Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Cheers
Cheers [boodskap #16263 is 'n antwoord op boodskap #16264] Vr, 17 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
DarkMan  is tans af-lyn  DarkMan
Boodskappe: 7
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Is daar enige iemand van Saudi Arabië op die ng?

EK skuif in die volgende maand daarnatoe en sal graag wil hoor van enige
Suid-Afrikaners daar

Groete

DM
Re: Cheers [boodskap #16264 is 'n antwoord op boodskap #16263] Vr, 17 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
rana  is tans af-lyn  rana
Boodskappe: 25
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
> Is daar enige iemand van Saudi Arabië op die ng?

Ongelukkig kan ek nie daarmee help nie, maar:

Interessantheidshalwe. Van die os op die jas.

Van 'Cheers' gepraat: Word 'Cheers' ook as sinoniem gebruik vir
Dankie in Suid-Afrikaanse Engels? 'Klink my hier in Engeland is
dit om't ewe of jy nou Cheers sê of Thank you.

Groete,
Rana

> Is daar enige iemand van Saudi Arabië op die ng?
>
> EK skuif in die volgende maand daarnatoe en sal graag wil hoor van enige
> Suid-Afrikaners daar
>
> Groete
>
> DM
>
>

--
rana
Re: Cheers [boodskap #16283 is 'n antwoord op boodskap #16264] Sa, 18 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 17 Jul 1998 23:12:38 +0100, rana wrote:

> Van 'Cheers' gepraat: Word 'Cheers' ook as sinoniem gebruik vir
> Dankie in Suid-Afrikaanse Engels? 'Klink my hier in Engeland is
> dit om't ewe of jy nou Cheers sê of Thank you.
>
> Groete,
> Rana

Ek het al mense gehoor wat 'cheers' gebruik as 'n 'dankie', maar dit
is nie so algemeen nie.

Bryan

============================================
Please remove KAAP in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: Cheers [boodskap #16284 is 'n antwoord op boodskap #16264] Sa, 18 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ek het al mense gehoor wat 'cheers' gebruik as 'n 'dankie', maar dit
> is nie so algemeen nie.

Snaaks, al my Engelse vriende (in Kaapstad), gebruik baie selde 'thank you',
maar altyd 'cheers'. Ek was altyd onder die indruk dit is landswyd
standaard...
Vorige onderwerp: Re: Kidnapping of a German
Volgende onderwerp: MWeb loop soos Harmandrup
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:50:55 MGT 2024