Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Vooruitskouing
Vooruitskouing [boodskap #17157] Vr, 28 Augustus 1998 00:00
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal graag wil hoor wat julle mense dink met ons so indie kort
termyn gaan gebeur met die wisselkoers wat so val (of styg, wat sê
mens?)

Waargaan ons oor 'n jaar wees met wisselkoerse en pryse van petrol en
groceries? En oor vyf jaar?

Toe ons nou nog in die running was vir die olimpiese spele, het ek
rumours gehoor dat die beplanning daarvoor sou gedoen gewees het
rondom 'n wisselkoers van R20 vir 'n $ rondom 2004. Ek het gedink dis
belaglik, maar nou weet ek nie meer so mooi nie.

...steeds net ek, Simon
Vorige onderwerp: Ekonomiese Imperialisme - was Tecumseh,...
Volgende onderwerp: Likwidasies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:35:25 MGT 2024