Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » NesPrijs: Re: Request for Translation Dutch/English
NesPrijs: Re: Request for Translation Dutch/English [boodskap #17968] Di, 29 September 1998 00:00 na volgende boodskap
DirkJan Vos  is tans af-lyn  DirkJan Vos
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dit is ook wel gek hoor... Hebben jullie gelet op de afzender?

Op 28 Sep 1998, werd het volgende geschreven door onzichtbare G krachten:

> "PaulBsr" writes: >

>>> Wenslauw Schwartz writes: > wanderer wrote:

>>>> > Off topic.
>>>>
>>>> Ach man, je bent zelluf off topic!

>>>> Wenslauw

>>> Wat op aarde praat mens op (what on earth do you say on)
>>> nl.eeuwig.september? (nl.eeuwig.september?)
>>> Nie dat ek daarteen beswaar (Not that I have any objections)
>>> maak nie. Hier in Noord-Amerika (Here in North America)
>>> sou ek nie omgee as dit ewig (I wouldn't mind if it remains)
>>> herfs bly nie. Dis die mooiste (autumn for ever. It's the most
>>> beautiful)
>>> deel van die jaar. Ek dink egter (time of the year. I don't
>>> think,though,)
>>> nie dat ons vanjaar 'n goeie(that this year we will have a good)
>>> herfs-seisoen sal beleef nie.(autumn-season)
>>> Verlede jaar was een van die (last year was one of)
>>> beste in baie jare.(the best in years)

> Paul Bester daar in Ierland, dink jy nie dat
> die Vlaminge en Nederlanders die Afrikaanse
> taal kan verstaan wat ek vir die pos gebruik
> het nie? Daar is dele van die wereld waar
> Afrikaans op sy eie bene kan staan en verstaan
> kan word, sonder dat dit deur middel van
> Engels verklaar moet word.

> Dit is nou wel waar dat as 'n mens in Nederland
> en Vlaandere Afrikaans probeer praat, jy nie
> vreeslik ver kom voordat hulle na Engels oorslaan
> nie. Maar ek vind dieselfde hier in Kanada. Vir
> 'n Nederlander en Afrikaans-sprekende om 'n
> gesprek te voer, is nogal meer senutergend as
> wat 'n mens sou verwag. Wat die lees van
> Nederlands en Afrikaans betref , die het mens
> werklik nie veel moeilikheid mee nie.

> Ek sou wel nog graag wou weet - waaroor praat
> mense op die nuusgroep nl.eeuwig.september.

> Gloudina

Gloudina ik wil u leren kennen...

Groet,

DirkJan
Re: NesPrijs: Re: Request for Translation Dutch/English [boodskap #17969 is 'n antwoord op boodskap #17968] Di, 29 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Truus de Wit  is tans af-lyn  Truus de Wit
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
DirkJan Vos writes:

> Dit is ook wel gek hoor... Hebben jullie gelet op de afzender?

> Op 28 Sep 1998, werd het volgende geschreven door onzichtbare G krachten:

>> "PaulBsr" writes: >

>>>> Wenslauw Schwartz writes: > wanderer wrote:

>>>> > > Off topic.
>>>> >
>>>> > Ach man, je bent zelluf off topic!

>>>> > Wenslauw

>>>> Wat op aarde praat mens op (what on earth do you say on)
>>>> nl.eeuwig.september? (nl.eeuwig.september?)
>>>> Nie dat ek daarteen beswaar (Not that I have any objections)
>>>> maak nie. Hier in Noord-Amerika (Here in North America)
>>>> sou ek nie omgee as dit ewig (I wouldn't mind if it remains)
>>>> herfs bly nie. Dis die mooiste (autumn for ever. It's the most
>>>> beautiful)
>>>> deel van die jaar. Ek dink egter (time of the year. I don't
>>>> think,though,)
>>>> nie dat ons vanjaar 'n goeie(that this year we will have a good)
>>>> herfs-seisoen sal beleef nie.(autumn-season)
>>>> Verlede jaar was een van die (last year was one of)
>>>> beste in baie jare.(the best in years)

>> Paul Bester daar in Ierland, dink jy nie dat
>> die Vlaminge en Nederlanders die Afrikaanse
>> taal kan verstaan wat ek vir die pos gebruik
>> het nie? Daar is dele van die wereld waar
>> Afrikaans op sy eie bene kan staan en verstaan
>> kan word, sonder dat dit deur middel van
>> Engels verklaar moet word.

>> Dit is nou wel waar dat as 'n mens in Nederland
>> en Vlaandere Afrikaans probeer praat, jy nie
>> vreeslik ver kom voordat hulle na Engels oorslaan
>> nie. Maar ek vind dieselfde hier in Kanada. Vir
>> 'n Nederlander en Afrikaans-sprekende om 'n
>> gesprek te voer, is nogal meer senutergend as
>> wat 'n mens sou verwag. Wat die lees van
>> Nederlands en Afrikaans betref , die het mens
>> werklik nie veel moeilikheid mee nie.

>> Ek sou wel nog graag wou weet - waaroor praat
>> mense op die nuusgroep nl.eeuwig.september.

>> Gloudina

> Gloudina ik wil u leren kennen...

Pervert

Truus
Re: NesPrijs: Re: Request for Translation Dutch/English [boodskap #18026 is 'n antwoord op boodskap #17968] Do, 01 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Truus de Wit writes:

> DirkJan Vos writes:

>> Op 29 Sep 1998, Truus de Wit schreef:
>
>>> DirkJan Vos writes:
>
>>>> > Gloudina
>
>>>> Gloudina ik wil u leren kennen...
>
>>> Pervert
>
>
>> Maar dan wel een wordpervert.
>
>> Groet,
>
>
>> DirkJan
>
>> (en hoe zie jij er uit in je zwempak, Truus?)
>
> ls Truus
>
> Truus

Kyk nou hoe flankeer DirkJan en Truus
hier onder ons neuse. DirkJan, is jy
'n "wordpervert" of 'n "woordpervert."
Ek hou nogal van die moontlikhede wat
laasgenoemde inhou.
Vorige onderwerp: Re: Request for Translation Dutch/English
Volgende onderwerp: learn Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:03:42 MGT 2024