Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis nou tyd dat ek leer....
Dis nou tyd dat ek leer.... [boodskap #14217] Vr, 01 Mei 1998 00:00
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Ek speel en spot net. Dis geen probleem. Ek hou daarvan om
| te kyk na die waarheid agter die 'handle'. Hoekom wil jy jouself
| a...@def.com noem?
|
| Errol
|
Jy't my kop goed plat gehad! Maar kom ek sê groot dankie vir die "Proses"
- ek leer baie.

Ek gebruik IE as my nuusleser, maar ek dink as ek hier klaar gelees her
gaan ek iets aflaai soos Agent om die NG mee te lees. Want sien, ek weet
nie waar die a...@def.com vandaan kom nie. Ek het niks parameters gestel
hier op IE nie - ek gebruik Pegasus om te e-mail en Netscape vir die web.

My regte e-mail adres is jnpj...@bigfoot.com

Jy sien - hier sien ek nou net weer bo-aan die boodskap dat hierdie plasing
sommer na 'n hele boel NG'e wil gaan en ek moet delete voor ek pos.

Nou neem ek aan elke nuusleser het 'n ander setup, maar ek sien nie hier in
IE waar jy al die agtergrond van die plaser sien nie. Al wat ek kan sien,
is die sender se e-mail adres as jy sê jy wil reply en die plasing word
gekwoteer. Waar sien jy die plaser se adres?

En waar stel jy dit dat jou eie reg wys op jou eie plasings? Ek sien
nerens options of preferences nie.

Watter programme gebruik al julle ander ous om die NG te lees??

Nico Potgieter
Vorige onderwerp: Oos, Wes, Tuis bes?
Volgende onderwerp: Re: Die Prys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:57:03 MGT 2024