Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle klomp witbloed vokkers
Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16716 is 'n antwoord op boodskap #16717] Di, 11 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Na 4 jaar in die buiteland keer ek volgende week terug na die ou
moederlandjie.

Ek het dit mooi ge-"time", vier maande voor 'die verkiesing' het ek spore
gemaak en nou het nuuskierigheid my terug gedwing. . .

Daar op Jo'burg se Wesrand waar ek en die maatjies na skool op die koppie
gaan sit het en 'n paar matchboxes malawi-kop oprook. Daar waar ons
gewonder het watse maatskappy gaan onse wit velletjies met duisende rande
'n maand vertroetel. Op daardie koppie wil ek sit en my matchbox oprook en
wonder of julle rerig so vervalle is as wat ek dink??

Hoor weer van my in 'n maand en ek sal julle vertel . . . .
Re: Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16717 is 'n antwoord op boodskap #16716] Di, 11 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
WAC  is tans af-lyn  WAC
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Maar jy kan nie eens spel nie boetie. Wat soek so 'n grootbek outjie soos jy
terug in SA? Wees nou 'n soet seuntjie en skoert terug.................

Paul wrote in message ...
> Na 4 jaar in die buiteland keer ek volgende week terug na die ou
> moederlandjie.
>
Re: Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16718 is 'n antwoord op boodskap #16717] Di, 11 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Paul"


Hoekom is daar skielik so baie Besters
op die nuusgroep? Kom hierdie Bester
miskien vir die ander Bester (met die
slegte hanskakie-Afrikaans) op Oom
Robert van Tonder se Boerestaat kuier?

Ou tante Koba wat stadigaan begin om
twee en twee bymekaar te sit.
Re: Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16719 is 'n antwoord op boodskap #16717] Di, 11 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"WAC" writes:

> Maar jy kan nie eens spel nie boetie. Wat soek so 'n grootbek outjie soos jy
> terug in SA? Wees nou 'n soet seuntjie en skoert terug.................
>
> Paul wrote in message ...
>> Na 4 jaar in die buiteland keer ek volgende week terug na die ou
>> moederlandjie.

En kyk waarheen het hy uitgewyk!
Hoekom vertel jy nie vir ons van
Noord-Ierland en hoe dit daar lyk
nie, Paul?

Die tannie wat ook van 'n Paul weet
wat uitgewyk het.
Re: Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16774 is 'n antwoord op boodskap #16717] Do, 13 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ronin  is tans af-lyn  ronin
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
wat nou moe?

@igs.net wrote in article ...
> "WAC" writes:
>
>> Maar jy kan nie eens spel nie boetie. Wat soek so 'n grootbek outjie soos jy
>> terug in SA? Wees nou 'n soet seuntjie en skoert terug.................
>>
>> Paul wrote in message ...
>>> Na 4 jaar in die buiteland keer ek volgende week terug na die ou
>>> moederlandjie.
>
>
> En kyk waarheen het hy uitgewyk!
> Hoekom vertel jy nie vir ons van
> Noord-Ierland en hoe dit daar lyk
> nie, Paul?
>
> Die tannie wat ook van 'n Paul weet
> wat uitgewyk het.
>
Re: Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16775 is 'n antwoord op boodskap #16717] Do, 13 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paula  is tans af-lyn  Paula
Boodskappe: 9
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ag, kyk, asb. As jy dink dat jy wereldwys is, probeer die ander oortuig.
Noord Ierland (Ulster) is nie deel van die Republiek van Suidelike Ierland
nie.

Dus kan ek jou/julle absoluut niks vertel van N.I. omdat ek nie in Groot
Brittanje woon nie.
Oops-daar maak ek jou ertjie kop so bietjie deur mekaar.
...duidelik is dit nie moeilik nie...

Maar aangesien jy ten minste kan lees, sal ek maar voortgaan op my
ontdekkingstog -

Ek vind dit ook baie amusant dat @igs.net se kliente so erg op spelling is.
Dis nou natuurlik daardie witbloed trots.
Niks fout daarmee nie.

Nou wonder ek hoekom jy wil he ek moet terug skoert (hier na N.I. nogals)
as ek julle kan 'employ' en voer???
maar nou-ja, dis mos hoe ons is: Trots & arrogant & blind & stupid

>
> En kyk waarheen het hy uitgewyk!
> Hoekom vertel jy nie vir ons van
> Noord-Ierland en hoe dit daar lyk
> nie, Paul?
>
> Die tannie wat ook van 'n Paul weet
> wat uitgewyk het.
>
Re: Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16859 is 'n antwoord op boodskap #16717] So, 16 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
WAC  is tans af-lyn  WAC
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
My ou bekkige maatjie....................dit is bo my vuurmaakplek dat 'n
outjie soos jy so baie het om te sê...en dit alles net snert..... onthou die
gesegde "langore moet gesien word en nie gehoor word nie", dit pas jou in
elke opsig.
-------------------------
Paul wrote in message ...
> Na 4 jaar in die buiteland keer ek volgende week terug na die ou
> moederlandjie.
>
Vorige onderwerp: Re: ..???..
Volgende onderwerp: Re: (dis) Lekker (sonder Gloudina) in die nuwe SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:55:09 MGT 2024