Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stop die MOORD op BOERE
Stop die MOORD op BOERE [boodskap #16892] Ma, 17 Augustus 1998 00:00
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
KETTINGFAKS

AAN: Boere & alle belanghebbendes.

STOP DIE MOORD
OP BOERE
Wanneer u die faks ontvang: - Lees die faks deur
- maak 10 afskrifte en versprei dit of faks dit aan 10
persone of instansies wat by hierdie saak belang het
- elke faks wat u uitstuur kan potensie�l 1 lewe red.

Die getal boere wat vermoor is die afgelope jaar is skrikwekkend en raak
elke persoon gemoeid met landbou. Doe aanhoudende oproepe van die SALU,
politieke partye en boere val op dowe ore. Selfs oproepe uit die media word
deur die verantwoordelike persone geïgnoreer.

Ons sal net gehoor word as ons opstaan vir ons regte.
Ons het die reg tot beskermong. Ons het die reg tot 'n veilige
bestaan in Suid - Afrika.

Om gehoor te word, word 'n beroep op elke boer gedoen om op

Donderdag, 1 Oktober 1998

Sy trekker te neem en die hooftoegangsroetes naaste aan
hom te versper saam met sy mede boere en versper te hou
tot 'n oplossing tot die probleem in die media
aangekondig word.

ONS SAL NET GEHOOR WORD AS
ONS SAAMSTAAN
Vorige onderwerp: Re: het glou...@igs.net vriende hie?? #1
Volgende onderwerp: Simpatie (was: SENSUS)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:41:02 MGT 2024