Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse filmfees
Afrikaanse filmfees [boodskap #15105] Sa, 23 Mei 1998 00:00
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Vir diegene wat gatval is vir amerikaanse popcorn movies, Westgate shopping
centre daar ver op die wesrand screen 'n hele reeks afrikaanse flieks, van
daardie ou swart en wittes, hierdie komende week (23 Mei en aan). Ek gaan
vanmiddag Katrina kyk, en ek weet goed soos Lord oom Piet, Kimberley Jim en
ander uit daardie era wys.

Vir die wat nie weet nie, Katrina is in 1969 deur Jans Rautenbach gemaak, 'n
fliek oor liefde oor die kleurlyn heen, wat natuurlik destyds nog taboe was.
Sjoe, om te dink dat ons ou volkie wragtag seks probeer reguleer het.

Bel die fliekhuis 768 0608 vir 'n progam.

Charl

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Vorige onderwerp: Renee van België
Volgende onderwerp: Re: Vra maar net.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 03:16:12 MGT 2024