Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haiku vir Gloudina
Haiku vir Gloudina [boodskap #15006 is 'n antwoord op boodskap #15008] Do, 21 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is my eerste, enigste, en hopelik laaste haiku. Dit het
onintelligente snotkop soos ek 2 weke geneem om dit uit te werk.

van moddergraf na
gelamineerde klip, jou
fossielgedagtes

Terloops, my bron sê 'n haiku het 17 lettergrepe, nie meer nie, ook nie
minder nie.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15007 is 'n antwoord op boodskap #15006] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger" writes: > Hierdie is
my eerste, enigste, en hopelik laaste haiku. Dit het
> onintelligente snotkop soos ek 2 weke geneem om dit uit te werk.
>
>
> van moddergraf na
> gelamineerde klip, jou
> fossielgedagtes
>
>
> Terloops, my bron sê 'n haiku het 17 lettergrepe, nie meer nie, ook nie
> minder nie.
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')

Geluk, Henri. Dis, sover dit my aangaan,
'n goeie haiku. Haiku-puriste sal aandui
dat daar nie "my" en "jou" in haikus moet
wees nie. Maar jou haiku het daardie
eb en vloei wat haikus nodig het, net soos
goeie sonette. En dit laat mens dink. Dis
wat 'n goeie haiku moet doen. Mens laat
dink.
Die Japannese haiku moet streng 17
lettergrepe h^e, en hulle skryf dit in
een reel, met drie spasies tussen die
5-7-5. Maar die Westerse haiku-reels
is losser: nie meer as 17 lettergrepe
nie, en nie meer as 5 in die eerste,
7 in die tweede en 5 in die derde reel
nie. Maar minder is ook toelaatbaar.
As jy gaan aangaan om meer haikus
te skryf, moet ek vir jou waarsku.
Jy sit een teen tien by jou werk en tel
op jou vingers af die lettergrepe van
'n haiku wat aan vorm is in jou kop.
(Dis die klagte van 'n anestetikus (?)
wat ek in SA ken, wat sê mense kyk
vreemd wanneer hy langs die verdwelmde
pasient sit en op sy vingers tel.)

Gloudina
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15008 is 'n antwoord op boodskap #15006] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Henri Burger heeft geschreven...
> Hierdie is my eerste, enigste, en hopelik laaste haiku. Dit het
> onintelligente snotkop soos ek 2 weke geneem om dit uit te werk.
>
>
> van moddergraf na
> gelamineerde klip, jou
> fossielgedagtes
>
Hoi Henri, ik denk dat je bij het opstellen van deze haiku dezelfde fout
maak als die ik steeds maak: we denken er gewoon teveel bij na. Je moet het
op gevoel doen.

'n haiku schrijven
geritsel van droog zaagsel
in mijn hersenpan

Zie je, die kostte me amper een minuut!

Groeten,
Arthur
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15009 is 'n antwoord op boodskap #15008] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:
>>
> Hoi Henri, ik denk dat je bij het opstellen van deze haiku dezelfde fout
> maak als die ik steeds maak: we denken er gewoon teveel bij na. Je moet het
> op gevoel doen.
>
> 'n haiku schrijven
> geritsel van droog zaagsel
> in mijn hersenpan
>
> Zie je, die kostte me amper een minuut!
>
> Groeten,
> Arthur

Wel, Arthur, goeie probeerskoot,
maar Henri se haiku wys dat hy
lank "gesoek" het (nie "gedink"
het nie). Skryf nou iets wat vir
jou self roer, en dan sal dit
vir ons ook roer.

Gloudina
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15063 is 'n antwoord op boodskap #15008] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:
>>
> Het is hier de laatste twee weken uitzonderlijk mooi weer geweest, maar
> juist toen het lange hemelvaartweekend eraan kwam veranderde het weer en
> werd het koeler en bewolkt. Balen dus!
>
> Weersomslag, jammer
> wolken jagen nu voorbij
> de warmte vloeit weg

Weeromslag -
wolken jagen voorbij
de warmte vlug weg

>
> Misschien probeer ik te krampachtig aan 5-7-5 vast te houden...

Ja, voel vry om reels korter te maak as
5-7-5, solank daar net 'n eb en vloei
is.

Gloudina
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15064 is 'n antwoord op boodskap #15008] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven...

> Skryf nou iets wat vir
> jou self roer, en dan sal dit
> vir ons ook roer.
>
> Gloudina
>
Het is hier de laatste twee weken uitzonderlijk mooi weer geweest, maar
juist toen het lange hemelvaartweekend eraan kwam veranderde het weer en
werd het koeler en bewolkt. Balen dus!

Weersomslag, jammer
wolken jagen nu voorbij
de warmte vloeit weg

Misschien probeer ik te krampachtig aan 5-7-5 vast te houden...

Groeten,
Arthur
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15065 is 'n antwoord op boodskap #15008] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nomad  is tans af-lyn  nomad
Boodskappe: 37
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Arthur Hagen wrote in message ...
>>>
> Hoi Henri, ik denk dat je bij het opstellen van deze haiku dezelfde fout
> maak als die ik steeds maak: we denken er gewoon teveel bij na. Je moet het
> op gevoel doen.
>
> 'n haiku schrijven
> geritsel van droog zaagsel
> in mijn hersenpan
>
> Zie je, die kostte me amper een minuut!
>
> Groeten,
> Arthur
>
> Goeie een, Arthur! Ek het lanklaas gelag vir iets op hierdie ng!
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15170 is 'n antwoord op boodskap #15008] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 21 May 1998 21:41:28 GMT, wrote:

>> van moddergraf na
>> gelamineerde klip, jou
>> fossielgedagtes>>

Dis 'n nice gedig die.
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15171 is 'n antwoord op boodskap #15008] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) writes:

>>> van moddergraf na
>>> gelamineerde klip, jou
>>> fossielgedagtes>>
>
>
> Dis 'n nice gedig die.

Natuurlik geskryf deur Henri Burger.
Ek vind dit ook baie bevredigend. Elke
keer as ek dit lees, sien ek grond en
klippe, en gelamineerde klip voor my.

Ek het egter 'n spesmaas dat Henri
op 'n baie intelligente manier vir
my met 'n kettie wou skiet. Mens
kan dit ook lees as kritiek op die
"moddergestoeiery" van onlangs op
die nuusgroep en my opinies as
fossielgedagtes? Wat is dit Henri?

Gloudina
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15172 is 'n antwoord op boodskap #15008] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf:

>>> van moddergraf na
>>> gelamineerde klip, jou
>>> fossielgedagtes>>

> Dis 'n nice gedig die.

Dankie, Ferdi. Met jou en Gloudina se aanmoediging debuteer ek nog voor die
winter om is.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
>
Re: Haiku vir Gloudina [boodskap #15213 is 'n antwoord op boodskap #15008] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger" writes: >
> Ferdi skryf:
>
>>>> van moddergraf na
>>>> gelamineerde klip, jou
>>>> fossielgedagtes>>
>
>> Dis 'n nice gedig die.
>
> Dankie, Ferdi. Met jou en Gloudina se aanmoediging debuteer ek nog voor die
> winter om is.
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>>

Jy het al klaar gedebutteer.
Ons wag nou vir die tweede.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Griet skryf 'n Sprokie
Volgende onderwerp: Jennifer.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:33:29 MGT 2024