Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hello daar Tannie
Re: Hello daar Tannie [boodskap #14971] Wo, 20 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Mafuta" writes: >

> Ek dog julle het al van die tannie (ou bitch) ontslae geraak, maar sy gooi
> nog daai gedigte en praat nog net so baie kak soos altyd.

Haai ou Vette.
Die tannie met die Kappie
Re: Hello daar Tannie [boodskap #14972 is 'n antwoord op boodskap #14971] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In "Mafuta" writes:

> Ek dog julle het al van die tannie (ou bitch) ontslae geraak, maar sy gooi
> nog daai gedigte en praat nog net so baie kak soos altyd.
> Hier in kimberley is van die polisie 92 wapens gesteel en sukkel hulle nog
> om vas te stel hoeveel wapens was uitgereik aan reseviste, aangesien die
> register ook nie op datum is nie.
> Verder is in Bloemfontein (Tempe) oorlogs wapens gesteel (lanseerders ect..)
> en ook in kimberley se weermag het outomatiese wapens verdwyn!!!!.

Kry die boertjies hulle reg vir iets, of wat probeer jy se klotnot.

> Vir ander mense buite Suid Afrika is dit niks maar ons weet dat ons afstuur
> op 'n verkiesing wat wapens 'n deel uitmaak van stemme wat gewerf gaan word.

Hoe lank dreig jy en jou boeties nou al nie, toe try laaitie, try.

> Ook het Mandela so ruk terug die swart meisie se famielie gaan besoek. Hy
> het duidelik "brein damage" omdat in Natal word honderde kinders deur IVP en
> ANC vermoor en daaroor word niks gese nie.
> Ook word swart op wit aangemoedig soos gister 19/05/98 in Bloemfontein Tempe
> se slagspeuke van "kill a farmer kill a boer". MAAR WIT OP SWART IS
> RASSISTIES .

> Hieroor se die tannie niks en sit met haar wit ledemate veilig terwyl wittes
> se ledemate gesog raak by die swartes wat sy so beskerm.

Die swart ledemate is hoeka al deur de kock en jou boeties gebraai.

Verstaan dit was is is die gesogste onder julle. Lekker suip en mens
braai.
SIES.

> Lees ook die uitreksel.

> Did anyone notice the VERY small article in the Sunday Times yesterday
> about the attack and robbery of Anne Paton, widow of Alan Paton.
> Ironic that the same publication could publish a half page article
> about a labourer who was threatened and called a 'kaffir'. And that on
> 'Freedom of the Press day'. They should call if 'Freedom and no sense
> of proportion or fairness of the Press day'. I wonder what Alan Paton
> would have written instead of 'Cry the beloved country' if he had know
> that his wife would be attacked at the age of 70 in her retirement.

> I for one, am sickened and ashamed.
> Pieter

You should be. What does human steaks taste like.

> Ek sien ook dat tannie trots is om name te noem van swartes wat sy geleer
> het wat iets bereik het en vergeet van die name wat mense verkrag en beroof.

> Ek kan omonwonde se dat die regering op die oomblik geen oposiese het nie en
> dat hulle beslis 2 derdes gaan kry en dan is daar nog meer drama.

> As tannie weer kom kuier en jy klim van die vleigtuig af sal jy dadelik aan
> die gekreukelde uniforms en gebroke taal agter kom dat jy nou in 'n derde
> wereld is wat jy help maak het.
> In JHB was daar vir my en 9 ander toeriste nie eers genoeg trollies on ons
> bagasie te stoot nie, en dan will die regering nog die SPELE hier kom hou.
> Water vakke het jy hulle geleer.

Het jy darem betaal vir jou kaajie bra?

> Kry tannie nie skaam om oor TV te sien hoe dat die mense Toi-toi en in die
> parlement dans nie,,,,,,of dink jy ook dit is oulik en deel van Afrika
> kultuur.
> Kan een mens so simpel soos jy wees. Die beste stuurman staan aan wal effek.

Dis beter as om na bles en worsie te luister.

> Ek kan sien jy het 'n hand in die opvoeding van ons swart mense gehad het
> want alles is nou gat oor kop.

Was dit nie malan, en pw, en fw, en ... ag loop skyt.

> Ek kan jou darm iets krediet gee.....Jy het die regte tyd die land verlaat
> !!!!!!!.

> Ek is nie bang of skaam om te se dat ek wit is nie want ek het nie myself
> gemaak nie.
> Ek is ook bereid om die land op te help waar ander hom afgebreek het, maar
> daar sal altyd mense soos jy wees wat dink dat jou insette gevraagd is en
> mense ontstel en sodoende apartheid aanhelp in plaas om mense op 'n mooi
> manier reg te help.

Ook tyd dat een van jou soort nou besef dat regmaaktyd aangebreek het.
Julle het die land so verkrag dat weinig min van hom oorgebly het,
including die airport trollies.

> Ek wonder wie het vir jou skool gegee.

'n Onnie natuurlik, stupid!!!

> Martino

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: Hello daar Tannie [boodskap #14973 is 'n antwoord op boodskap #14971] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
nomad  is tans af-lyn  nomad
Boodskappe: 37
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Mafuta wrote in message ...(onder andere):
>
>> Verder is in Bloemfontein (Tempe) oorlogs wapens gesteel (lanseerders
ect..)
> en ook in kimberley se weermag het outomatiese wapens verdwyn!!!!.
>
>> Ook word swart op wit aangemoedig soos gister 19/05/98 in Bloemfontein
Tempe
> se slagspeuke van "kill a farmer kill a boer

Volgens die 'Mail & Guardian' mag die slagspreuke doelbewuste pogings wees
om die polisie van die
spoor af te lei, met die implikasie natuurlik dat hierdie daad deur 'regse
groepe' gepleeg is.
Vorige onderwerp: Re: Konstant se beroep.
Volgende onderwerp: Hello daar Tannie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 23:09:49 MGT 2024