Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hi
Hi [boodskap #168] Vr, 10 Januarie 2003 20:38 na volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Waar's jy en hoekom is jy so stil, Royleen?
As jy vies is vir die res, moet dit nie op my
uithaal nie:-)
Of geniet jy die laaste deel van die verlof eer jy gaan werk?
Ek wag steeds om 'n foto te sien van waar
jy nou woon.

Didi
Re: Hi [boodskap #169 is 'n antwoord op boodskap #168] Sa, 11 Januarie 2003 05:32 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Haai daar

Ja, ek moet sê ek kom min by die PC uit - van Maandag af sal ek seker meer
tyd hê. Het jy nie my ellelange boodskap op 8 Januarie gesien nie? En as
jy dit gesien het, hoekom het jy nie geantwoord nie???

Dankie vir die nuwejaarswense - ougat! En die foto's sal kom, hang maar net
nog so 'n bietjie aan. Tobie wag al 'n maand vir foto's van die Black
Cockatoos, so jy het nog lang tyd om in te haal...

Baai
Royleen

> Waar's jy en hoekom is jy so stil, Royleen?
> As jy vies is vir die res, moet dit nie op my
> uithaal nie:-)
> Of geniet jy die laaste deel van die verlof eer jy gaan werk?
> Ek wag steeds om 'n foto te sien van waar
> jy nou woon.
>
> Didi
Vorige onderwerp: Ek's 'n doos
Volgende onderwerp: Re: Anybody out there
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:38:51 MGT 2024