Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Airfare and touristing in SA.
Re: Airfare and touristing in SA. [boodskap #17065] Di, 25 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Aug 1998 20:07:43 +0200, wrote:

Johnny Clegg and Savuka aren't rock music.[/color]
>
> Barend>>

Brian Peterson from 2020 Vision is it?

Why DO you give yourself an Afrikaans name and then make racist and
dumd statements on the NG?
Re: Airfare and touristing in SA. [boodskap #17119 is 'n antwoord op boodskap #17065] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Aug 1998 10:40:19 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

|
|Brian Peterson from 2020 Vision is it?
|
|Why DO you give yourself an Afrikaans name and then make racist and
|dumd statements on the NG?
|
|
Jy noem jouself 'n joernalis en dan spel jy so? Nee sies man, jy's 'n
verleentheid vir jou proffessie - los die swak spelling vir stupid
ouens soos ek.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Airfare and touristing in SA. [boodskap #17196 is 'n antwoord op boodskap #17065] So, 30 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Aug 1998 11:18:30 +0200, "global" wrote:

|Kumnadi ukubona ukuba uzibiza njengesibhanxa :)
|
|....!
|
|
Joune ook -- met strikkies aan...

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Airfare and touristing in SA. [boodskap #17197 is 'n antwoord op boodskap #17065] So, 30 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
global  is tans af-lyn  global
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan wrote in message 35e5ee5b.14499464@news.citilink.com...
> On Tue, 25 Aug 1998 10:40:19 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
>
> |
> |Brian Peterson from 2020 Vision is it?
> |
> |Why DO you give yourself an Afrikaans name and then make racist and
> |dumd statements on the NG?
> |
> |
> Jy noem jouself 'n joernalis en dan spel jy so? Nee sies man, jy's 'n
> verleentheid vir jou proffessie - los die swak spelling vir stupid
> ouens soos ek.

Kumnadi ukubona ukuba uzibiza njengesibhanxa :)

....!
Re: Airfare and touristing in SA. [boodskap #17231 is 'n antwoord op boodskap #17065] Di, 01 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Aug 1998 23:41:30 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:

[/color]
> |
> |Brian Peterson from 2020 Vision is it?
> |
> |Why DO you give yourself an Afrikaans name and then make racist and
> |dumd statements on the NG?
> |
> |
> Jy noem jouself 'n joernalis en dan spel jy so? Nee sies man, jy's 'n
> verleentheid vir jou proffessie - los die swak spelling vir stupid
> ouens soos ek.>>

Ja. Jou Afrikaanse spelling IS vrot.
So, in watter taal KAN jy spel?

En ek sien jy kruip OOK weg agter n vals e-mail adres. Naam is ook
seker vals.
Re: Airfare and touristing in SA. [boodskap #17261 is 'n antwoord op boodskap #17065] Wo, 02 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 01 Sep 1998 20:31:39 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

|Ja. Jou Afrikaanse spelling IS vrot.
|So, in watter taal KAN jy spel?

Nie een nie - as ek nie 'n spelchecker op my rekenaar gehad het nie,
was ek verlore!
|
|En ek sien jy kruip OOK weg agter n vals e-mail adres. Naam is ook
|seker vals.

Nee, ek kruip nie weg nie - ek het my regte e-mail adres 'n ruk lank
gegee, maar ek het regtig probleme opgetel met gemorspos wat na my toe
gekom het en wat nou weer opgehou het.

My naam is Johan Potgieter en my e-mail adres is jnpj...@bigfoot.com
As jy my nie glo nie, vra net - hier is een of twee van my oudstudente
op die nuusgroep wat my ken!

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: Artikel deur Fred Rundle vir Vryheid2000
Volgende onderwerp: ALEEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 06:20:49 MGT 2024