Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardeware
hardeware [boodskap #145137] Wo, 01 Mei 2024 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardeware
Afbreking: har•de•wa•re
Samestelling: harde + ware


Selfstandige naamwoord: hardeware
Meervoud:

Betekenis:
• Die fisiese komponente van 'n rekenaar. Die elektroniese en meganiese dele van 'n rekenaarstelsel.

Gebruik:
• Jou hardeware is te oud om die nuutste rekenaarspeletjies te loop.

Sinoniem:
• apparatuur
• ysterware

Antoniem:
• programmatuur
• sagteware

Vertaling:
Engels: hardware
Nederlands: hardware

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gravitasiekrag
Volgende onderwerp: vertoonlokaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:35:42 MGT 2024