Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skub
skub [boodskap #145277] So, 19 Mei 2024 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skub
Afbreking: skub


Selfstandige naamwoord: skub
Meervoud: skubbe
Verkleinwoord: skubbetjie
Meervoud van verkleining: skubbetjies

Betekenis:
• Een van die dun plaatjies op die vel van visse, sommige reptiele en die pote van seker voëls.

Gebruik:
• Sy krap die vis se skubbe af.

Sinoniem:
• skilfer
• skob

Hiponiem:
• blaarskub
• dekskub
• saadskub
• visskub

Afgelei:
• skubagtig
• skubberig
• skubbig
• skubblare
• skubdier
• skubpatroon
• skubsgewys
• skubsiekte
• skubuitslag
• skubvlerkig
• skubvormig

Verwant:
• geskub

Vertaling:
Engels: scale
Nederlands: schub

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bes
Volgende onderwerp: vasloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:18:00 MGT 2024