Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Saoedi-Arabië
Saoedi-Arabië [boodskap #145153] Do, 02 Mei 2024 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaat van Saoedi-Arabië.
Kaat van Saoedi-Arabië.
Saoedi-Arabië se vlag.
Saoedi-Arabië se vlag.
Saoedi-Arabië
Afbreking: Sa•oe•di-A•ra•bi•ë


Pleknaam: Saoedi-Arabië

Betekenis:
• 'n Land in die Midde-Ooste en Asië, amptelik die Koninkryk Saoedi-Arabië.

Gebruik:
Saoedi-Arabië word deur Jordanië, Irak, Koeweit, Katar, Bahrein, die Verenigde Arabiese Emirate, Oman en Jemen begrens.

Afgelei:
• Saoedi-Arabiër
• Saoedi-Arabiese

Vertaling:
Engels: Saudi Arabia
Nederlands: Saoedi-Arabië, Saudi-Arabië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skietbaan
Volgende onderwerp: oudioboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:24:55 MGT 2024