Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hierdie nuusgroep sucks
Hierdie nuusgroep sucks [boodskap #19118] Wo, 11 November 1998 00:00 na volgende boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wat vir 'n grap is hierdie nuusgroep? Dit lyk na 'n haven vir klagatte
en kwasi-intellektuele wat mekaar se draad trek terwyl die wereld
daarbuite besig is om te leef. Borrringgg!!!!!!!
Re: Hierdie nuusgroep sucks [boodskap #19119 is 'n antwoord op boodskap #19118] Wo, 11 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J.P. Louw  is tans af-lyn  J.P. Louw
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
My enigste kommentaar: HOOR, HOOR!
Uiteindelik 'n nugter stem uit die Sonnige Suide! Ek het amper al moed
opgegee.
Nee maar serious: wat is aan die gang met die Afrikanermans? Suffer julle
van 'n massa post-apartheid trauma of is julle inderdaad alleen besig om,
figuurlik gesproke, mekaar se draad te trek? Onthou, die karavaan (ossewa?)
trek voort en wag nie op julle nie ... adapt or die!
P.S. Nou dat ek daaraan dink: die lekkerste p... is nog steeds 'n Boerep..!
Jopie Fourie wrote in message ...
> Wat vir 'n grap is hierdie nuusgroep? Dit lyk na 'n haven vir klagatte
> en kwasi-intellektuele wat mekaar se draad trek terwyl die wereld
> daarbuite besig is om te leef. Borrringgg!!!!!!!
>
Re: Hierdie nuusgroep sucks [boodskap #19120 is 'n antwoord op boodskap #19118] Wo, 11 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans  is tans af-lyn  Hans
Boodskappe: 68
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
A school boy picking his nose while scratching his pimples ????

Jopie Fourie wrote in message ...
> Wat vir 'n grap is hierdie nuusgroep? Dit lyk na 'n haven vir klagatte
> en kwasi-intellektuele wat mekaar se draad trek terwyl die wereld
> daarbuite besig is om te leef. Borrringgg!!!!!!!
>
Re: Hierdie nuusgroep sucks [boodskap #19121 is 'n antwoord op boodskap #19118] Wo, 11 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Nov 1998 15:15:46 GMT, jo...@fourie.com (Jopie Fourie) wrote:

en kwasi-intellektuele wat mekaar se draad trek terwyl die wereld[/color]
> daarbuite besig is om te leef. Borrringgg!!!!!!!>>

Bye byeeeeee!!!!!!!!!
Re: Hierdie nuusgroep sucks [boodskap #19156 is 'n antwoord op boodskap #19118] Do, 12 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Despontin M.  is tans af-lyn  Despontin M.
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jopie, jy is so regg!!!!! Meer as boring!! Hoe lank gaan ons nog kla??
Die Woestynrot
Jopie Fourie wrote in message ...
> Wat vir 'n grap is hierdie nuusgroep? Dit lyk na 'n haven vir klagatte
> en kwasi-intellektuele wat mekaar se draad trek terwyl die wereld
> daarbuite besig is om te leef. Borrringgg!!!!!!!
>
Re: Hierdie nuusgroep sucks [boodskap #19157 is 'n antwoord op boodskap #19118] Do, 12 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Nov 1998 12:35:08 +0100, "Despontin M."
wrote:

Die Woestynrot[/color]
> Jopie Fourie wrote in message ...
>> Wat vir 'n grap is hierdie nuusgroep? Dit lyk na 'n haven vir klagatte
>> en kwasi-intellektuele wat mekaar se draad trek terwyl die wereld
>> daarbuite besig is om te leef. Borrringgg!!!!!!!>>

Dit staan julle natuurlik vry om met mekaar te praat oor wat julle
ookal wil.
Nou, daars nou n nuwe gedagte, he?
Re: Hierdie nuusgroep sucks [boodskap #19184 is 'n antwoord op boodskap #19118] Vr, 13 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Thu, 12 Nov 1998 12:35:08 +0100, "Despontin M."
> wrote:
>
> kla??
>> Die Woestynrot
>> Jopie Fourie wrote in message ...
>>> Wat vir 'n grap is hierdie nuusgroep? Dit lyk na 'n haven vir klagatte
>>> en kwasi-intellektuele wat mekaar se draad trek terwyl die wereld
>>> daarbuite besig is om te leef. Borrringgg!!!!!!!>>
>
> Dit staan julle natuurlik vry om met mekaar te praat oor wat julle
> ookal wil.
> Nou, daars nou n nuwe gedagte, he?

Ferdi 'n bottel tienjaaroud KWV dat hulle nie sal nie? Hit en run.
Vorige onderwerp: Oor Landvelating - emosie, rasionele denke en wat nog
Volgende onderwerp: Re: Rooibostee in Virginia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:22:31 MGT 2024