Re: Arnie (opvolg) [boodskap #1928 is 'n antwoord op boodskap #1924] Do, 07 Augustus 2003 19:03 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:om75jvsal4usrm0m2ugftbcpnnubiq081k@4ax.com...
> Lorinda, onthou jy nog hierdie gesprek van ons? Wel, na gisteraand se
> uitlating van ou Arnie op Jay Leno ('n Late Night talk show) is die
> spreekoordelike vet nou letterlik in die vuur. :-))

(knip)

Ja, ek onthou dit goed. Dankie vir die aanhalings, dit het my laat lag, maar
nie te hard nie... Voor ons weet waar ons is word hy nog seker
president..... So nou weet ons ten minste, Conan het die politiek betree..
..maar hy sal maar Conan II moet wees, want nommer 1 is Bush :-(

Lorinda
Vorige onderwerp: Steve se offeraanbod.
Volgende onderwerp: Het sy gevra of vat sy net af?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:41:56 MGT 2024