Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vriende in Klank!
Vriende in Klank! [boodskap #16923] Di, 18 Augustus 1998 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek sou daarvan hou om met mede Suid-Afrikaners in die Buiteland asook
Suid-Afrika te korrespondeer / Die nuutste & mees opwindende manier is
natuurlik om dit in klank te doen. Enigste kwalifikasie sou wees dat jy 'n
rekenaar met 'n klankkaart & mikrofoon het. Laai dan die Pure Voice Qualcomm
Recorder af by die volgende adres: http://www.eudora.com & maak ook seker
dat jy "Version" 1.2.1 vir Windows aflaai.

Sodra dit gedoen is; neem jou boodskap d.m.v die Pure Voice Recorder op &
heg dit aan jou E-Pos!

Hoop om gou van jou te hoor.

Mooi Bly!
Hein

Hein van Wyk
Cell: 083 3101963
H/Tel: 041-733513
ICQ: 7733122
hei...@intekom.co.za
Vorige onderwerp: this place is a right giggle!
Volgende onderwerp: O, die liewe Martatjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 21:39:04 MGT 2024