Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » EK IS GATVOL!!!
EK IS GATVOL!!! [boodskap #17791] Di, 22 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek is nou al so hartlik gatvol vir al die vuilgathede en vieslikhede
gepaardgaande met Clinton en Monica. Al die gemors op TV en media.
Dit gaan net aan en aan en aan. WAT TE ERG IS IS TE ERG !!!

Selfs sogenaamde repektabele koerante in AUS het spotprente van sigare
ens.
Ek is toevallig in 'n hotel met CNN. En dit is om van te kots.
Die sensasie is net soveel die skuld van die Amerikaanse Media as die
Amerikaners se beheptheid met hulself en sensasie op TV.
En omdat die Amerikaners die wereld met hul video en film oordonder,
moet al die stront in die res van die wereld se keel afgedruk word.
Mens sou dink die media het 'n les geleer met Ladi Di se dood...

Selfs die vlak van die debat is 'n skande: Dit gaan maar net oor
goedkoop politiekery en dieper kwessies word op die agtergrond geskuif.

Wat is volgende ? 'n gesimuleerde seksfilm vir die jurie waar die twee
pokkenaat in
die "wit" huis ? As hulle simulasiefilms oor vliegrampe het, waarom nie
?
Waarom stop ? Hoekom nie Clinton en Monica se onderdele en agterente wys
nie ?
Wat van 'n seksfilm vir jong kinders om hul te verduidelik om orale
seks te beoefen in gange en kantore ?
Dis geen wonder dat ander lande (ooste) met minagting verwys na Amerika
se
materialisme en gebrek aan integriteit nie.
Kan al die emmigrante wat uit SA gevlug het om te gaan ryk word in
Amerika
en gedurig vir ons vertel hoe wonderlik dit daar is, asseblief vir ons
verduidelik hoe julle die gebrek aan waardes verdedig?
(en moet nou nie vir my kom vertel hoe sleg ander plekke is nie,
dis 'n patetiese argument, dit maak julle nie goed nie)
As ek 'n Amerikaner op toer was, sou ek my kop in die grond in steek van

skaamte.

Clinton en Monica se sondes is nietig in vergelyking met die Amerikaners
se
beheptheid met sensasionele walglikhede op TV.
Clinton was klaar in die kerk om sy sondes te bely,
as iemand dringend by 'n kerk moet uitkom is dit nou die Amerikaanse
volk.

Die beste van alles is omtrent 100 miljoen doller wat aan al die gemors
(regsaak?) spandeer is. Dit is 'n vergryp, terwyl kinders vrek van die
honger.
Geregtigheid daar is 'n grap, dit gaan net oor hoeveel geld jy het.

Of wat seg ek alles?
Vriendelike groete!
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #17792 is 'n antwoord op boodskap #17791] Di, 22 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[2]  is tans af-lyn  Koos[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Histerie, Galjoen, sal jou nêrens bring nie. Niemand verdedig wat hier
gebeur nie (ek is, soos jy kan aflei, in die VSA). Jy verlagemeen alte
lekker oor waarom mense in Amerika woon. Is Australië dan 'n bastion van
christelike waardes? Die land waar die Christene so ver in die minderheid is
dat dit as 'n ongekerstende land beskou kan word?

Jou ironiese "voorstelle" oor die absurde moontlikhede is self ook maar 'n
vergryp. Ek besef wat jy probeer sê; dis darem net 'n bietjie verregaande.

Dink jy nie?

galjoen wrote:

> Ek is nou al so hartlik gatvol vir al die vuilgathede en vieslikhede
> gepaardgaande met Clinton en Monica. Al die gemors op TV en media.
> Dit gaan net aan en aan en aan. WAT TE ERG IS IS TE ERG !!!
>
> Selfs sogenaamde repektabele koerante in AUS het spotprente van sigare
> ens.
> Ek is toevallig in 'n hotel met CNN. En dit is om van te kots.
> Die sensasie is net soveel die skuld van die Amerikaanse Media as die
> Amerikaners se beheptheid met hulself en sensasie op TV.
> En omdat die Amerikaners die wereld met hul video en film oordonder,
> moet al die stront in die res van die wereld se keel afgedruk word.
> Mens sou dink die media het 'n les geleer met Ladi Di se dood...
>
> Selfs die vlak van die debat is 'n skande: Dit gaan maar net oor
> goedkoop politiekery en dieper kwessies word op die agtergrond geskuif.
>
> Wat is volgende ? 'n gesimuleerde seksfilm vir die jurie waar die twee
> pokkenaat in
> die "wit" huis ? As hulle simulasiefilms oor vliegrampe het, waarom nie
> ?
> Waarom stop ? Hoekom nie Clinton en Monica se onderdele en agterente wys
> nie ?
> Wat van 'n seksfilm vir jong kinders om hul te verduidelik om orale
> seks te beoefen in gange en kantore ?
> Dis geen wonder dat ander lande (ooste) met minagting verwys na Amerika
> se
> materialisme en gebrek aan integriteit nie.
> Kan al die emmigrante wat uit SA gevlug het om te gaan ryk word in
> Amerika
> en gedurig vir ons vertel hoe wonderlik dit daar is, asseblief vir ons
> verduidelik hoe julle die gebrek aan waardes verdedig?
> (en moet nou nie vir my kom vertel hoe sleg ander plekke is nie,
> dis 'n patetiese argument, dit maak julle nie goed nie)
> As ek 'n Amerikaner op toer was, sou ek my kop in die grond in steek van
>
> skaamte.
>
> Clinton en Monica se sondes is nietig in vergelyking met die Amerikaners
> se
> beheptheid met sensasionele walglikhede op TV.
> Clinton was klaar in die kerk om sy sondes te bely,
> as iemand dringend by 'n kerk moet uitkom is dit nou die Amerikaanse
> volk.
>
> Die beste van alles is omtrent 100 miljoen doller wat aan al die gemors
> (regsaak?) spandeer is. Dit is 'n vergryp, terwyl kinders vrek van die
> honger.
> Geregtigheid daar is 'n grap, dit gaan net oor hoeveel geld jy het.
>
> Of wat seg ek alles?
> Vriendelike groete!
> |
> | ___/////
> | / \ /|
> | / O \ \/ |
> J > / /\ |
> \_________/ \|
> \\\
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #17793 is 'n antwoord op boodskap #17791] Di, 22 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Sep 1998 22:49:03 +1200, galjoen wrote:

gepaardgaande met Clinton en Monica. Al die gemors op TV en media.[/color]
> Dit gaan net aan en aan en aan. WAT TE ERG IS IS TE ERG !!!>>

Die Amerikaners het in elk geval hulle koppe verloor.

Die ou het n afair gehad en het die afair toe ontken.

Nou will hulle hom impeach.

Wie kan nou president van die VSA word? Iemand wat nooit n besigheid
gerun het nie, geen seks-drive het nie en nie deur die teenoorgestelde
geslag begeer word nie.

Hoekom maak hulle nie n leunstoel president nie? Ek is seker self nie
eers Star met miljoene agter sy gat sal iets teen n nuwe leunstoel kan
bewys nie.
Maar mens weet nooit....
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #17908 is 'n antwoord op boodskap #17791] So, 27 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Sep 1998 06:33:02 GMT, jpotg...@aol.com (JPotgieter) wrote:

<<Jou arme trit!>>

Ja ou dommie.

<<>As dit maar net oor die seks was was dit lankal oor, maar dit is juis so groot
>issue omdat die Amerikaners 'n beheptheid het om nog te probeer vaskleef aan
>soveel as moontlik morele standaarde.>>

Dit gaan oor seks, trittie.
Al aanklag is die blow jobs.
Toe vra hulle hom het hy n afair gehad toe se hy nee.
Toe sit hulle n regskonstruksie om die vraag toe se hy weer nee toe se
hulle nou is dit meineed.
Maar die vraag was dieselfde. Hulle het hom gevra of hy n afair gehad
het.

<<>En as jy nie so baie daarvan op TV wil sien nie, sit net die TV op 'n ander
>kanaal!>>

Trittie! Waar kom jy nou hier aan?!
Het ek gese ek sien te veel daarvan?
Nee, glad nie. EK het NIKS gese van te veel of te min sien nie.
Het jy op skool al so sleg gelees?

<<>Hoekom kyk jy na so baie coverage oor Clinton - is jy heimlik
gefasineer??>>

Waar kom jy hier aan?!
Ek lees wat geskryf raak en kyk wat op die TV is. En hier in SA waar
daar nie so n fundamentalisme aan die opbou is soos klaarblyklik in
die VSA nie, was daar nie juis n beheptheid in die verslagdoening nie.

Daar is verslag gedoen oor wat gebeur - soos dit hoort omdat dit die
lewens van Suid-Afrikaners ook raak en omdat dit tersaaklik is.

Persoonlik kan ek nie baie gepla wees wat julle bobbeyankies daar in
julle land doen nie - al maak julle julle eie name so keer op keer gat
- maar die samestelling van die wereld is van so n aard dat dit ons
gewoonlik ook raak. So ons stel belang. En dan spreek ons selfs
menings ook uit.

Soos julle Yanks ook maar doen. Op die groep. Oor Suid-Afrika.

N.S. Na aanleiding van jou effens histeries opmerkings oor wat ek sou
gese het oor die dekking van die Clintin Blow Job in SA, hier is vir
jou my hele posting:

"Die Amerikaners het in elk geval hulle koppe verloor.

Die ou het n afair gehad en het die afair toe ontken.

Nou will hulle hom impeach.

Wie kan nou president van die VSA word? Iemand wat nooit n besigheid
gerun het nie, geen seks-drive het nie en nie deur die teenoorgestelde
geslag begeer word nie.

Hoekom maak hulle nie n leunstoel president nie? Ek is seker self nie
eers Star met miljoene agter sy gat sal iets teen n nuwe leunstoel kan
bewys nie.
Maar mens weet nooit...."


(Nou waar sou Trittie gelees het dat ek se ek ek "wil nie so baie"
daarvan op Tv sien nie??)
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #17909 is 'n antwoord op boodskap #17791] So, 27 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jou arme trit!

As dit maar net oor die seks was was dit lankal oor, maar dit is juis so groot
issue omdat die Amerikaners 'n beheptheid het om nog te probeer vaskleef aan
soveel as moontlik morele standaarde.

En as jy nie so baie daarvan op TV wil sien nie, sit net die TV op 'n ander
kanaal!

Hoekom kyk jy na so baie coverage oor Clinton - is jy heimlik gefasineer??
Johan (bietjie in Oregon)
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #17938 is 'n antwoord op boodskap #17791] Ma, 28 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Not Anonymous  is tans af-lyn  Not Anonymous
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Trittie Trit Trit

Kyk weer na waar die ding gepos is. Dit was n.a.v. die oorspronklike Trit se
pos, Galjoen. Tensy jy 'n skuldige gewete het, weet ek nie waarop jy reageer
het nie.

Die groep kan tog soms snaaks wees.

Groete

diaan

Ferdi wrote in message ...
> On 27 Sep 1998 06:33:02 GMT, jpotg...@aol.com (JPotgieter) wrote:
>
>
>
> Ja ou dommie.
>
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #18105 is 'n antwoord op boodskap #17791] So, 04 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
(Nie meer in Oregon nie) ?

nomad@rest.oasis
Johan wrote in message 3616fa7a.2773126@news.citilink.com...
> Johan
>
> Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #18106 is 'n antwoord op boodskap #17791] So, 04 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Sep 1998 19:34:40 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
|<<>En as jy nie so baie daarvan op TV wil sien nie, sit net die TV op
|'n ander
|>kanaal!>>
|
|Trittie! Waar kom jy nou hier aan?!
|Het ek gese ek sien te veel daarvan?
|Nee, glad nie. EK het NIKS gese van te veel of te min sien nie.
|Het jy op skool al so sleg gelees?
|
Jy is die "fool", jou arme sot - ek het nie eers met jou gepraat nie
of op jou plasing geantwoord nie - dit was dit nie werd nie - my
skrywe was in antwoord op die oorspronklike plasing deur Galjoen.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #18107 is 'n antwoord op boodskap #17791] So, 04 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 04 Oct 1998 04:34:41 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:
><<>Jy is die "fool", jou arme sot - ek het nie eers met jou gepraat nie
>>of op jou plasing geantwoord nie - dit was dit nie werd nie - my
>>skrywe was in antwoord op die oorspronklike plasing deur Galjoen.>>

Het jy al gehoor daarvan dat n mens iemand aanspreek? Dit beteken in
plekke waar daar meer as een persoon is, noem jy die naam van die
persoon met wie jy praat. Dan weet almal (en jy ook) met wie jy praat.

Probeer dit die een of ander tyd, sot, dalk raak jou lewe beter.
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #18233 is 'n antwoord op boodskap #17791] Ma, 12 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 04 Oct 1998 20:34:57 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) had
the following to say:

|On Sun, 04 Oct 1998 04:34:41 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:
|
|of op jou plasing geantwoord nie - dit was dit nie werd nie - my
|>skrywe was in antwoord op die oorspronklike plasing deur Galjoen.>>
|
|Het jy al gehoor daarvan dat n mens iemand aanspreek? Dit beteken in
|plekke waar daar meer as een persoon is, noem jy die naam van die
|persoon met wie jy praat. Dan weet almal (en jy ook) met wie jy praat.
|
|Probeer dit die een of ander tyd, sot, dalk raak jou lewe beter.
|
Hoe verstaan ons jou nou, Ou Ferdi - Hier spreek jy OOK niemand aan
nie!?!?! Hoe dan nou? Probeer jy met opset kyk of jy 'n groter gek
van jouself as "hy"? kan maak?? Of praat jy met jouself...?

...goodbye en good luck,
Simon
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #18243 is 'n antwoord op boodskap #17791] Di, 13 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Oct 1998 10:24:07 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) had
the following to say:

|On Mon, 12 Oct 1998 19:32:10 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:
|
|
|nie!?!?! Hoe dan nou? Probeer jy met opset kyk of jy 'n groter gek
|>van jouself as "hy"? kan maak?? Of praat jy met jouself...?
|>
|>...goodbye en good luck,
|> Simon>>
|
|Kyk bo-aan die boodskap, Simon. Daar sien jy byvoorbeeld
|
|>
|
|OK?
|
|Voel jy nou beter?
|
Kyk bo-aan sy boodskap -
Hy het presies dieselfde bo-aaan sy boodskap gehad met JOU naam in -
voel jy nou beter?

...goodbye en good luck,
Simon
Re: EK IS GATVOL!!! [boodskap #18244 is 'n antwoord op boodskap #17791] Di, 13 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Oct 1998 19:32:10 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:
<<>Hoe verstaan ons jou nou, Ou Ferdi - Hier spreek jy OOK niemand aan
>nie!?!?! Hoe dan nou? Probeer jy met opset kyk of jy 'n groter gek
>van jouself as "hy"? kan maak?? Of praat jy met jouself...?
>
>...goodbye en good luck,
> Simon>>

Kyk bo-aan die boodskap, Simon. Daar sien jy byvoorbeeld

<<On Mon, 12 Oct 1998 19:32:10 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:>>>

OK?

Voel jy nou beter?
Vorige onderwerp: Waar doen jy aansoek ?
Volgende onderwerp: Afrikaans: Klein oorwinning!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 20:32:01 MGT 2024