Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sensus : nabetragting
Sensus : nabetragting [boodskap #16849] Sa, 15 Augustus 1998 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ou Simon het hier nou iets werklik interesant begin!

Ek kyk so deur die ouens wat tot dusver geantwoord het en sien daar is
net 5 in Suid Afrika en die res van die 17 sit over die zee!

Gloudina praat laat die spoeg spat daar op die sensus nuuslyn, maar sy
het nog nie vir die mense gesê waar sy bly nie. Soos gewoonlik vind
sy dit so swaar om net 'n eenvoudige vraag te beantwoord.

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Vorige onderwerp: Re: Boikot se voet
Volgende onderwerp: Stefan Harms - vock, mens,ek is jammer . .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:19:47 MGT 2024