Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » dag
dag [boodskap #14698] Do, 14 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
louwtjie  is tans af-lyn  louwtjie
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
hallo mense

hoe gaan dit met julle??
ek is nou al omtrent 'n week met julle en dit klink of julle baie aangename
mense is en ek hou baie daarvan

alle buitelanders, hoe gaan dit met julle en al julle respektiewe lande?

ok bye bye now
ekke
:)
Re: dag [boodskap #14699 is 'n antwoord op boodskap #14698] Do, 14 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Ekke !

Ek's een van die buitelanders - en dit gaan redelik goed hier, want die
sonnetjie skyn al drie dae aanmekaar (behalwe die nagte, natuurlik) en al
ons blommetjies groei lekker.

Baai.
Hilda.
gervaas...@ping.be
http://www.ping.be/hilda-gervaas
Re: dag [boodskap #14756 is 'n antwoord op boodskap #14698] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Gervaas Hellin" writes:

> Saluutjes = de Oostendse "doei" !
> Hilda.

Wat beteken "doei."

Gloudina
Re: dag [boodskap #14757 is 'n antwoord op boodskap #14698] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hoi Ekke,

Hier nog zo'n buitenlander, iets noordelijker dan Hilda. Hier is het weer
ook uitzonderlijk mooi, volgens mij hebben we hier nog meer zon dan in
België, want ik heb al in al acht dagen geen wolken van enige betekenis meer
gezien.

De bloempjes hier groeien ook aardig :-)

Gervaas Hellin heeft geschreven...
> Hallo Ekke !
>
> Ek's een van die buitelanders - en dit gaan redelik goed hier, want die
> sonnetjie skyn al drie dae aanmekaar (behalwe die nagte, natuurlik) en al
> ons blommetjies groei lekker.
>
> Baai.
> Hilda.
> gervaas...@ping.be
> http://www.ping.be/hilda-gervaas
>
Re: dag [boodskap #14758 is 'n antwoord op boodskap #14698] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sprynet  is tans af-lyn  Sprynet
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
ekke wrote in message ...
> hallo mense
>
> hoe gaan dit met julle??

Help nie om te kla nie, "nobody cares"

> ek is nou al omtrent 'n week met julle en dit klink of julle baie aangename
> mense is en ek hou baie daarvan

Welkom .... die meeste van ons is aangenaam.

>
> alle buitelanders, hoe gaan dit met julle en al julle respektiewe lande?

Met my in my respektiewe buiteland gaan dit baie goed, dankie. Het geen
klagtes behalwe verlange na Suid-Afrika van tyd tot tyd.
Re: dag [boodskap #14759 is 'n antwoord op boodskap #14698] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ah die Arthur !

Altijd beter willen zijn dan de zuiderburen, hê :-). Maar ons zonnetje is
toch altijd ietsje warmer :-).
Saluutjes = de Oostendse "doei" !
Hilda.

gervaas...@ping.be
http://www.ping.be/hilda-gervaas
Re: dag [boodskap #14760 is 'n antwoord op boodskap #14698] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gervaas Hellin heeft geschreven...
> Ah die Arthur !
>
> Altijd beter willen zijn dan de zuiderburen, hê :-). Maar ons zonnetje is
> toch altijd ietsje warmer :-).
> Saluutjes = de Oostendse "doei" !
> Hilda.
>
Au, Hilda, dat komt hard aan. Ik heb pas nota bene al toe moeten geven dat
Belgen beter zijn in spelling (ik moet toegeven dat dat wel zo evident is
dat ik er niet omheen kan ;-). 'n Flinke deuk in mijn ego.

Je zit waarschijnlijk net iets dichter bij de storingen die momenteel een
nogal zuidelijke route nemen. Door de bank genomen verschilt het weer niet
zoveel. We wonen allebei ongeveer even ver van de zee en die heeft hier toch
het meeste invloed op het weer.

De zon staat inderdaad iets hoger dan bij mij (een graad of anderhalf), maar
niet hoog genoeg voor mij, in de zomer rij ik door tot de Middelandse Zee me
tegenhoud :-)

Hé gat, geen doei, asjeblieft!!!

De mazzel,
Arthur
Re: dag [boodskap #14829 is 'n antwoord op boodskap #14698] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Doei is nou omtrent twintig jaar in die taal. Dit beteken "Dag" of "Tot
Siens".

Jennifer

@igs.net wrote:

> "Gervaas Hellin" writes:
>
>> Saluutjes = de Oostendse "doei" !
>> Hilda.
>
> Wat beteken "doei."
>
> Gloudina
Re: dag [boodskap #14830 is 'n antwoord op boodskap #14698] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal graag jou e-pos adres wil hê. Het elders ook vir jou gepos.
Re: dag [boodskap #14831 is 'n antwoord op boodskap #14698] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
H.W.M.  is tans af-lyn  H.W.M.
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
ekke wrote:

> hallo mense
>
> hoe gaan dit met julle??
> ek is nou al omtrent 'n week met julle en dit klink of julle baie aangename
> mense is en ek hou baie daarvan
>
> alle buitelanders, hoe gaan dit met julle en al julle respektiewe lande?
>
>

Ja goed dankie,My hardskyf is voll af pôpôpos, maar dit lekker wees.
Mooi loop!
HWM
Re: dag [boodskap #14941 is 'n antwoord op boodskap #14698] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Carel van der Wath heeft geschreven...
> Holland is te pragtig, maar vandag wil ek uitvaar teen al wat kaaskop is!
> Die Hollandse Ambassade(? kan nooit die woord spel nie)in Londen het my

Het zal wel de Nederlandse Ambassade geweest zijn ;-)

> paspoort geweier? Nou vra ek jou, wat is verkeerd met 'n paspoort wat
> mooi skoon gewas is in die wasmasjien???

Daar moet ik het met je eens zijn Carel, heb je zo'n hoop moeite gedaan om
een mooi schoon paspoort aan te bieden, is het weer niet goed!

Wel duur zeg zo'n paspoort.

Groeten,
Arthur
Re: dag [boodskap #14942 is 'n antwoord op boodskap #14698] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Carel van der Wath  is tans af-lyn  Carel van der Wath
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Arthur Hagen wrote:
>
> Hoi Ekke,
>
> Hier nog zo'n buitenlander, iets noordelijker dan Hilda. Hier is het weer
> ook uitzonderlijk mooi, volgens mij hebben we hier nog meer zon dan in
> België, want ik heb al in al acht dagen geen wolken van enige betekenis meer
> gezien.
>
> De bloempjes hier groeien ook aardig :-)
>

Holland is te pragtig, maar vandag wil ek uitvaar teen al wat kaaskop is!
Die Hollandse Ambassade(? kan nooit die woord spel nie)in Londen het my
paspoort geweier? Nou vra ek jou, wat is verkeerd met 'n paspoort wat
mooi skoon gewas is in die wasmasjien??? Daar is 150 pond down the drain.
Enigiemand wat die naweek vanaf London naar Amsterdam wil reis? Ek het
vir jou 'n kaartjie!!!!
Vorige onderwerp: Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel)
Volgende onderwerp: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:45:28 MGT 2024