Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ping> DD, ping, ping ping......
Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1771] So, 03 Augustus 2003 17:22 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
sommer maar net...
hehehe
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1779 is 'n antwoord op boodskap #1771] So, 03 Augustus 2003 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Aug 2003 19:22:33 +0200, "Andries" wrote:

> sommer maar net...
> hehehe
>
>

Hallo Andries...
Skuus dat ek so effe weggeraak het.
Dit is nou 01:10 en ek loer gou hier in
om hallo te sê. Verlede naweek het ek
tyd gespandeer in Pretoria en die naweek
was ek die meeste van die tyd in Roodepoort.

die gepingde DD...
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1786 is 'n antwoord op boodskap #1779] Ma, 04 Augustus 2003 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:oa5rivg6iuip09etogj08jmg6n6rcr4pjo@4ax.com...
> On Sun, 3 Aug 2003 19:22:33 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> sommer maar net...
>> hehehe
>>
>
> Hallo Andries...
> Skuus dat ek so effe weggeraak het.
> Dit is nou 01:10 en ek loer gou hier in
> om hallo te sê. Verlede naweek het ek
> tyd gespandeer in Pretoria en die naweek
> was ek die meeste van die tyd in Roodepoort.
>
> die gepingde DD...

Pretoria, Roodepoort, ek merk dit op 'n kaart en gaan kyk of daar 'n patroon
ontwikkel:-)))

Lorinda
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1787 is 'n antwoord op boodskap #1786] Ma, 04 Augustus 2003 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Aug 2003 20:37:27 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:oa5rivg6iuip09etogj08jmg6n6rcr4pjo@4ax.com...
>> On Sun, 3 Aug 2003 19:22:33 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> sommer maar net...
>>> hehehe
>>>
>>>
>>
>> Hallo Andries...
>> Skuus dat ek so effe weggeraak het.
>> Dit is nou 01:10 en ek loer gou hier in
>> om hallo te sê. Verlede naweek het ek
>> tyd gespandeer in Pretoria en die naweek
>> was ek die meeste van die tyd in Roodepoort.
>>
>> die gepingde DD...
>
> Pretoria, Roodepoort, ek merk dit op 'n kaart en gaan kyk of daar 'n patroon
> ontwikkel:-)))
>
> Lorinda
>
>

Miskien moet ek die patroon in 'n Noord Westelike rigting laat beweeg.
Tot sover as London:-)))

DD
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1788 is 'n antwoord op boodskap #1771] Ma, 04 Augustus 2003 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Aug 2003 21:04:19 +0100, "Lorinda" wrote:


>> Miskien moet ek die patroon in 'n Noord Westelike rigting laat beweeg.
>> Tot sover as London:-)))
>>
>> DD
>
> Dan kan ons uiteindelik daai foto van jou waar jy voor Big Ben staan vir
> Gloudina stuur...:-))
>
> En daar is juis geen kompetisie vir die soort besigheid wat Speedy doen in
> Londen nie...:-)
>
> Lorinda
>
>

LOL.... jy't nooit gesê of jy die screensaver
wat ek gestuur het geinstalleer het nie.

DD
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1789 is 'n antwoord op boodskap #1787] Ma, 04 Augustus 2003 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:q9etivkjqgfe2ckg4hgdm5ddn547tegdbj@4ax.com...
>>
>> Pretoria, Roodepoort, ek merk dit op 'n kaart en gaan kyk of daar 'n patroon
>> ontwikkel:-)))
>>
>> Lorinda
>>
>
> Miskien moet ek die patroon in 'n Noord Westelike rigting laat beweeg.
> Tot sover as London:-)))
>
> DD

Dan kan ons uiteindelik daai foto van jou waar jy voor Big Ben staan vir
Gloudina stuur...:-))

En daar is juis geen kompetisie vir die soort besigheid wat Speedy doen in
Londen nie...:-)

Lorinda
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1790 is 'n antwoord op boodskap #1788] Ma, 04 Augustus 2003 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:htetiv45sccgmthev90b6sc2vc7slfm3bh@4ax.com...
> On Mon, 4 Aug 2003 21:04:19 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>> Miskien moet ek die patroon in 'n Noord Westelike rigting laat beweeg.
>>> Tot sover as London:-)))
>>>
>>> DD
>>
>> Dan kan ons uiteindelik daai foto van jou waar jy voor Big Ben staan vir
>> Gloudina stuur...:-))
>>
>> En daar is juis geen kompetisie vir die soort besigheid wat Speedy doen in
>> Londen nie...:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> LOL.... jy't nooit gesê of jy die screensaver
> wat ek gestuur het geinstalleer het nie.
>
> DD

Ja, ek het. Ek kan sien waarom jy daarna staar....:-)

Lorinda
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1792 is 'n antwoord op boodskap #1779] Ma, 04 Augustus 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan hierdie naweek Pretoria toe vir 'n Jeugberaad...dis wat ek
verondersel is om te sê. Wat ek regtig daar gaan doen is hoogs geheim..

"DD" skryf in boodskap news:oa5rivg6iuip09etogj08jmg6n6rcr4pjo@4ax.com...
> On Sun, 3 Aug 2003 19:22:33 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> sommer maar net...
>> hehehe
>>
>
> Hallo Andries...
> Skuus dat ek so effe weggeraak het.
> Dit is nou 01:10 en ek loer gou hier in
> om hallo te sê. Verlede naweek het ek
> tyd gespandeer in Pretoria en die naweek
> was ek die meeste van die tyd in Roodepoort.
>
> die gepingde DD...
>
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1799 is 'n antwoord op boodskap #1792] Ma, 04 Augustus 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgmfk8$hff$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gaan hierdie naweek Pretoria toe vir 'n Jeugberaad...dis wat ek
> verondersel is om te sê. Wat ek regtig daar gaan doen is hoogs geheim..
>

Jy het GEHEIME? Van ons?? Wat jou deur dik en dun bystaan? :-)) Het dit iets
met Speedy te doen?

Waaroor gaan die Jeugberaad? Waar gaan jy vir Fleur los?

Lorinda
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1803 is 'n antwoord op boodskap #1799] Ma, 04 Augustus 2003 20:46 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, geen geheime. Dit is wel 'n Jeugberaad wat ek gaan bywoon Saterdag:
As jy belangstel hier is dit.
http://www.boer.co.za/beraad/beraad%202003.htm

Fleur sal maar die naweek op die plaas moet deurbring. Dis al waar ek hom
kan los. Ek gaan hom nie vir 'n waweek toegesluit in die woonstel los nie..


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ec21e_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmfk8$hff$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan hierdie naweek Pretoria toe vir 'n Jeugberaad...dis wat ek
>> verondersel is om te sê. Wat ek regtig daar gaan doen is hoogs geheim..
>>
>
> Jy het GEHEIME? Van ons?? Wat jou deur dik en dun bystaan? :-)) Het dit iets
> met Speedy te doen?
>
> Waaroor gaan die Jeugberaad? Waar gaan jy vir Fleur los?
>
> Lorinda
>
Vorige onderwerp: 'n Paar snaakses
Volgende onderwerp: het iemand...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 02:27:11 MGT 2024