Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ek.
ek. [boodskap #172] Wo, 07 Mei 2003 22:35 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.

-Andries
Re: ek. [boodskap #173 is 'n antwoord op boodskap #172] Wo, 07 Mei 2003 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
verdwaal? Ek is die spook in "residence"........

Lorinda


"AJ" skryf in boodskap news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>
> -Andries
>
Re: ek. [boodskap #174 is 'n antwoord op boodskap #173] Wo, 07 Mei 2003 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek het nie verdwaal nie.
My naam is Andries, aangename kennis.
So...hoe het jy hier beland.........?

"Raj" skryf in boodskap news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>
> Lorinda
>
>
> "AJ" wrote in message
> news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>
>> -Andries
>>
>
Re: ek. [boodskap #175 is 'n antwoord op boodskap #173] Wo, 07 Mei 2003 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Cool!!!!!!!!!!!! Jy is ook by Tiscali.

"Raj" skryf in boodskap news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>
> Lorinda
>
>
> "AJ" wrote in message
> news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>
>> -Andries
>>
>
Re: ek. [boodskap #176 is 'n antwoord op boodskap #172] Wo, 07 Mei 2003 23:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook gereëld kom kyk of hier nie al iemand was nie.
Ek wou kyk wat gebeur as ek iets "post"


"Raj" skryf in boodskap news:3eb99be6_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> My naam is Lorinda. Ek kyk nou en dan na hierdie groep, maar dit was altyd
> leeg. Ek het nog altyd gewonder waarom iemand dit in die eerste plek
> "gestig" het.
>
>
> "AJ" wrote in message
> news:b9c5tg$27l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, ek het nie verdwaal nie.
>> My naam is Andries, aangename kennis.
>> So...hoe het jy hier beland.........?
>>
>> "Raj" wrote in message
>> news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>>> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>> "AJ" wrote in message
>>> news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>>>
>>>> -Andries
>>>>
>>>
>>
>
Re: ek. [boodskap #177 is 'n antwoord op boodskap #174] Wo, 07 Mei 2003 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
My naam is Lorinda. Ek kyk nou en dan na hierdie groep, maar dit was altyd
leeg. Ek het nog altyd gewonder waarom iemand dit in die eerste plek
"gestig" het.


"AJ" skryf in boodskap news:b9c5tg$27l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ek het nie verdwaal nie.
> My naam is Andries, aangename kennis.
> So...hoe het jy hier beland.........?
>
> "Raj" wrote in message
> news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>>
>> Lorinda
>>
>>
>> "AJ" wrote in message
>> news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>>
>>> -Andries
>>>
>>
>
Re: ek. [boodskap #178 is 'n antwoord op boodskap #175] Wo, 07 Mei 2003 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaaa. Dis seker maar ook een van daai internasionale goed. Soos coke. Maar
nie soos Marie biscuits nie.

"AJ" skryf in boodskap news:b9c618$28b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Cool!!!!!!!!!!!! Jy is ook by Tiscali.
>
> "Raj" wrote in message
> news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>>
>> Lorinda
>>
>>
>> "AJ" wrote in message
>> news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>>
>>> -Andries
>>>
>>
>
Re: ek. [boodskap #179 is 'n antwoord op boodskap #178] Wo, 07 Mei 2003 23:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is Jy in Engeland? Ek sien jou Email addres einding met .uk


"Raj" skryf in boodskap news:3eb99ced_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Jaaaa. Dis seker maar ook een van daai internasionale goed. Soos coke. Maar
> nie soos Marie biscuits nie.
>
> "AJ" wrote in message
> news:b9c618$28b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Cool!!!!!!!!!!!! Jy is ook by Tiscali.
>>
>> "Raj" wrote in message
>> news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>>> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>> "AJ" wrote in message
>>> news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>>>
>>>> -Andries
>>>>
>>>
>>
>
Re: ek. [boodskap #180 is 'n antwoord op boodskap #176] Do, 08 Mei 2003 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos die ou in die fliek gese het "Build it, and they will come..."

"AJ" skryf in boodskap news:b9c6al$2dh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het ook gereëld kom kyk of hier nie al iemand was nie.
> Ek wou kyk wat gebeur as ek iets "post"
>
>
> "Raj" wrote in message
> news:3eb99be6_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> My naam is Lorinda. Ek kyk nou en dan na hierdie groep, maar dit was altyd
>> leeg. Ek het nog altyd gewonder waarom iemand dit in die eerste plek
>> "gestig" het.
>>
>>
>> "AJ" wrote in message
>> news:b9c5tg$27l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, ek het nie verdwaal nie.
>>> My naam is Andries, aangename kennis.
>>> So...hoe het jy hier beland.........?
>>>
>>> "Raj" wrote in message
>>> news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>>>> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>>>>
>>>> Lorinda
>>>>
>>>>
>>>> "AJ" wrote in message
>>>> news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>>> >
>>>> > -Andries
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ek. [boodskap #181 is 'n antwoord op boodskap #179] Do, 08 Mei 2003 00:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
In Londen.


"AJ" skryf in boodskap news:b9c6kl$2g1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is Jy in Engeland? Ek sien jou Email addres einding met .uk
>
>
> "Raj" wrote in message
> news:3eb99ced_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Jaaaa. Dis seker maar ook een van daai internasionale goed. Soos coke. Maar
>> nie soos Marie biscuits nie.
>>
>> "AJ" wrote in message
>> news:b9c618$28b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Cool!!!!!!!!!!!! Jy is ook by Tiscali.
>>>
>>> "Raj" wrote in message
>>> news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>>>> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>>>>
>>>> Lorinda
>>>>
>>>>
>>>> "AJ" wrote in message
>>>> news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>>> >
>>>> > -Andries
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ek. [boodskap #182 is 'n antwoord op boodskap #181] Do, 08 Mei 2003 00:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek bly op 'n plaas naby Ficksburg
Wel dit is al lankal middernag gewees, en ek moet 8 uur by die werk wees.
Gesels more weer??

"Raj" skryf in boodskap news:3eb99e18$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> In Londen.
>
>
> "AJ" wrote in message
> news:b9c6kl$2g1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is Jy in Engeland? Ek sien jou Email addres einding met .uk
>>
>>
>> "Raj" wrote in message
>> news:3eb99ced_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>> Jaaaa. Dis seker maar ook een van daai internasionale goed. Soos coke. Maar
>>> nie soos Marie biscuits nie.
>>>
>>> "AJ" wrote in message
>>> news:b9c618$28b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Cool!!!!!!!!!!!! Jy is ook by Tiscali.
>>>>
>>>> "Raj" wrote in message
>>>> news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> > Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>>>> > verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>>>> >
>>>> > Lorinda
>>>> >
>>>> >
>>>> > "AJ" wrote in message
>>>> > news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>>> > >
>>>> > > -Andries
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ek. [boodskap #184 is 'n antwoord op boodskap #182] Do, 08 Mei 2003 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Okay. Dan kan jy my herhinner waar Ficksburg is.


"AJ" skryf in boodskap news:b9c6tt$2ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek bly op 'n plaas naby Ficksburg
> Wel dit is al lankal middernag gewees, en ek moet 8 uur by die werk wees.
> Gesels more weer??
>
> "Raj" wrote in message
> news:3eb99e18$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> In Londen.
>>
>>
>> "AJ" wrote in message
>> news:b9c6kl$2g1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is Jy in Engeland? Ek sien jou Email addres einding met .uk
>>>
>>>
>>> "Raj" wrote in message
>>> news:3eb99ced_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> Jaaaa. Dis seker maar ook een van daai internasionale goed. Soos coke. Maar
>>>> nie soos Marie biscuits nie.
>>>>
>>>> "AJ" wrote in message
>>>> news:b9c618$28b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Cool!!!!!!!!!!!! Jy is ook by Tiscali.
>>>> >
>>>> > "Raj" wrote in message
>>>> > news:3eb996e2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> > > Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>>>> > > verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>>>> > >
>>>> > > Lorinda
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "AJ" wrote in message
>>>> > > news:b9c1o3$d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
>>>> > > >
>>>> > > > -Andries
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ek. [boodskap #198 is 'n antwoord op boodskap #177] Sa, 10 Mei 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 8 May 2003 00:54:17 +0100, "Raj" wrote:

> My naam is Lorinda. Ek kyk nou en dan na hierdie groep, maar dit was altyd
> leeg. Ek het nog altyd gewonder waarom iemand dit in die eerste plek
> "gestig" het.
>
> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........

Wat maak julle twee hier?
Hierdie is die plek waar my skelm en ek mekaar ontmoet.
Lekker stil en drukkies kan uitgedeel word sonder agie ogies.
Nou het julle rondgery, op ons pozzie afgekom, die lekkergoed
papiertjies opgetel en in die askan gegooi, en gewonder waste
ander boksies is dit wat hier rondlê. Ghoééét, julle kan verder ry,
(of bly, en 'n paar dinge leer:-)



hallo & ns.
As julle my antwoord, moet dit nie in Afrikaans doen nie.
Ek het my kursus verkeerdom begin. Ek kan dit al skryf
maar nog nie lees nie.
SC
Re: ek. [boodskap #199 is 'n antwoord op boodskap #198] Sa, 10 Mei 2003 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hoe kan jy in 'n taal skryf as jy dit nie kan lees nie..dit maak nie vir my
sin nie. Terloops ek kom die afgelope 2 maande al hierheen, en hier was nog
nooit niemand nie.

Maar welkom..van waar is jy?

-Andries

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:nckpbvgurnd12liisasnmoictggisqkvfb@4ax.com...
> On Thu, 8 May 2003 00:54:17 +0100, "Raj" wrote:
>
>> My naam is Lorinda. Ek kyk nou en dan na hierdie groep, maar dit was altyd
>> leeg. Ek het nog altyd gewonder waarom iemand dit in die eerste plek
>> "gestig" het.
>>
>> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>
> Wat maak julle twee hier?
> Hierdie is die plek waar my skelm en ek mekaar ontmoet.
> Lekker stil en drukkies kan uitgedeel word sonder agie ogies.
> Nou het julle rondgery, op ons pozzie afgekom, die lekkergoed
> papiertjies opgetel en in die askan gegooi, en gewonder waste
> ander boksies is dit wat hier rondlê. Ghoééét, julle kan verder ry,
> (of bly, en 'n paar dinge leer:-)
>
>
>
> hallo & ns.
> As julle my antwoord, moet dit nie in Afrikaans doen nie.
> Ek het my kursus verkeerdom begin. Ek kan dit al skryf
> maar nog nie lees nie.
> SC
>
Re: ek. [boodskap #200 is 'n antwoord op boodskap #199] Sa, 10 Mei 2003 17:40 Na vorige boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 10 May 2003 19:08:27 +0200, "Andries" wrote:

> Hoe kan jy in 'n taal skryf as jy dit nie kan lees nie..dit maak nie vir my
> sin nie. Terloops ek kom die afgelope 2 maande al hierheen, en hier was nog
> nooit niemand nie.
>
> Maar welkom..van waar is jy?
>
> -Andries
>


Moet nie dat ek met jou sukkel nie, asseblief Andries.
Ek het 'n elektroniese kursus gevolg op internet om
Afrikaans te leer, en in werklikheid is dit hulle fout
deur my die laaste kursus eerste te stuur. Die gevolg
is dat ek die taal nou kan skryf maar steeds nie kan
lees nie. Sò, sal jy asseblief alles wat jy gesê het
weer in Davidïaans of selfs in Engels herhaal. Dan
weet ek ten minste wat ons vir mekaar sê.

Baie dankie vir jou verwelkoming. Inderwaarheid
is dit andersom.


NS.
Ek dink nie dat dit jou sal interesseer nie
maar ek was op 'n stadium saam met iemand
in die tronk wie se stem net soos joune klink.
Maar jy sal hom nie ken nie, hy verkoop John Deere
trekkers daar in Ficksburg se wêreld.
(Onthou om my in 'n verstaanbare taal te antwoord asseblief.
Ek doen in November my 'Lees Gedeelte' van die
Afrikaanse kursus, maar antwoord my voor dit asseblief.

Jou Vriend
Speedy Conzales


> Terloops ek kom die afgelope 2 maande al hierheen, en hier was nog
> nooit niemand nie.

Dit was jou woorde, waarin jy erken dat hier altyd iemand is.
Lees jou eie woorde weer voor jy stry. Direk vertaal
in Davidiaans beteken dit dat hier altyd iemand
is.

En aan jou Lorinda
XXX

Speedy Conzalis
Vorige onderwerp: e-pos addy
Volgende onderwerp: Wat sal jy nooit vergeet nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 14:17:00 MGT 2024