Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » seedy blonde
seedy blonde [boodskap #15436] Ma, 01 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die wonderlike sin kom uit Raymaond Chandler se storie Goldfish. Dis
so great ek pos dit maar.

"She was a tall, seedy, sad-eyed blonde who had once been a
policewoman and had lost her job when she married a cheap little
check-bouncer named Johnny Horne, to reform him. She had'nt reformed
him, but she was waiting for him to come out so she could try again."
Re: seedy blonde [boodskap #15476 is 'n antwoord op boodskap #15436] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Dis nou goed gestel!

'n goeie idee ook:
Wil daar nie meer mense so 'n paragraaf neerskryf uit hulle
gunstelling boek nie ? Dis mos maklik, en sal beter wees om te
lees as die gewone gemors op die NG. Al is dit nou uit MEIN KAMPF,
die GESANGEBOEK, of 'n een-lyner uit BART SIMPSON of wat ookal.

BY VOORBAAT DANK !

Vriendelike groete.
Vorige onderwerp: Camille Paglia en pornografie
Volgende onderwerp: Ha hier in Belgie is die zomer goed dit jaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:54:33 MGT 2024