Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Veralgemenings (was: Boere aanvalle !!!!)
Re: Veralgemenings (was: Boere aanvalle !!!!) [boodskap #17630] Sa, 19 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Edwin  is tans af-lyn  Edwin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Johan wrote in message ...
> [knip]
>
> Hoekom nie!?! Veralgemenings is gewoonlik waar, dis waarom hulle
> veralgemenings is - die lewe bestaan nie uit uitsonderings alleen nie.
> 'n Uitsondering kan nie as sulks bestaan as dit nie tussen
> veralgemenings bestaan nie.
> [knip]
>
> Johan
>
> Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!

O gaats! Was die Durbanse koerant destyds reg toe hulle gesê het Afrikaanse
kinders het maar 'n swak wiskunde aanleg, ens. ... ? :-(
Re: Veralgemenings (was: Boere aanvalle !!!!) [boodskap #17746 is 'n antwoord op boodskap #17630] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Edwin" wrote:
>

> O gaats! Was die Durbanse koerant destyds reg toe hulle gesê het Afrikaanse
> kinders het maar 'n swak wiskunde aanleg, ens. ... ? :-(
>

Ek weet nie wat "die Durbanse koerant destyds" geskryf het nie.

Ek het wel verneem dat daar 'n goedbewaarde argief bestaan (by die RGN,
vermoedelik) van IK- en aanlegtoetse uit die dertigerjare, wat sou toon dat
Afrikaanse kinders in daardie stadium 'n veel laer IK gehad het as (wit)
Engelse kinders, en nie juis vir veel dinge aangelê was nie.

Groete, Leendert

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Vorige onderwerp: Nuwe ID boeke en die verkiesing
Volgende onderwerp: Re: PC Afr. persoon v.d. jaar.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 07:52:32 MGT 2024