Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jeugleier
jeugleier [boodskap #145291] Ma, 20 Mei 2024 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jeugleier
Afbreking: jeug•lei•er
Samestelling: jeug + leier


Selfstandige naamwoord: jeugleier
Meervoud: jeugleiers
Verkleinwoord: jeugleiertjie
Meervoud van verkleining: jeugleiertjies

Betekenis:
• Leier van die jong lede van 'n klub, vereniging, party, ens.

Gebruik:
• Die party se jeugleier is met onmiddellike effek, hangende 'n dissiplinêre ondersoek, geskors.

Antoniem:
• jeugleidster (vroulik)

Vertaling:
Engels: youth leader
Nederlands: jeugdleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: redigering
Volgende onderwerp: gedragskode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:38:22 MGT 2024