Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Recipe vir boerewors assb.
Recipe vir boerewors assb. [boodskap #18338] Sa, 17 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Dr Les Berman  is tans af-lyn  Dr Les Berman
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek verlang na of vir boerewors. Dit is so lang gelede dat ek dit gesmaak het
! Kan iemand my die "recipe" gee. Ek sal so bly wees. Ek wil ook graag
biltong maak. Hoe maak 'n mens dit ?
Baie dankie.

--
Les Berman
Dundas Ontario Canada
Re: Recipe vir boerewors assb. [boodskap #18367 is 'n antwoord op boodskap #18338] So, 18 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga van Meerbergen-V  is tans af-lyn  Inga van Meerbergen-V
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Mens kry die resep vir boerewors 'n biltong by die webbladsy:
http://www.public.asu.edu/~gatuol/biltong.html
Groete uit Vlaanderen.

Dr Les Berman wrote in article
...
> Ek verlang na of vir boerewors. Dit is so lang gelede dat ek dit gesmaak het
> ! Kan iemand my die "recipe" gee. Ek sal so bly wees. Ek wil ook graag
> biltong maak. Hoe maak 'n mens dit ?
> Baie dankie.
>
> --
> Les Berman
> Dundas Ontario Canada
>
Re: Recipe vir boerewors assb. [boodskap #18434 is 'n antwoord op boodskap #18338] Di, 20 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Inga van Meerbergen-V  is tans af-lyn  Inga van Meerbergen-V
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op die webbladsy http://www.public.asu.edu/~gatuol.biltong.html kry
mens resepte vir boerewors en biltong.
Groete uit Vlaanderen.
Inga van Meerbergen

Dr Les Berman wrote in article
...
> Ek verlang na of vir boerewors. Dit is so lang gelede dat ek dit gesmaak het
> ! Kan iemand my die "recipe" gee. Ek sal so bly wees. Ek wil ook graag
> biltong maak. Hoe maak 'n mens dit ?
> Baie dankie.
>
> --
> Les Berman
> Dundas Ontario Canada
>
Vorige onderwerp: Ervaar julle ook snaakse nuusgroep-manewales?
Volgende onderwerp: Re: Afrikaans - Wie praat dit as huistaal ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 09:49:02 MGT 2024