Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mooi so "Madiba"
Re: Mooi so "Madiba" [boodskap #16382] Ma, 27 Julie 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Neels skryf:

> Farm murder suspects were released from prison

Ek het nogal gewonder hoe lank dit gaan neem voor hierdie ouens moles maak.
Maar bg was nie eerste nie - Beeld het Saterdag berig dat 'n jeugdige wat
Maandag vrygelaat is, Dinsdag gearresteer is toe hy 'n hemp in 'n winkel
gesteel het.

Waar is die kriminoloƫ op die ng? Verander 'n jakkals net van haar? Of is
dit moontlik dat dit beter in die tronk as buite is, en 'n ou so gou as
moontlik moet probeer terugkom?

Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Afrikaanse Christelike blad
Volgende onderwerp: Re: Ek waag my aan skryfwerk ...!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:41:48 MGT 2024