Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breinskade
breinskade [boodskap #145030] Sa, 13 April 2024 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
breinskade
Afbreking: brein•ska•de
Samestelling: brein + skade


Selfstandige naamwoord: breinskade
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Beskadiging van die brein wat die werking daarvan beïnvloed.

Gebruik:
Breinskade kan onder andere deur 'n beroerte of 'n traumatiese impak teen die kop veroorsaak word.

Verwant:
• breindood

Vertaling:
Engels: brain damage, brain injury
Nederlands: hersenschade, hersenbeschadiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerspreek
Volgende onderwerp: breindood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:32:40 MGT 2024