Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Versoek
Versoek [boodskap #18453] Di, 20 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek is besig om aanvoringswerk te doen vir 'n nuusgroep wat hom bepaal by
Suid-Afrikaanse rugby, en is aanbeveel om hom onder die *za* hiërargie te
vestig.

Ek is egter nie seker hoe geredelik hierdie hiërargie op nuusbedieners in
die buiteland beskikbaar is nie, en sal dit waardeer as julle ouens wat in
die buiteland sit vir my kan kyk of hy onder julle nuusgroepe voorkom, en
laat weet.

Baie dankie.

Groete
--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Versoek [boodskap #18523 is 'n antwoord op boodskap #18453] Do, 22 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Henri Burger" wrote:
> Ek is besig om aanvoringswerk te doen vir 'n nuusgroep wat hom bepaal by
> Suid-Afrikaanse rugby, en is aanbeveel om hom onder die *za* hiërargie te
> vestig.
>
> Ek is egter nie seker hoe geredelik hierdie hiërargie op nuusbedieners in
> die buiteland beskikbaar is nie, en sal dit waardeer as julle ouens wat in
> die buiteland sit vir my kan kyk of hy onder julle nuusgroepe voorkom, en
> laat weet.
>
Henri

Op my nuusbediener hier kry ek nie een van die ZA groepe nie. Hierdie
nuusgroep is om een of ander rede ook nie beskikbaar nie, so ek gebruil maar
nou altyd Dejanews.

-Gideon-

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Versoek [boodskap #18547 is 'n antwoord op boodskap #18453] Vr, 23 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Sluiper  is tans af-lyn  Sluiper
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
EK het geen probleem om die lys *za* NGs op my nuusbediener hier in
Australie te kry nie. ("Nuusbediener! --- Hel maar julle ouens gebruik
woorde wat vir vir my heeltemal nuut is.)

Ek sien egter nog nie n' za.rugby ng nie.

Sluiper

Henri Burger wrote in message ...
> Ek is besig om aanvoringswerk te doen vir 'n nuusgroep wat hom bepaal by
> Suid-Afrikaanse rugby, en is aanbeveel om hom onder die *za* hiërargie te
> vestig.
>
> Ek is egter nie seker hoe geredelik hierdie hiërargie op nuusbedieners in
> die buiteland beskikbaar is nie, en sal dit waardeer as julle ouens wat in
> die buiteland sit vir my kan kyk of hy onder julle nuusgroepe voorkom, en
> laat weet.
>
> Baie dankie.
>
> Groete
> --
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is nie vir Sissies nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>
Re: Versoek [boodskap #18548 is 'n antwoord op boodskap #18453] Vr, 23 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Sluiper skryf:

> EK het geen probleem om die lys *za* NGs op my nuusbediener hier in
> Australie te kry nie.

Dankie vir dié nuus.

> Ek sien egter nog nie n' za.rugby ng nie.

Jy sal nie, maar dinge lyk belowend, en dan waarskynlik:

za.sport.rugby

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Oor Lake Erie en Detroit
Volgende onderwerp: Re: Terrorisvark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 02:45:04 MGT 2024