Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse Hekse
Afrikaanse Hekse [boodskap #16456] Do, 30 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
William  is tans af-lyn  William
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Afrikaanse Hekse ?

Ja wel as jy nou mooi daaroor dink is boere rate niks anders as "Druids" se werke nie ! - hehehe

Wat van al die mense wat met die helm gebore is ? En as jy mooi dink aan die hugonote - hulle het gevlug vir die katolieke kerk ... Ek dink ek het iets hier beet ! So wat sê julle was Ouma (en Oupa) hekse ? Soos in (Pagan-enf)Pagaan (afr) Hekse of Druids ??

Is hier miskien ook Afrikaanse hekse/Mense van die natuur.

Laat my weet !
Dra...@webmail.co.za
'n Boere Paganse Heks
Wiccan - Wikaan (?)
Re: Afrikaanse Hekse [boodskap #16489 is 'n antwoord op boodskap #16456] Vr, 31 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
nomad  is tans af-lyn  nomad
Boodskappe: 37
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Wat van Gloudina?
William wrote in message ...
Afrikaanse Hekse ?

Ja wel as jy nou mooi daaroor dink is boere rate niks anders as "Druids" se werke nie ! - hehehe

Wat van al die mense wat met die helm gebore is ? En as jy mooi dink aan die hugonote - hulle het gevlug vir die katolieke kerk ... Ek dink ek het iets hier beet ! So wat sê julle was Ouma (en Oupa) hekse ? Soos in (Pagan-enf)Pagaan (afr) Hekse of Druids ??

Is hier miskien ook Afrikaanse hekse/Mense van die natuur.

Laat my weet !
Dra...@webmail.co.za
'n Boere Paganse Heks
Wiccan - Wikaan (?)
Re: Afrikaanse Hekse [boodskap #16490 is 'n antwoord op boodskap #16456] Vr, 31 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
ja, afrikaanse hekse bestaan natuurlik,
maar nee nie wiccan nie, my besemstok
is n pentium, my towerspreuke is my geheim,
en my hekse raad aan almal is:

die lewe is kort, geniet die oomblik..

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: Afrikaanse Hekse [boodskap #16491 is 'n antwoord op boodskap #16456] Vr, 31 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
> Is hier miskien ook Afrikaanse hekse

Ja, in Otowwa in Canada. Daar weet ek is ten minste een. Maar daar
is nie veel kennis oor enige iets nie, en al haar resepte is bitter,
baie bitter. Sy dink sy is swart en sy dink sy is die cat's whiskers
as dit by Afrikaans kom (dis 'n heks met 'n PhD in Maths en
Afrikaans!)
Maar dis 'n baie ou heks - niemand het nog ooit 'n enkele antwoord van
haar gekry nie. Sy lyk heeltemaal doof - netso nou en dan skree sy 'n
'n skril stemmetjie 'n obscene statement. Sy is baie alleen en het
nie vriende nie. Sy dra 'n boere kappie en skiet spek met 'n ou roer
(sy roer ook baie stront om - jy kan dit ruik aan haar uitlatings).

Daar is miskien net een ou wat haar dalk verdra, maar ons hoor nooit
van hom of hy haar teenwoordigheid nog oorleef nie. Ons bejammer haar
almal op die nuusgroep - sy is so dig? soos 'n klei-os se
sweetgaatjies (so het my oupa altyd gesê, maar hy het haar nie geken
nie - hy het van Anneline Kriel gepraat)
...sommer net ek, Simon
Vorige onderwerp: Language policies in South Africa before 1994
Volgende onderwerp: Re: VIRUS ALERT- (Vanaf Staatsdiens)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:49:54 MGT 2024