Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groepe Byvoeg!
Groepe Byvoeg! [boodskap #17901] So, 27 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Miskien kan iemand my dalk help: Ek wil graag nuusgroepe byvoeg tot die lys
van nuusgroep / Soos byvoorbeeld; " Afrikaans-Soek & Ruil"
Ek werk op die oomblik met Outlook Express maar kan nie werklik ontsyfer hoe
om nuusgroepe by die bestaande nuusgroep by te voeg nie!

My opinie is dat daar heeltemal te min Afrikaanse nuusgroepe op die net is /
Inteendeel daar is net hierdie een waarvan ek weet.

Help tog asseblief??!

Groete! / Hein

Hein van Wyk
Cell: 083 3101963
H/Tel: 041-733513
ICQ: 7733122
hei...@intekom.co.za
Re: Groepe Byvoeg! [boodskap #17966 is 'n antwoord op boodskap #17901] Di, 29 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hein van Wyk skryf:

> Miskien kan iemand my dalk help: Ek wil graag nuusgroepe byvoeg tot die lys
> van nuusgroep / Soos byvoorbeeld; " Afrikaans-Soek & Ruil"

Hein,

Dit hang af waar jy dit wil vestig. As jy dit onder die "Groot 5", dis nou
Social Culture, Recreational, ens. wil vestig, moet jy na 'n nuusgroep met
die verbeeldingryke naam van 'news.groups' gaan, en 'n RFD (Request for
Discussion) voorlê. Maar dis nie 'n maklike proses nie.

'n Alternatief is om dit onde die 'Alt.' groepe te doen, en daar is dit
blykbaar makliker. Ek is nie presies seker nie, maar die ouens van
news.groups sal jou kan sê, so my raad is om daar navraag te doen.

Ek hoop dit help.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Mandela by Harvard
Volgende onderwerp: "Obelisk" deur G.S. ENGELBRECHT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 04:46:50 MGT 2024