Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wisselstroom
wisselstroom [boodskap #145307] Ma, 20 Mei 2024 18:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wisselstroom
Afbreking: wis•sel•stroom
Samestelling: wissel + stroom


Selfstandige naamwoord: wisselstroom
Meervoud: wisselstrome

Betekenis:
• 'n Elektriese stroom wat periodies van rigting en sterkte verander.

Gebruik:
Wisselstroom is meer geskik om elektrisiteit oor lang afstande te stuur as gelykstroom.

Antoniem:
• gelykstroom

Afgelei:
• wisselstroomdinamo
• wisselstroomkring
• wisselstroommotor
• wisselstroomnetwerk
• wisselstroomrelê
• wisselstroomweerstand

Afkorting:
• ws.
• WS

Vertaling:
Engels: alternating current, AC
Nederlands: wisselstroom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: projekleier
Volgende onderwerp: gelykstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:00:53 MGT 2024