Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » onse mooi land
onse mooi land [boodskap #14370] Wo, 06 Mei 1998 00:00
louwtjie  is tans af-lyn  louwtjie
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
ek weet nie of ek nou maar net simpel is nie maar die manier hooe dinge
hier aangaan, gaan die land uit mekaar uit val, (die bietjie wat oor is van
hom in elk geval) maar nou ja, kyk soos daardie karakter wat daardie bom
in'83 geplant het en 13 mense dood gemaak het, die vark het meer as 11
ander ook al geplant en nou soek hy amnestie, is ek nou maar net paranois
of wat, die vark gaan dit seker nog kry ook!!

ok chow for now
louwtjie
Vorige onderwerp: Gloudina en Leendert se moddergooiwedstryd
Volgende onderwerp: RE: Gloudina en Leenderd se modderstoei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 22:13:02 MGT 2024