Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insweer
insweer [boodskap #145140] Wo, 01 Mei 2024 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insweer
Afbreking: in•sweer
Samestelling: in + sweer


Werkwoord: sweer in, insweer
Verlede tyd: het ingesweer

Betekenis:
• Om iemand 'n ampseed te laat aflê.
• Om binnetoe te sweer.

Gebruik:
• Die hoofregter sal die nuwe president insweer.
• Die doring het ingesweer en hulle kon dit nie uitkry nie.

Sinoniem:
• beëdig
• bekragtig

Vertaling:
Engels: to swear in
Nederlands: inzweren, beëdigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekenaartoestel
Volgende onderwerp: natuurreservaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:32:29 MGT 2024