Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaans IRC - asseblief!
Re: Afrikaans IRC - asseblief! [boodskap #14839] So, 17 Mei 1998 00:00
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Johan,

Op ICQ het ek al met vier mense tegelyk gesels. Ek weet nie of daar 'n
limiet is nie.

Groete. Hila.
Re: Afrikaans IRC - asseblief! [boodskap #14840 is 'n antwoord op boodskap #14839] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 May 1998 15:50:54 +0200, "Yves GABARRE" wrote:

> Ek is 'n Franser, maar ek praat afrikaans as ek in SA war. Kan iemand sê
> waar ek kan 'n afrikaanse "chat" of IRC find, as ek het geen sulke IRC nog
> gesien nie. Daar is 'n "Virtual Handshake" bladsy, maar daar is altyd
> niemand daar. Dit sal beter is as die nuusgroep as die mense kan praat in
> "live". Ook, ek is in Frankryk, en die tydzona hier is wie in SA, so dit
> woerd goed vir my is, as ons kan praat in die aand.
> Dankie, en verskoon my buitlander se afrikaans.
>
>
Ek wil Yves se versoek beaam - kom ons reel 'n lewendige chat een maal
'n week vir wie ook al daar kan wees.

Ek gebruik mIRC om Saterdagaande hier by my met leerwerkers dwars oor
die wereld te gesels - ons hou amptelike vergaderings so eenmaal 'n
maand vir die International Internet Leathercrafters Guild. Ek weet
nie hoe om so 'n kanaal te skep of 'n algemene een te gebruik nie.
Wie kan help?

Die ander moontlikheid is ICQ wat enige een kan kry by
www.mirabilis.com
Baie goeie fasiliteit - maar ek weet nie hoeveel mense gelyk kan
gesels nie - help iemand!

Die ander saak is die tyd - ek sal bly wees as dit so is dat ons in
Amerika ook kan deelneem - byvoorbeeld Sondae middae 14h00 by julle -
dan is dit voor kerk hier by ons. Enige ander voorstelle?
Vorige onderwerp: Eindwerk Afrikaans
Volgende onderwerp: WEEK 19/98
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:19:15 MGT 2024