Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » help
help [boodskap #15289] Do, 28 Mei 1998 00:00
louwtjie  is tans af-lyn  louwtjie
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
weer ek

help my gou om te verstaan, want ek weet nie meer wat in die land aangaan
nie want kyk soos gister aand is daar nog 'n boer geskiet, 8 keer, ok ek is
seker maar net bang maar ek wil net hier uit...

wat kan ons as afrikaners doen, ons het nog altyd net die beste gehad,
hoekom kan ons nie meer nie, net omdat ons as blankes (jamer as daar ander
rasse is) die minderheid is???

ekke
:)

net so by the way ek is nie 'n rasis nie, ek wil net in vrede leef want ek
het nog my hele lewe voor!
Vorige onderwerp: Re: Ferdi vra dom vrae. Hoekom?
Volgende onderwerp: NP se laaste asem ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:19:44 MGT 2024