Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » SUID AFRIKANERS IN HOUSTON TEXAS VSA
SUID AFRIKANERS IN HOUSTON TEXAS VSA [boodskap #15385] So, 31 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
amann  is tans af-lyn  amann
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
ONS IS 'N ENGELSSPREKENDE 30-JARIGE WIT PAARTJIE VAN RSA/RHODESIE OP SOEK NA
ANDER ENGELS OF AFRIKAANS-SPREKENDE SUID AFRIKANERS IN DIE HOUSTON TEXAS
OMGEWING - KOM ONS BRAAI EN KLA OOR DIE SWARTES!
Re: SUID AFRIKANERS IN HOUSTON TEXAS VSA [boodskap #15472 is 'n antwoord op boodskap #15385] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

Ek hoop julle bly lekker in Houston.
>
> En lank.
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
>
> amann wrote in message ...
>
>
>> ONS IS 'N ENGELSSPREKENDE 30-JARIGE WIT PAARTJIE VAN RSA/RHODESIE OP SOEK NA
>> ANDER ENGELS OF AFRIKAANS-SPREKENDE SUID AFRIKANERS IN DIE HOUSTON TEXAS
>> OMGEWING - KOM ONS BRAAI EN KLA OOR DIE SWARTES!

Ja, arme Engelssprekende paartjie. Julle
voorsate wat gedink het hulle sal vir altyd
top dog bly in Suid-Afrika, is eers verplaas
deur die Afrikaners en toe deur die "swartes."
Ha, ha, ha. Nou sit julle daar in Houston
en bied aan om vir julle te verprostitueer
solank julle maar net nog 'n bietjie aandag
kan kry. Julle sê " kom ons braai en kla
oor die swartes" en dink deur so 'n label
op die Afrikaner kan sit, julle nog superieur
kan voel. Voertsek. Of soos julle heelwaarskyn-
lik sal sê : Voetsak.

Gloudina
>
Re: SUID AFRIKANERS IN HOUSTON TEXAS VSA [boodskap #15473 is 'n antwoord op boodskap #15385] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
amann wrote in message ...
> ONS IS 'N ENGELSSPREKENDE 30-JARIGE WIT PAARTJIE VAN RSA/RHODESIE OP SOEK NA
> ANDER ENGELS OF AFRIKAANS-SPREKENDE SUID AFRIKANERS IN DIE HOUSTON TEXAS
> OMGEWING - KOM ONS BRAAI EN KLA OOR DIE SWARTES!
>

Ag sies man
Re: SUID AFRIKANERS IN HOUSTON TEXAS VSA [boodskap #15513 is 'n antwoord op boodskap #15385] Wo, 03 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop julle bly lekker in Houston.

En lank.

Vriendelike groete, Leendert

amann wrote in message ...

> ONS IS 'N ENGELSSPREKENDE 30-JARIGE WIT PAARTJIE VAN RSA/RHODESIE OP SOEK NA
> ANDER ENGELS OF AFRIKAANS-SPREKENDE SUID AFRIKANERS IN DIE HOUSTON TEXAS
> OMGEWING - KOM ONS BRAAI EN KLA OOR DIE SWARTES!
Vorige onderwerp: Visum vir Australie
Volgende onderwerp: Emmigrate To North America By Fiancee Visa For Under $1300.00
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:19:58 MGT 2024