Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep
Nuusgroep [boodskap #18538] Vr, 23 Oktober 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
As 'n relatiewe laatkommer op hierdie groep, stel ek nogal belang om meer te
weet oor sy ontstaan.

Wie was die voorsteller, wat was die rasionale en 'charter'. Hoe het die
debat verloop, en wat was die argumente?

Iemand wat my kan inlig? Gloudina? Leendert?

Groete
--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Foksies
Volgende onderwerp: Re: Who shall rule......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:47:11 MGT 2024