Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die wat nog nie weet nie.
Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1449] Vr, 25 Julie 2003 18:44 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
My ma het kanker.

Sy word more 12h00 geopereer sodat die gewasse in haar linker bors verwyder
kan word. Daar is hoop.

Die kanker is vroeg genoeg ontdek. As alles goed gaan, en ek glo dit sal,
hoef sy nie bestraling te kry nie. Sy gaan dan ook 'n week in die
hospitaal bly vir observasie.

Ek gaan ook Maandag vir aanleg toetse by die universiteit. My plan is om
deur die pos te studeer terwyl ek werk, en dan eendag my eie ding te doen.

groete aan almal.
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1450 is 'n antwoord op boodskap #1449] Vr, 25 Julie 2003 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries Kriel wrote:
> Ek gaan ook Maandag vir aanleg toetse by die universiteit. My plan is om
> deur die pos te studeer terwyl ek werk, en dan eendag my eie ding te doen.
>

Jammer, sodat ek tot groter aanwins kan wees vir Speedy se maatskappy.

> groete aan almal.
Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1451 is 'n antwoord op boodskap #1449] Vr, 25 Julie 2003 18:54 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Andries Kriel wrote:
>
>> My ma het kanker.
>
> Andries, ek is werklik so jammer om dit te hoor.
> My ma is ook daardeur en dis maar 'n opdraande stryd vir almal.
> Sterkte, hoor? Baie sterkte!!

Dit wil vir my voorkom asof my rekenaar se tyd ietwat van uit is.
Vorige onderwerp: 'n Snotklap vir die predikant
Volgende onderwerp: Fleur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:01:24 MGT 2024