Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » www.afrikaans.com: positiewe aandag vir afrikaans
www.afrikaans.com: positiewe aandag vir afrikaans [boodskap #14287] So, 03 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek het net om te probeer www.afrikaans.com in my browser getik? en dan 'n
waardevolle site in en oor afrikaans ontdek:

Ek het 'n paar uurtjies gelees en dis net 'n klein gedeelte van hierdie
artikels!

Met excuses voor mijn Nederlands:

Een aantal positieve artikelen die ik las: over M-NET, dat commercieel is,
maar toch een behoorlijke ruimte reserveert voor Afrikaans, zelfs meer dan
in het verleden, en dat geld steekt in allerhande Afrikaanstalige
activiteiten, dat Afrikaanstalige radio beter beluistert wordt dan een
aantal jaren terug, dat die Burger meer dan twee keer zoveel koeranten
verkoopt in de Oost-Kaap dan twee jaar geleden, dat er binnenkort een nieuw
commercieel satelliet-tv kanaal komt dan zuiver in het Afrikaans uitzendt,

'n sitaat van Herman Binge, een afrikaanstalige televisieprodusent:

'Wees positief. Doen iets vir Afrikaans deur die taal op verskeie gebiede te
ondersteun. Moenie net boos en daadloos bly sit nie. '
Re: www.afrikaans.com: positiewe aandag vir afrikaans [boodskap #14318 is 'n antwoord op boodskap #14287] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Henri skryf:

> Robert, ek is nie seker of jy my direk, of Afrikaanssprekendes in die
> algemeen aanspreek nie.

Ek heb hoop ek het jou nie geskok nie, natuurlik bedoel ek dit niet
persoonlik nie, maar spreek ek die Afrikaanssprekendes in die algemeen aan.

> Wat is die situasie in Nederland?

Ook in Nederland is de invloed van het Engels groot. In het bijzonder in
Amsterdam, wanneer jy als buitenlander in Amsterdam rondloopt zou jy denken
dat Engels 'n offisiele taal in Nederland is. Er zijn ook op televisie veel
Amerikaanse series en in die cinema is dit byna net Amerikaanse flieks wat
vertoon word.

Maar... die liberalisering van die media, wat in die laatste jare in
Nedeland plaatsgevind had, het die Nederlandstalige cultuur enorm bevorderd.
Tien jaar geleden was er alleen maar staatstelevisie in Nederland, nu is
daar meer as 10 commersiele stations en die stations het 'n ding ontdek: dis
kommersieel seer aantreklik om Nederlandse programma's te maak, kommersieel
aantrekliker dan om buitenlandse produksies aan te koop.

De maatschappelijke elite vindt Engels vaak self aantreklik, en daarom het
hulle tientallen jaren die staatsmedia gedomineer, maar nu nie die dominee
nie maar die koopman die televisie besit het men ontdek dat die gewone mens
altyd vir 'n Nederlandse produksie kies, als hy die keus het tussen 'n
Amerikaanse en 'n Nederlandse produksie. Dus het kommersiele stations byna
net Nederlandse produksies in 'prime time'.

Hetzelfde is waar voor de Nederlandstalige muziek, vorige jaar is er voor
een record van meer dan 2 miljard gulden (meer dan 4 miljard rand) aan
Nederlandstalige musiek verkocht, Marco Borsata verkocht bijvoorbeeld
500.000 exemplaren van zijn CD die Waarheid in net twee weken. En dat is
allemaal toe te schrijven aan de commersiele radiostations die veel meer
Nederlandse musiek aanbied dan vroeer die staatsradio het gedoen.

Robert.
Re: www.afrikaans.com: positiewe aandag vir afrikaans [boodskap #14319 is 'n antwoord op boodskap #14287] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Henri,

(met nogmaals excuses voor mijn Nederlands)

ik ken het verhaal van SAUK/SABC, ik heb het al tienduizend keer gehoord en
gelezen, ik vind het ook niet rechtvaardig, maar toch vind ik dat jy er op
die verkeerde manier op reageert. Je kunt van de nood een deugd maken. Met
excuses, maar het eeuwige gejammer oor die oneerlike benadering door die
SABC hang my die neus uit. Dis nie interessant nie, staatstelevisie het
sowieso geen toekoms, als Afrikaanse staatstelevisie kan vervang word deur
Afrikaanse kommersiele televisie dan het die situasie net verbeter.

Het lijkt er soms op dat de afgelopen tientallen jaren de Afrikaners een
beetje lui, een beetje makkelijk, gemaakt heeft. Jullie kijken voor alles
naar de overheid, jullie zouden moeten proberen om het heft in eigen handen
te nemen, niet te klagen. Er is een grote groep afrikaanssprekendes, er is
geld, er zijn mogelijkheden, er is een plek te veroveren voor Afrikaans in
het nieuwe Zuid-Afrika, maar dan moet jy niet op jou kont sit en klaag oor
die regering, maar jy moet 'n onderneming begin. Er zijn meer dan genoeg
Afrikaanssprekendes, Afrikaans kan sy eie, belangrike posisie in die nuwe
Suid-Afrika kry, maar dan moe jy nie op jou gat sit nie. Dis maklik om
andere die skuld te gee, maar dis nie relevant nie. Wanneer jy 'n veldslag
verlies het, het jy nie die oorlog verlies nie. Probeer positief te dink,
gee nie op nie, en Afrikaans sal oorleef in die nuwe Suid-Afrika.

Robert.

Henri Burger heeft geschreven in bericht ...
>
> Robert skryf:
>
>
>> Ek het 'n paar uurtjies gelees en dis net 'n klein gedeelte van hierdie
>> artikels!
>>
>> Met excuses voor mijn Nederlands:
>>
>> Een aantal positieve artikelen die ik las: over M-NET, dat commercieel is,
>> maar toch een behoorlijke ruimte reserveert voor Afrikaans, zelfs meer dan
>> in het verleden, en dat geld steekt in allerhande Afrikaanstalige
>> activiteiten, dat Afrikaanstalige radio beter beluistert wordt dan een
>> aantal jaren terug, dat die Burger meer dan twee keer zoveel koeranten
>> verkoopt in de Oost-Kaap dan twee jaar geleden, dat er binnenkort een nieuw
>> commercieel satelliet-tv kanaal komt dan zuiver in het Afrikaans uitzendt,
>
>
> Robert,
>
> Ek dink dit is nodig dat bg. vir jou in perspektief geplaas word. Ek doen
> dit soos ek dit sien, ander mag van my verskil.
>
> Alles wat jy bo noem kan terug gevoer word na 'n miskenning van Afrikaans
> deur die staatsuitsaaier, SABC (voorheen ook bekend as SAUK). Baie
> Afrikaanssprekendes val terug op media wat hul taal praat, dus Afrikaanse
> radio (wat homself nie so mag noem nie, omdat enige verwysing na etnisiteit
> deur die Uitsaaiowerheid verbied word), Afrikaanse koerante, ens. Wat MNet
> betref, is 'n beduidende deel van die betaalkanaal se intekenaars
> Afrikaanssprekend, en is hulle moreel verplig om na hulle om te sien. Hulle
> besit ook die tegniese vermoeë om 2 klankkanale te dra, wat bv.
> sportuitsendings in Afrikaans moontlik maak. SABC dra nie meer
> sportuitsendings in Afrikaans nie.
>
> Ek praat onder korreksie, maar sover my kennis strek is die beoogde
> Afrikaanse satellietkanaal van die baan. Die een wat SABC beoog het, in elk
> geval. In my opinie was hy in elk geval doodgebore - hoe kan jy van mense
> wat jy direk beledig het, verwag om te betaal vir 'n nuwe produk wat jy wil
> skep?
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>
Re: www.afrikaans.com: positiewe aandag vir afrikaans [boodskap #14320 is 'n antwoord op boodskap #14287] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Insiggewend, Robert!

Ek is seker dat meer Afrikaanse kuns uitgevoer word, en meer mense
afrikaanse uit/opvoerings besoek rondom die KKNK as wat ooit die geval was
met die ou "rade vir uitvoerende kunste"

Groete, Leendert

Robert heeft geschreven in bericht ...
> Henri skryf:

>> Wat is die situasie in Nederland?
>
> Ook in Nederland is de invloed van het Engels groot. In het bijzonder in
> Amsterdam, wanneer jy als buitenlander in Amsterdam rondloopt zou jy denken
> dat Engels 'n offisiele taal in Nederland is. Er zijn ook op televisie veel
> Amerikaanse series en in die cinema is dit byna net Amerikaanse flieks wat
> vertoon word.
>
> Maar... die liberalisering van die media, wat in die laatste jare in
Re: www.afrikaans.com: positiewe aandag vir afrikaans [boodskap #14321 is 'n antwoord op boodskap #14287] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Henri Burger wrote in message ...
>

> Alles wat jy bo noem kan terug gevoer word na 'n miskenning van Afrikaans
> deur die staatsuitsaaier, SABC (voorheen ook bekend as SAUK). Baie
> Afrikaanssprekendes val terug op media wat hul taal praat, dus Afrikaanse
> radio (wat homself nie so mag noem nie, omdat enige verwysing na etnisiteit
> deur die Uitsaaiowerheid verbied word), Afrikaanse koerante, ens. Wat MNet
> betref, is 'n beduidende deel van die betaalkanaal se intekenaars
> Afrikaanssprekend, en is hulle moreel verplig om na hulle om te sien. Hulle
> besit ook die tegniese vermoeë om 2 klankkanale te dra, wat bv.
> sportuitsendings in Afrikaans moontlik maak. SABC dra nie meer
> sportuitsendings in Afrikaans nie.
>
> Ek praat onder korreksie, maar sover my kennis strek is die beoogde
> Afrikaanse satellietkanaal van die baan. Die een wat SABC beoog het, in elk
> geval. In my opinie was hy in elk geval doodgebore - hoe kan jy van mense
> wat jy direk beledig het, verwag om te betaal vir 'n nuwe produk wat jy wil
> skep?
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>
...En dit in 'n land van 8 miljoen Afrikaanssprekendes.
Re: www.afrikaans.com: positiewe aandag vir afrikaans [boodskap #14322 is 'n antwoord op boodskap #14287] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Robert skryf:

> (met nogmaals excuses voor mijn Nederlands)

Geen probleem nie, Robert. 'n Enkele woord of twee val ietwat vreemd op 'n
Afrikaanse oor, maar ek laat dit daar.

> ik ken het verhaal van SAUK/SABC, ik heb het al tienduizend keer gehoord en
> gelezen, ik vind het ook niet rechtvaardig, maar toch vind ik dat jy er op
> die verkeerde manier op reageert. Je kunt van de nood een deugd maken. Met
> excuses, maar het eeuwige gejammer oor die oneerlike benadering door die
> SABC hang my die neus uit. Dis nie interessant nie, staatstelevisie het
> sowieso geen toekoms, als Afrikaanse staatstelevisie kan vervang word deur
> Afrikaanse kommersiele televisie dan het die situasie net verbeter.
>
> Het lijkt er soms op dat de afgelopen tientallen jaren de Afrikaners een
> beetje lui, een beetje makkelijk, gemaakt heeft. Jullie kijken voor alles
> naar de overheid, jullie zouden moeten proberen om het heft in eigen handen
> te nemen, niet te klagen. Er is een grote groep afrikaanssprekendes, er is
> geld, er zijn mogelijkheden, er is een plek te veroveren voor Afrikaans in
> het nieuwe Zuid-Afrika, maar dan moet jy niet op jou kont sit en klaag oor
> die regering, maar jy moet 'n onderneming begin. Er zijn meer dan genoeg
> Afrikaanssprekendes, Afrikaans kan sy eie, belangrike posisie in die nuwe
> Suid-Afrika kry, maar dan moe jy nie op jou gat sit nie. Dis maklik om
> andere die skuld te gee, maar dis nie relevant nie. Wanneer jy 'n veldslag
> verlies het, het jy nie die oorlog verlies nie. Probeer positief te dink,
> gee nie op nie, en Afrikaans sal oorleef in die nuwe Suid-Afrika.

Robert, ek is nie seker of jy my direk, of Afrikaanssprekendes in die
algemeen aanspreek nie. Persoonlik stem ek grootliks met jou saam. Ek dink
juis dat die ander media wat jy noem weer waarde vir Afrikaanssprekendes
gekry het, nadat hulle in die jare 70 amper deur televisie verswelg is.

Op kunste gebied is daar op die Afrikaanse front 'n opbloei, wat die beste
weerspieël word deur die sukses van die Klein Karroo Kunstefees. Baie van
die kunstenaars wat daar optree, word genooi om op ander plekke te gaan
optree, ook hier op Tzaneen. So, in wese is dit wat jy bepleit al reeds
besig om te gebeur.

Ek dink egter nie dit is nodig om die wiel van vooraf te probeer uitvind
nie. Alternatiewe Afrikaanse gemeenskap radiostasies is goed gevestig. Ek
voorsien dat MNet toenemend die draer van Afrikaans op televisie sal word.
Die een probleem tans is dat Afrikaanse televisie produksies aansienlik
duurder is, as wat vanaf Amerika aangekoop kan word, en die pad van die
minste weerstand word meestal gevolg.

Wat is die situasie in Nederland?

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Die Prys
Volgende onderwerp: Tsumeb
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:34:22 MGT 2024